Daar is baie van ons – ons weet die stem van God het ons harte aangespoor om 'n stap te neem. Maar weens vrees, weens twyfel, weens minderwaardigheid, ons bly in die skynbare veiligheidsnet van vertroudheid. Op die oomblik, ontvang daardie moed! Ontvang daardie moed om uit te stap in die rigting van wat God in jou hart geplaas het, om uit te stap in die rigting van God se roeping vir jou lewe! Wanneer jy uitstap in die rigting van God se roeping, sal jy jouself verstom, jy sal jouself verras, jy sal 'n verskil in jou wêreld maak! Ontvang daardie moed, ontvang daardie krag, ontvang daardie vrymoedigheid!