0:00:13.843,0:00:15.113 Word wakker, Scrooge 0:00:15.113,0:00:17.744 Ek's op die punt om 'n Dickens van 'n skyt te vang 0:00:17.744,0:00:19.524 op hierdie eensame, onaantreklike 0:00:19.524,0:00:21.289 mislike klein korrelkop 0:00:21.289,0:00:23.845 Ek's soos die ster op 'n Kersfeesboom 0:00:23.845,0:00:25.051 jy's soos 'n stomp 0:00:25.051,0:00:26.893 Ek word nie geken vir my hart nie 0:00:26.893,0:00:28.732 maar jy word steeds getroef 0:00:28.732,0:00:30.414 jy herhinder my aan my gewese vrou 0:00:30.414,0:00:31.361 in 'n bikini 0:00:31.361,0:00:32.450 want ek find jou afgryslik 0:00:32.450,0:00:34.296 hou jou TB van Tiny Timmy 0:00:34.296,0:00:34.987 weg van my af 0:00:34.987,0:00:36.093 moet nie eens aan my raak nie 0:00:36.093,0:00:37.100 ek skud nie hande nie 0:00:37.100,0:00:38.037 ek het geen gevolg nie 0:00:38.037,0:00:39.973 ek ruïneer kletsrymers vinniger as Skotse lande 0:00:39.973,0:00:41.433 selfs Jay-Z weet watse hoerboer ek is 0:00:41.433,0:00:42.203 Ek het my naam 0:00:42.203,0:00:43.826 voor op die besigheid, man 0:00:43.826,0:00:45.044 my kletsryme sal jy teister 0:00:45.044,0:00:46.851 jou laat dink jy gaan gek 0:00:46.851,0:00:48.030 jy's op die punt om geroer te word 0:00:48.030,0:00:49.077 deur drie emcees 0:00:49.077,0:00:50.632 van die eteriese vlak 0:00:50.632,0:00:51.692 so wanneer die horlosie lui 0:00:51.692,0:00:52.892 berei jouself voor om 'n wereld te betree 0:00:52.892,0:00:54.219 van Kersfees pyn 0:00:54.219,0:00:55.104 want ek's uit 0:00:55.104,0:00:56.732 ek het my eie f**ken probleme 0:00:56.732,0:00:57.852 noem my 2 Chainz 0:00:57.852,0:00:59.040 Hoe durf jy my versteur 0:00:59.040,0:01:00.484 terwyl ek 'n uiltjie knip in my stoel 0:01:00.484,0:01:02.178 jy's 'n waardelose kletsrym-spuwende gedaante 0:01:02.178,0:01:03.967 Ek is geensins bang vir 'n ewekansige skim nie 0:01:03.967,0:01:05.701 teister soveel jy wil, ek geen nie om nie 0:01:05.701,0:01:06.862 Ek glo nie in spoke nie 0:01:06.862,0:01:08.142 en ek vertrou nie daardie hare nie 0:01:08.142,0:01:09.240 Moenie skrik nie Scrooge 0:01:09.240,0:01:10.650 maar jy's op die punt om in een te stort 0:01:10.650,0:01:11.495 Ek's J.P. Morgan 0:01:11.495,0:01:13.078 die spook van voormalige ryk ouens 0:01:13.078,0:01:14.434 wie behoorlik 0:01:14.434,0:01:15.845 die monopoly snor dra 0:01:15.845,0:01:17.211 yo, ek besit treinspore 0:01:17.211,0:01:18.589 Ek bedryf hierdie spore 0:01:18.589,0:01:19.718 jy is op 'n bankie gedompel 0:01:19.718,0:01:20.929 nou is jy kwaad vir die wêreld 0:01:20.929,0:01:22.275 jy moes soos Sebastian gemaak het 0:01:22.275,0:01:23.531 en die meisie gesoen het 0:01:23.531,0:01:24.893 want jou gierigheid is jou vloek 0:01:24.893,0:01:26.115 wat jou uitmekaar gaan skeur 0:01:26.115,0:01:27.360 watter nut dien jou beursie 0:01:27.360,0:01:28.948 as jou hart arm is 0:01:28.948,0:01:29.735 Bah humbug 0:01:29.735,0:01:30.958 jou kletsryme ontsenu my nie 0:01:30.958,0:01:31.732 hulle is gruwelik 0:01:31.732,0:01:32.714 wat my die meeste bang maak 0:01:32.714,0:01:34.206 is jou walglike snuit 0:01:34.206,0:01:35.435 besigheid en sukses 0:01:35.435,0:01:36.683 dis die lewe wat ek gekies het 0:01:36.683,0:01:38.402 so genoeg met jou prentjies uit die verlede 0:01:38.402,0:01:39.323 ek's nie geaffekteer nie 0:01:39.323,0:01:41.144 Wel jy's op die punt om huidig te wees 0:01:41.144,0:01:43.016 ek's die spook van die huidige oomblik 0:01:43.016,0:01:45.046 leer 'n les by Yeezy 0:01:45.046,0:01:46.701 jy mis die punt Ebenezy 0:01:46.701,0:01:47.850 daars meer aan die lewe as jou werk 0:01:47.850,0:01:48.877 ontspan 0:01:48.877,0:01:50.479 selfs ek kan tyd maak vir Azizy 0:01:50.479,0:01:51.985 jy beter 'n paar friende op jou wenslys sit 0:01:51.985,0:01:53.785 want jy ken nie die gees van Kersfees nie 0:01:53.785,0:01:55.602 as jy gedoen het sou jy op hierdie oomlik 0:01:55.602,0:01:56.816 jou geld gedeel het 0:01:56.816,0:01:57.927 met somige van die haweloses 0:01:57.927,0:01:59.236 Nee hierdie is nie besig om te gebeur nie 0:01:59.236,0:02:00.668 oh dis frustrerende sielsmart 0:02:00.668,0:02:01.163 wag 0:02:01.163,0:02:01.558 eintlik 0:02:01.558,0:02:03.255 nou dat ek terugdink aan oorlede Donald se lesing 0:02:03.255,0:02:05.176 verwag ek steeds 'n finale skim 0:02:05.176,0:02:05.728 Boo! 0:02:05.728,0:02:07.028 jy gaan sterf 0:02:07.028,0:02:08.759 niemand om jou lief te hê nie en niemand om te huil nie 0:02:08.759,0:02:09.678 alleen by jouself 0:02:09.678,0:02:10.574 op die bed van jou sterfte 0:02:10.574,0:02:11.406 met die stank van verdriet 0:02:11.406,0:02:12.423 op jou laaste asem 0:02:12.423,0:02:13.398 want jy't die pad gekies 0:02:13.398,0:02:14.194 van 'n selfsugtige man 0:02:14.194,0:02:15.338 met Tiny Tim se onskuldige 0:02:15.338,0:02:16.319 bloed op jou hande 0:02:16.319,0:02:17.185 jou straf om te dien 0:02:17.185,0:02:18.006 vir die manier hoe jy optree 0:02:18.006,0:02:18.950 is so plein geskrewe 0:02:18.950,0:02:19.939 soos die naam op jou graf 0:02:19.939,0:02:21.912 Is hierdie skadus van dinge wat voorlê? 0:02:21.912,0:02:23.661 of slegs dinge wat kan gebeur 0:02:23.661,0:02:25.462 kan hulle verander as ek my pad verlaat? 0:02:25.462,0:02:27.641 sê dat dit so is met wat jy my wys 0:02:27.641,0:02:29.065 Ek belowe ek sal my gedrag wysig 0:02:29.065,0:02:30.903 'n friend aan alle mense is wat ek sal word 0:02:30.903,0:02:32.379 dis Kersfees ek het nog nie my kans vertoef 0:02:32.379,0:02:33.379 om anders te wees nie 0:02:33.379,0:02:34.732 God seën ons elke