Word wakker, Scrooge Ek's op die punt om 'n Dickens van 'n skyt te vang op hierdie eensame, onaantreklike mislike klein korrelkop Ek's soos die ster op 'n Kersfeesboom jy's soos 'n stomp Ek word nie geken vir my hart nie maar jy word steeds getroef jy herhinder my aan my gewese vrou in 'n bikini want ek find jou afgryslik hou jou TB van Tiny Timmy weg van my af moet nie eens aan my raak nie ek skud nie hande nie ek het geen gevolg nie ek ruïneer kletsrymers vinniger as Skotse lande selfs Jay-Z weet watse hoerboer ek is Ek het my naam voor op die besigheid, man my kletsryme sal jy teister jou laat dink jy gaan gek jy's op die punt om geroer te word deur drie emcees van die eteriese vlak so wanneer die horlosie lui berei jouself voor om 'n wereld te betree van Kersfees pyn want ek's uit ek het my eie f**ken probleme noem my 2 Chainz Hoe durf jy my versteur terwyl ek 'n uiltjie knip in my stoel jy's 'n waardelose kletsrym-spuwende gedaante Ek is geensins bang vir 'n ewekansige skim nie teister soveel jy wil, ek geen nie om nie Ek glo nie in spoke nie en ek vertrou nie daardie hare nie Moenie skrik nie Scrooge maar jy's op die punt om in een te stort Ek's J.P. Morgan die spook van voormalige ryk ouens wie behoorlik die monopoly snor dra yo, ek besit treinspore Ek bedryf hierdie spore jy is op 'n bankie gedompel nou is jy kwaad vir die wêreld jy moes soos Sebastian gemaak het en die meisie gesoen het want jou gierigheid is jou vloek wat jou uitmekaar gaan skeur watter nut dien jou beursie as jou hart arm is Bah humbug jou kletsryme ontsenu my nie hulle is gruwelik wat my die meeste bang maak is jou walglike snuit besigheid en sukses dis die lewe wat ek gekies het so genoeg met jou prentjies uit die verlede ek's nie geaffekteer nie Wel jy's op die punt om huidig te wees ek's die spook van die huidige oomblik leer 'n les by Yeezy jy mis die punt Ebenezy daars meer aan die lewe as jou werk ontspan selfs ek kan tyd maak vir Azizy jy beter 'n paar friende op jou wenslys sit want jy ken nie die gees van Kersfees nie as jy gedoen het sou jy op hierdie oomlik jou geld gedeel het met somige van die haweloses Nee hierdie is nie besig om te gebeur nie oh dis frustrerende sielsmart wag eintlik nou dat ek terugdink aan oorlede Donald se lesing verwag ek steeds 'n finale skim Boo! jy gaan sterf niemand om jou lief te hê nie en niemand om te huil nie alleen by jouself op die bed van jou sterfte met die stank van verdriet op jou laaste asem want jy't die pad gekies van 'n selfsugtige man met Tiny Tim se onskuldige bloed op jou hande jou straf om te dien vir die manier hoe jy optree is so plein geskrewe soos die naam op jou graf Is hierdie skadus van dinge wat voorlê? of slegs dinge wat kan gebeur kan hulle verander as ek my pad verlaat? sê dat dit so is met wat jy my wys Ek belowe ek sal my gedrag wysig 'n friend aan alle mense is wat ek sal word dis Kersfees ek het nog nie my kans vertoef om anders te wees nie God seën ons elke