Ontvang die MOED om UIT TE STAP in die rigting van GOD SE ROEPING vir jou lewe!
-
0:00 - 0:03Daar is baie van ons – ons weet
-
0:03 - 0:07die stem van God het ons harte aangespoor om 'n stap te neem.
-
0:07 - 0:12Maar weens vrees, weens twyfel, weens minderwaardigheid,
-
0:12 - 0:18ons bly in die skynbare veiligheidsnet van vertroudheid.
-
0:18 - 0:23Op die oomblik, ontvang daardie moed!
-
0:23 - 0:31Ontvang daardie moed om uit te stap in die rigting van wat God in jou hart geplaas het,
-
0:31 - 0:35om uit te stap in die rigting van God se roeping vir jou lewe!
-
0:35 - 0:40Wanneer jy uitstap in die rigting van God se roeping, sal jy jouself verstom,
-
0:40 - 0:44jy sal jouself verras, jy sal 'n verskil in jou wêreld maak!
-
0:44 - 0:50Ontvang daardie moed, ontvang daardie krag, ontvang daardie vrymoedigheid!
- Title:
- Ontvang die MOED om UIT TE STAP in die rigting van GOD SE ROEPING vir jou lewe!
- Description:
-
“Daar is baie van ons - ons weet die stem van God het ons harte aangespoor om 'n stap te neem. Maar as gevolg van vrees, as gevolg van twyfel, as gevolg van minderwaardigheid, bly ons in die oënskynlike veiligheidsnet van bekendheid. Kry op die oomblik daardie moed! Ontvang daardie moed om uit te stap in die rigting van wat God in jou hart geplaas het, om uit te stap in die rigting van God se roeping vir jou lewe! Wanneer jy uitstap in die rigting van God se roeping, sal jy jouself verbaas, jy sal jouself verras, jy sal 'n verskil in jou wêreld maak! Ontvang daardie moed, ontvang daardie krag, ontvang daardie vrymoedigheid!”
Jy kan die volle tyd van gebed met broeder Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=DthQqMlULzI
- Video Language:
- English
- Team:
- God's Heart TV
- Duration:
- 0:51
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Receive the COURAGE to STEP OUT in the direction of GOD’S CALLING for your life! | ||
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Receive the COURAGE to STEP OUT in the direction of GOD’S CALLING for your life! |