WEBVTT 00:00:13.843 --> 00:00:15.113 Word wakker, Scrooge 00:00:15.113 --> 00:00:17.744 Ek's op die punt om 'n Dickens van 'n skyt te vang 00:00:17.744 --> 00:00:19.524 op hierdie eensame, onaantreklike 00:00:19.524 --> 00:00:21.289 mislike klein korrelkop 00:00:21.289 --> 00:00:23.845 Ek's soos die ster op 'n Kersfeesboom 00:00:23.845 --> 00:00:25.051 jy's soos 'n stomp 00:00:25.051 --> 00:00:26.893 Ek word nie geken vir my hart nie 00:00:26.893 --> 00:00:28.732 maar jy word steeds getroef 00:00:28.732 --> 00:00:30.414 jy herhinder my aan my gewese vrou 00:00:30.414 --> 00:00:31.361 in 'n bikini 00:00:31.361 --> 00:00:32.450 want ek find jou afgryslik 00:00:32.450 --> 00:00:34.296 hou jou TB van Tiny Timmy 00:00:34.296 --> 00:00:34.987 weg van my af 00:00:34.987 --> 00:00:36.093 moet nie eens aan my raak nie 00:00:36.093 --> 00:00:37.100 ek skud nie hande nie 00:00:37.100 --> 00:00:38.037 ek het geen gevolg nie 00:00:38.037 --> 00:00:39.973 ek ruïneer kletsrymers vinniger as Skotse lande 00:00:39.973 --> 00:00:41.433 selfs Jay-Z weet watse hoerboer ek is 00:00:41.433 --> 00:00:42.203 Ek het my naam 00:00:42.203 --> 00:00:43.826 voor op die besigheid, man 00:00:43.826 --> 00:00:45.044 my kletsryme sal jy teister 00:00:45.044 --> 00:00:46.851 jou laat dink jy gaan gek 00:00:46.851 --> 00:00:48.030 jy's op die punt om geroer te word 00:00:48.030 --> 00:00:49.077 deur drie emcees 00:00:49.077 --> 00:00:50.632 van die eteriese vlak 00:00:50.632 --> 00:00:51.692 so wanneer die horlosie lui 00:00:51.692 --> 00:00:52.892 berei jouself voor om 'n wereld te betree 00:00:52.892 --> 00:00:54.219 van Kersfees pyn 00:00:54.219 --> 00:00:55.104 want ek's uit 00:00:55.104 --> 00:00:56.732 ek het my eie f**ken probleme 00:00:56.732 --> 00:00:57.852 noem my 2 Chainz 00:00:57.852 --> 00:00:59.040 Hoe durf jy my versteur 00:00:59.040 --> 00:01:00.484 terwyl ek 'n uiltjie knip in my stoel 00:01:00.484 --> 00:01:02.178 jy's 'n waardelose kletsrym-spuwende gedaante 00:01:02.178 --> 00:01:03.967 Ek is geensins bang vir 'n ewekansige skim nie 00:01:03.967 --> 00:01:05.701 teister soveel jy wil, ek geen nie om nie 00:01:05.701 --> 00:01:06.862 Ek glo nie in spoke nie 00:01:06.862 --> 00:01:08.142 en ek vertrou nie daardie hare nie 00:01:08.142 --> 00:01:09.240 Moenie skrik nie Scrooge 00:01:09.240 --> 00:01:10.650 maar jy's op die punt om in een te stort 00:01:10.650 --> 00:01:11.495 Ek's J.P. Morgan 00:01:11.495 --> 00:01:13.078 die spook van voormalige ryk ouens 00:01:13.078 --> 00:01:14.434 wie behoorlik 00:01:14.434 --> 00:01:15.845 die monopoly snor dra 00:01:15.845 --> 00:01:17.211 yo, ek besit treinspore 00:01:17.211 --> 00:01:18.589 Ek bedryf hierdie spore 00:01:18.589 --> 00:01:19.718 jy is op 'n bankie gedompel 00:01:19.718 --> 00:01:20.929 nou is jy kwaad vir die wêreld 00:01:20.929 --> 00:01:22.275 jy moes soos Sebastian gemaak het 00:01:22.275 --> 00:01:23.531 en die meisie gesoen het 00:01:23.531 --> 00:01:24.893 want jou gierigheid is jou vloek 00:01:24.893 --> 00:01:26.115 wat jou uitmekaar gaan skeur 00:01:26.115 --> 00:01:27.360 watter nut dien jou beursie 00:01:27.360 --> 00:01:28.948 as jou hart arm is 00:01:28.948 --> 00:01:29.735 Bah humbug 00:01:29.735 --> 00:01:30.958 jou kletsryme ontsenu my nie 00:01:30.958 --> 00:01:31.732 hulle is gruwelik 00:01:31.732 --> 00:01:32.714 wat my die meeste bang maak 00:01:32.714 --> 00:01:34.206 is jou walglike snuit 00:01:34.206 --> 00:01:35.435 besigheid en sukses 00:01:35.435 --> 00:01:36.683 dis die lewe wat ek gekies het 00:01:36.683 --> 00:01:38.402 so genoeg met jou prentjies uit die verlede 00:01:38.402 --> 00:01:39.323 ek's nie geaffekteer nie 00:01:39.323 --> 00:01:41.144 Wel jy's op die punt om huidig te wees 00:01:41.144 --> 00:01:43.016 ek's die spook van die huidige oomblik 00:01:43.016 --> 00:01:45.046 leer 'n les by Yeezy 00:01:45.046 --> 00:01:46.701 jy mis die punt Ebenezy 00:01:46.701 --> 00:01:47.850 daars meer aan die lewe as jou werk 00:01:47.850 --> 00:01:48.877 ontspan 00:01:48.877 --> 00:01:50.479 selfs ek kan tyd maak vir Azizy 00:01:50.479 --> 00:01:51.985 jy beter 'n paar friende op jou wenslys sit 00:01:51.985 --> 00:01:53.785 want jy ken nie die gees van Kersfees nie 00:01:53.785 --> 00:01:55.602 as jy gedoen het sou jy op hierdie oomlik 00:01:55.602 --> 00:01:56.816 jou geld gedeel het 00:01:56.816 --> 00:01:57.927 met somige van die haweloses 00:01:57.927 --> 00:01:59.236 Nee hierdie is nie besig om te gebeur nie 00:01:59.236 --> 00:02:00.668 oh dis frustrerende sielsmart 00:02:00.668 --> 00:02:01.163 wag 00:02:01.163 --> 00:02:01.558 eintlik 00:02:01.558 --> 00:02:03.255 nou dat ek terugdink aan oorlede Donald se lesing 00:02:03.255 --> 00:02:05.176 verwag ek steeds 'n finale skim 00:02:05.176 --> 00:02:05.728 Boo! 00:02:05.728 --> 00:02:07.028 jy gaan sterf 00:02:07.028 --> 00:02:08.759 niemand om jou lief te hê nie en niemand om te huil nie 00:02:08.759 --> 00:02:09.678 alleen by jouself 00:02:09.678 --> 00:02:10.574 op die bed van jou sterfte 00:02:10.574 --> 00:02:11.406 met die stank van verdriet 00:02:11.406 --> 00:02:12.423 op jou laaste asem 00:02:12.423 --> 00:02:13.398 want jy't die pad gekies 00:02:13.398 --> 00:02:14.194 van 'n selfsugtige man 00:02:14.194 --> 00:02:15.338 met Tiny Tim se onskuldige 00:02:15.338 --> 00:02:16.319 bloed op jou hande 00:02:16.319 --> 00:02:17.185 jou straf om te dien 00:02:17.185 --> 00:02:18.006 vir die manier hoe jy optree 00:02:18.006 --> 00:02:18.950 is so plein geskrewe 00:02:18.950 --> 00:02:19.939 soos die naam op jou graf 00:02:19.939 --> 00:02:21.912 Is hierdie skadus van dinge wat voorlê? 00:02:21.912 --> 00:02:23.661 of slegs dinge wat kan gebeur 00:02:23.661 --> 00:02:25.462 kan hulle verander as ek my pad verlaat? 00:02:25.462 --> 00:02:27.641 sê dat dit so is met wat jy my wys 00:02:27.641 --> 00:02:29.065 Ek belowe ek sal my gedrag wysig 00:02:29.065 --> 00:02:30.903 'n friend aan alle mense is wat ek sal word 00:02:30.903 --> 00:02:32.379 dis Kersfees ek het nog nie my kans vertoef 00:02:32.379 --> 00:02:33.379 om anders te wees nie 00:02:33.379 --> 00:02:34.732 God seën ons elke