1 00:00:13,843 --> 00:00:15,113 Word wakker, Scrooge 2 00:00:15,113 --> 00:00:17,744 Ek's op die punt om 'n Dickens van 'n skyt te vang 3 00:00:17,744 --> 00:00:19,524 op hierdie eensame, onaantreklike 4 00:00:19,524 --> 00:00:21,289 mislike klein korrelkop 5 00:00:21,289 --> 00:00:23,845 Ek's soos die ster op 'n Kersfeesboom 6 00:00:23,845 --> 00:00:25,051 jy's soos 'n stomp 7 00:00:25,051 --> 00:00:26,893 Ek word nie geken vir my hart nie 8 00:00:26,893 --> 00:00:28,732 maar jy word steeds getroef 9 00:00:28,732 --> 00:00:30,414 jy herhinder my aan my gewese vrou 10 00:00:30,414 --> 00:00:31,361 in 'n bikini 11 00:00:31,361 --> 00:00:32,450 want ek find jou afgryslik 12 00:00:32,450 --> 00:00:34,296 hou jou TB van Tiny Timmy 13 00:00:34,296 --> 00:00:34,987 weg van my af 14 00:00:34,987 --> 00:00:36,093 moet nie eens aan my raak nie 15 00:00:36,093 --> 00:00:37,100 ek skud nie hande nie 16 00:00:37,100 --> 00:00:38,037 ek het geen gevolg nie 17 00:00:38,037 --> 00:00:39,973 ek ruïneer kletsrymers vinniger as Skotse lande 18 00:00:39,973 --> 00:00:41,433 selfs Jay-Z weet watse hoerboer ek is 19 00:00:41,433 --> 00:00:42,203 Ek het my naam 20 00:00:42,203 --> 00:00:43,826 voor op die besigheid, man 21 00:00:43,826 --> 00:00:45,044 my kletsryme sal jy teister 22 00:00:45,044 --> 00:00:46,851 jou laat dink jy gaan gek 23 00:00:46,851 --> 00:00:48,030 jy's op die punt om geroer te word 24 00:00:48,030 --> 00:00:49,077 deur drie emcees 25 00:00:49,077 --> 00:00:50,632 van die eteriese vlak 26 00:00:50,632 --> 00:00:51,692 so wanneer die horlosie lui 27 00:00:51,692 --> 00:00:52,892 berei jouself voor om 'n wereld te betree 28 00:00:52,892 --> 00:00:54,219 van Kersfees pyn 29 00:00:54,219 --> 00:00:55,104 want ek's uit 30 00:00:55,104 --> 00:00:56,732 ek het my eie f**ken probleme 31 00:00:56,732 --> 00:00:57,852 noem my 2 Chainz 32 00:00:57,852 --> 00:00:59,040 Hoe durf jy my versteur 33 00:00:59,040 --> 00:01:00,484 terwyl ek 'n uiltjie knip in my stoel 34 00:01:00,484 --> 00:01:02,178 jy's 'n waardelose kletsrym-spuwende gedaante 35 00:01:02,178 --> 00:01:03,967 Ek is geensins bang vir 'n ewekansige skim nie 36 00:01:03,967 --> 00:01:05,701 teister soveel jy wil, ek geen nie om nie 37 00:01:05,701 --> 00:01:06,862 Ek glo nie in spoke nie 38 00:01:06,862 --> 00:01:08,142 en ek vertrou nie daardie hare nie 39 00:01:08,142 --> 00:01:09,240 Moenie skrik nie Scrooge 40 00:01:09,240 --> 00:01:10,650 maar jy's op die punt om in een te stort 41 00:01:10,650 --> 00:01:11,495 Ek's J.P. Morgan 42 00:01:11,495 --> 00:01:13,078 die spook van voormalige ryk ouens 43 00:01:13,078 --> 00:01:14,434 wie behoorlik 44 00:01:14,434 --> 00:01:15,845 die monopoly snor dra 45 00:01:15,845 --> 00:01:17,211 yo, ek besit treinspore 46 00:01:17,211 --> 00:01:18,589 Ek bedryf hierdie spore 47 00:01:18,589 --> 00:01:19,718 jy is op 'n bankie gedompel 48 00:01:19,718 --> 00:01:20,929 nou is jy kwaad vir die wêreld 49 00:01:20,929 --> 00:01:22,275 jy moes soos Sebastian gemaak het 50 00:01:22,275 --> 00:01:23,531 en die meisie gesoen het 51 00:01:23,531 --> 00:01:24,893 want jou gierigheid is jou vloek 52 00:01:24,893 --> 00:01:26,115 wat jou uitmekaar gaan skeur 53 00:01:26,115 --> 00:01:27,360 watter nut dien jou beursie 54 00:01:27,360 --> 00:01:28,948 as jou hart arm is 55 00:01:28,948 --> 00:01:29,735 Bah humbug 56 00:01:29,735 --> 00:01:30,958 jou kletsryme ontsenu my nie 57 00:01:30,958 --> 00:01:31,732 hulle is gruwelik 58 00:01:31,732 --> 00:01:32,714 wat my die meeste bang maak 59 00:01:32,714 --> 00:01:34,206 is jou walglike snuit 60 00:01:34,206 --> 00:01:35,435 besigheid en sukses 61 00:01:35,435 --> 00:01:36,683 dis die lewe wat ek gekies het 62 00:01:36,683 --> 00:01:38,402 so genoeg met jou prentjies uit die verlede 63 00:01:38,402 --> 00:01:39,323 ek's nie geaffekteer nie 64 00:01:39,323 --> 00:01:41,144 Wel jy's op die punt om huidig te wees 65 00:01:41,144 --> 00:01:43,016 ek's die spook van die huidige oomblik 66 00:01:43,016 --> 00:01:45,046 leer 'n les by Yeezy 67 00:01:45,046 --> 00:01:46,701 jy mis die punt Ebenezy 68 00:01:46,701 --> 00:01:47,850 daars meer aan die lewe as jou werk 69 00:01:47,850 --> 00:01:48,877 ontspan 70 00:01:48,877 --> 00:01:50,479 selfs ek kan tyd maak vir Azizy 71 00:01:50,479 --> 00:01:51,985 jy beter 'n paar friende op jou wenslys sit 72 00:01:51,985 --> 00:01:53,785 want jy ken nie die gees van Kersfees nie 73 00:01:53,785 --> 00:01:55,602 as jy gedoen het sou jy op hierdie oomlik 74 00:01:55,602 --> 00:01:56,816 jou geld gedeel het 75 00:01:56,816 --> 00:01:57,927 met somige van die haweloses 76 00:01:57,927 --> 00:01:59,236 Nee hierdie is nie besig om te gebeur nie 77 00:01:59,236 --> 00:02:00,668 oh dis frustrerende sielsmart 78 00:02:00,668 --> 00:02:01,163 wag 79 00:02:01,163 --> 00:02:01,558 eintlik 80 00:02:01,558 --> 00:02:03,255 nou dat ek terugdink aan oorlede Donald se lesing 81 00:02:03,255 --> 00:02:05,176 verwag ek steeds 'n finale skim 82 00:02:05,176 --> 00:02:05,728 Boo! 83 00:02:05,728 --> 00:02:07,028 jy gaan sterf 84 00:02:07,028 --> 00:02:08,759 niemand om jou lief te hê nie en niemand om te huil nie 85 00:02:08,759 --> 00:02:09,678 alleen by jouself 86 00:02:09,678 --> 00:02:10,574 op die bed van jou sterfte 87 00:02:10,574 --> 00:02:11,406 met die stank van verdriet 88 00:02:11,406 --> 00:02:12,423 op jou laaste asem 89 00:02:12,423 --> 00:02:13,398 want jy't die pad gekies 90 00:02:13,398 --> 00:02:14,194 van 'n selfsugtige man 91 00:02:14,194 --> 00:02:15,338 met Tiny Tim se onskuldige 92 00:02:15,338 --> 00:02:16,319 bloed op jou hande 93 00:02:16,319 --> 00:02:17,185 jou straf om te dien 94 00:02:17,185 --> 00:02:18,006 vir die manier hoe jy optree 95 00:02:18,006 --> 00:02:18,950 is so plein geskrewe 96 00:02:18,950 --> 00:02:19,939 soos die naam op jou graf 97 00:02:19,939 --> 00:02:21,912 Is hierdie skadus van dinge wat voorlê? 98 00:02:21,912 --> 00:02:23,661 of slegs dinge wat kan gebeur 99 00:02:23,661 --> 00:02:25,462 kan hulle verander as ek my pad verlaat? 100 00:02:25,462 --> 00:02:27,641 sê dat dit so is met wat jy my wys 101 00:02:27,641 --> 00:02:29,065 Ek belowe ek sal my gedrag wysig 102 00:02:29,065 --> 00:02:30,903 'n friend aan alle mense is wat ek sal word 103 00:02:30,903 --> 00:02:32,379 dis Kersfees ek het nog nie my kans vertoef 104 00:02:32,379 --> 00:02:33,379 om anders te wees nie 105 00:02:33,379 --> 00:02:34,732 God seën ons elke