-
Wat ek in hierdie video wil doen,
-
is om te dink aan die oorsprong van algebra,
-
die oorsprong van Algebra.
-
En die woord,
-
veral in assosiasie met die idees
-
wat Algebra nou verteenwoordig,
-
kom van, kom van hierdie boek
-
of eintlik is dit 'n bladsy van die boek wat jy hier sien.
-
Die Engelse vertaling van hierdie boek is,
-
" The Compendious book on Calculation by Completion and Balancing"
-
Dit is geskryf deur 'n Persiese wiskundige
-
wat in Baghdad gewoon het in, hmm,
-
ek dink dit was die 8ste of 9de eeu
-
Of ja, dit was eintlik 820 V.C.
-
toe hy hierdie boek geskryf het.
-
V.C.
-
En Algebra is die Arabiese woord
-
wat, hier is die eintlike titel wat hy dit gegee het,
-
wat die Arabiese titel is.
-
Algebra beteken "herstel" of "voltooiing"
-
herstel..........herstel of voltooiing........voltooiing
-
En hy het dit in hierdie boek geassosieer met 'n baie spesifieke werking,
-
waar hy iets vanaf een kant van 'n vergelyking geneem het
-
na die ander kant van die vergelyking.
-
Maar ons kan dit eintlik hier sien. Ek ken nie Arabies nie,
-
maar ek ken eintlik 'n paar tale wat 'n bietjie by Arabies "geleen" het
-
of dalk is dit andersom!
-
Maar dit sê Al Kitab en
-
ek ken net genoeg Urdu of Hindi om 'n goeie Indiese fliek te verstaan.
-
Maar Al Kitab, "Kitab" beteken "boek".
-
So hierdie deel is "boek".
-
Ek dink Al-Mukhtasar beteken "bondig"
-
omdat ek nie die woord ken vir "bondig" nie en dit klink soos dit.
-
Fi Hisab, "Hisab" beteken "berekening" in Hindi of Urdu so hierdie is "berekening".
-
Al-Gabr is die wortel.
-
Dit is die gewilde Algebra. Dit is waar dit voorkom.
-
So hierdie is vir "voltooiing".
-
Jy kan dit sien as voltooiing...voltooiing
-
en dan Wa...Al-Muqabala
-
dit beteken eintlik "balansering"
-
voltooiing en balansering.
-
So as ons dit wou vertaal het
-
en ek weet hierdie is nie 'n video vir die vertaling van Arabies nie
-
maar die boek...die boek
-
wel ek dink dit se "bondige berekening deur voltooiing en balansering
-
is die rowwe vertaling hiervan.
-
Maar dit is die oorsprong van die woord "Algebra".
-
En hierdie is 'n baie baie baie belangrike boek.
-
Nie net omdat dit die eerste keer is wat die woord Algebra gebruik is nie,
-
maar baie mense het hierdie boek gesien as die eerste keer
-
wat Algebra die vele van sy moderne idees aangeneem het,
-
idees van die balansering van 'n vergelyking,
-
die abstrakte probleem self,
-
nie om probleme slegs een keer hier en daar op te los nie.
-
Maar Al-khwarizmi was nie die eerste persoon nie.
-
En net om 'n idee te kry van waar dit als gebeur,
-
sy "uithang-plek" was Baghdad.
-
So, hierdie deel van die wereld kom baie voor
-
in die geskiedenis van algebra.
-
Maar hy het daar uitgehang in die 8ste of 9de eeu.
-
So as ek 'n tydlyn teken,
-
sodat ons dit als kan waardeer.
-
So dit is.............. die tydlyn.
-
En of jy nou gelowig is of nie,
-
meeste van ons moderne datums is gebaseer op die geboorte van Jesus.
-
So ek sal dit so se, sodat dit hier is.
-
Miskisn sit ons 'n kruis hier,
-
om dit aan te dui, maar wanneer ons nie gelowig is nie,
-
se ons "algemene era" "voor die algemene era";
-
wanneer ons gelowig is,
-
se ons V.C
-
wat beteken "die jaar van ons God".
-
Anno...ek ken nie die Latyns nie..."Anno Domini" soos ek verstaan
-
"die jaar van ons god"
-
En dan as ons wil, in die christelike konteks,
-
in pleks van se "voor die algemene era",
-
kan ons se "voor Christus", V.C
-
Maar in ieder geval, so hierdie is 1000
-
in die algemene era.
-
Dit is 2000 in die algemene era.
-
En ons is ten minste
-
terwyl ek hierdie video maak, ek sit omtrent hier.
-
En dan, hierdie is 1000 voor die algemene era.
-
En hierdie is 2000 voor die algemene era.
-
So die eerste tekens,
-
dis wat ons kan kry.
-
Ek is seker as ons nog verder kon soek,
-
sou ons nog bewyse kon kry
-
van verskillende samelewings en mense
-
en op baie idees in Algebra afgekom het.
-
Maar ons eerste rekords van mense
-
wat werklik die idees waarop Algebra gebaseer het verken het,
-
kom van antieke Babilon,
-
omtrent 200 jaar voor die algemene era,
-
voor Christus. So omtrent, omtrent daar
-
waar daar klip tablette was,
-
waar dit gelyk het asof mense besig was
-
om van die fundamentele idees van Algebra te verken.
-
Hulle het nie dieselfde simbole gebruik nie.
-
Hulle het nie die getalle op dieselfde manier voorgestel nie.
-
Maar die Algebra waaraan hul gewerk het,
-
was weereens deel van hierdie deel van die wereld.
-
Babilon, was omtrent,...... reg hier.
-
En Babilon het soortvan die tradisie van Sumeria behou.
-
Die hele streek was Mesopotamia genoem.
-
-- Grieks vir "tussen twee riviere"--
-
Maar dis die eerste tekens van mense waarvan ons weet
-
wat begin het om te doen
-
wat ons noem werklike werklike Algebra.
-
En as jy vorentoe gaan
-
en ek is seker selfs ons geskiedkundiges weet nie
-
al die verskillende mense wat Algebra gebruik nie
-
Maar die grootste bydraes tot Algebra
-
het ons gesien hier in Babilon 2000 jaar gelede.
-
En as ons gaan na omtrent 200 - 300 V.C
-
omtrent reg hier,
-
het jy 'n Griekse man wat in Alexanderia gewoon het.
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-