[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar is baie van ons – ons weet Dialogue: 0,0:00:03.00,0:00:07.00,Default,,0000,0000,0000,,die stem van God het ons harte aangespoor om 'n stap te neem. Dialogue: 0,0:00:07.00,0:00:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar weens vrees, weens twyfel, weens minderwaardigheid, Dialogue: 0,0:00:12.00,0:00:18.00,Default,,0000,0000,0000,,ons bly in die skynbare veiligheidsnet van vertroudheid. Dialogue: 0,0:00:18.00,0:00:23.00,Default,,0000,0000,0000,,Op die oomblik, ontvang daardie moed! Dialogue: 0,0:00:23.00,0:00:31.00,Default,,0000,0000,0000,,Ontvang daardie moed om uit te stap in die rigting van wat God in jou hart geplaas het, Dialogue: 0,0:00:31.00,0:00:35.00,Default,,0000,0000,0000,,om uit te stap in die rigting van God se roeping vir jou lewe! Dialogue: 0,0:00:35.00,0:00:40.00,Default,,0000,0000,0000,,Wanneer jy uitstap in die rigting van God se roeping, sal jy jouself verstom, Dialogue: 0,0:00:40.00,0:00:44.00,Default,,0000,0000,0000,,jy sal jouself verras, jy sal 'n verskil in jou wêreld maak! Dialogue: 0,0:00:44.00,0:00:50.00,Default,,0000,0000,0000,,Ontvang daardie moed, ontvang daardie krag, ontvang daardie vrymoedigheid!