< Return to Video

Ontvang die MOED om UIT TE STAP in die rigting van GOD SE ROEPING vir jou lewe!

  • 0:00 - 0:03
  • 0:03 - 0:08
  • 0:08 - 0:12
  • 0:12 - 0:18
  • 0:18 - 0:23
  • 0:23 - 0:31
  • 0:31 - 0:36
  • 0:36 - 0:41
  • 0:41 - 0:45
  • 0:45 - 0:51
Title:
Ontvang die MOED om UIT TE STAP in die rigting van GOD SE ROEPING vir jou lewe!
Description:

“Daar is baie van ons - ons weet die stem van God het ons harte aangespoor om 'n stap te neem. Maar as gevolg van vrees, as gevolg van twyfel, as gevolg van minderwaardigheid, bly ons in die oënskynlike veiligheidsnet van bekendheid. Kry op die oomblik daardie moed! Ontvang daardie moed om uit te stap in die rigting van wat God in jou hart geplaas het, om uit te stap in die rigting van God se roeping vir jou lewe! Wanneer jy uitstap in die rigting van God se roeping, sal jy jouself verbaas, jy sal jouself verras, jy sal 'n verskil in jou wêreld maak! Ontvang daardie moed, ontvang daardie krag, ontvang daardie vrymoedigheid!”

Jy kan die volle tyd van gebed met broeder Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=DthQqMlULzI

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:51

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions