-
Word wakker, Scrooge
-
Ek's op die punt om 'n Dickens van 'n skyt te vang
-
op hierdie eensame, onaantreklike
-
mislike klein korrelkop
-
Ek's soos die ster op 'n Kersfeesboom
-
jy's soos 'n stomp
-
Ek word nie geken vir my hart nie
-
maar jy word steeds getroef
-
jy herhinder my aan my gewese vrou
-
in 'n bikini
-
want ek find jou afgryslik
-
hou jou TB van Tiny Timmy
-
weg van my af
-
moet nie eens aan my raak nie
-
ek skud nie hande nie
-
ek het geen gevolg nie
-
ek ruïneer kletsrymers vinniger as Skotse lande
-
selfs Jay-Z weet watse hoerboer ek is
-
Ek het my naam
-
voor op die besigheid, man
-
my kletsryme sal jy teister
-
jou laat dink jy gaan gek
-
jy's op die punt om geroer te word
-
deur drie emcees
-
van die eteriese vlak
-
so wanneer die horlosie lui
-
berei jouself voor om 'n wereld te betree
-
van Kersfees pyn
-
want ek's uit
-
ek het my eie f**ken probleme
-
noem my 2 Chainz
-
Hoe durf jy my versteur
-
terwyl ek 'n uiltjie knip in my stoel
-
jy's 'n waardelose kletsrym-spuwende gedaante
-
Ek is geensins bang vir 'n ewekansige skim nie
-
teister soveel jy wil, ek geen nie om nie
-
Ek glo nie in spoke nie
-
en ek vertrou nie daardie hare nie
-
Moenie skrik nie Scrooge
-
maar jy's op die punt om in een te stort
-
Ek's J.P. Morgan
-
die spook van voormalige ryk ouens
-
wie behoorlik
-
die monopoly snor dra
-
yo, ek besit treinspore
-
Ek bedryf hierdie spore
-
jy is op 'n bankie gedompel
-
nou is jy kwaad vir die wêreld
-
jy moes soos Sebastian gemaak het
-
en die meisie gesoen het
-
want jou gierigheid is jou vloek
-
wat jou uitmekaar gaan skeur
-
watter nut dien jou beursie
-
as jou hart arm is
-
Bah humbug
-
jou kletsryme ontsenu my nie
-
hulle is gruwelik
-
wat my die meeste bang maak
-
is jou walglike snuit
-
besigheid en sukses
-
dis die lewe wat ek gekies het
-
so genoeg met jou prentjies uit die verlede
-
ek's nie geaffekteer nie
-
Wel jy's op die punt om huidig te wees
-
ek's die spook van die huidige oomblik
-
leer 'n les by Yeezy
-
jy mis die punt Ebenezy
-
daars meer aan die lewe as jou werk
-
ontspan
-
selfs ek kan tyd maak vir Azizy
-
jy beter 'n paar friende op jou wenslys sit
-
want jy ken nie die gees van Kersfees nie
-
as jy gedoen het sou jy op hierdie oomlik
-
jou geld gedeel het
-
met somige van die haweloses
-
Nee hierdie is nie besig om te gebeur nie
-
oh dis frustrerende sielsmart
-
wag
-
eintlik
-
nou dat ek terugdink aan oorlede Donald se lesing
-
verwag ek steeds 'n finale skim
-
Boo!
-
jy gaan sterf
-
niemand om jou lief te hê nie en niemand om te huil nie
-
alleen by jouself
-
op die bed van jou sterfte
-
met die stank van verdriet
-
op jou laaste asem
-
want jy't die pad gekies
-
van 'n selfsugtige man
-
met Tiny Tim se onskuldige
-
bloed op jou hande
-
jou straf om te dien
-
vir die manier hoe jy optree
-
is so plein geskrewe
-
soos die naam op jou graf
-
Is hierdie skadus van dinge wat voorlê?
-
of slegs dinge wat kan gebeur
-
kan hulle verander as ek my pad verlaat?
-
sê dat dit so is met wat jy my wys
-
Ek belowe ek sal my gedrag wysig
-
'n friend aan alle mense is wat ek sal word
-
dis Kersfees ek het nog nie my kans vertoef
-
om anders te wees nie
-
God seën ons elke