1 00:00:00,000 --> 00:00:03,000 Daar is baie van ons – ons weet 2 00:00:03,000 --> 00:00:07,000 die stem van God het ons harte aangespoor om 'n stap te neem. 3 00:00:07,000 --> 00:00:12,000 Maar weens vrees, weens twyfel, weens minderwaardigheid, 4 00:00:12,000 --> 00:00:18,000 ons bly in die skynbare veiligheidsnet van vertroudheid. 5 00:00:18,000 --> 00:00:23,000 Op die oomblik, ontvang daardie moed! 6 00:00:23,000 --> 00:00:31,000 Ontvang daardie moed om uit te stap in die rigting van wat God in jou hart geplaas het, 7 00:00:31,000 --> 00:00:35,000 om uit te stap in die rigting van God se roeping vir jou lewe! 8 00:00:35,000 --> 00:00:40,000 Wanneer jy uitstap in die rigting van God se roeping, sal jy jouself verstom, 9 00:00:40,000 --> 00:00:44,000 jy sal jouself verras, jy sal 'n verskil in jou wêreld maak! 10 00:00:44,000 --> 00:00:50,000 Ontvang daardie moed, ontvang daardie krag, ontvang daardie vrymoedigheid!