WEBVTT 00:00:00.800 --> 00:00:02.133 Wat ek in hierdie video wil doen, 00:00:02.133 --> 00:00:04.800 is om te dink aan die oorsprong van algebra, 00:00:04.800 --> 00:00:07.019 die oorsprong van Algebra. 00:00:07.019 --> 00:00:08.533 En die woord, 00:00:08.533 --> 00:00:10.667 veral in assosiasie met die idees 00:00:10.667 --> 00:00:12.733 wat Algebra nou verteenwoordig, 00:00:12.733 --> 00:00:15.689 kom van, kom van hierdie boek 00:00:15.689 --> 00:00:18.667 of eintlik is dit 'n bladsy van die boek wat jy hier sien. 00:00:18.667 --> 00:00:20.800 Die Engelse vertaling van hierdie boek is, 00:00:20.800 --> 00:00:25.662 " The Compendious book on Calculation by Completion and Balancing" 00:00:25.667 --> 00:00:28.800 Dit is geskryf deur 'n Persiese wiskundige 00:00:28.800 --> 00:00:30.969 wat in Baghdad gewoon het in, hmm, 00:00:30.969 --> 00:00:33.615 ek dink dit was die 8ste of 9de eeu 00:00:33.615 --> 00:00:35.800 Of ja, dit was eintlik 820 V.C. 00:00:35.800 --> 00:00:37.773 toe hy hierdie boek geskryf het. 00:00:37.773 --> 00:00:38.695 V.C. 00:00:38.695 --> 00:00:41.350 En Algebra is die Arabiese woord 00:00:41.350 --> 00:00:43.509 wat, hier is die eintlike titel wat hy dit gegee het, 00:00:43.509 --> 00:00:45.400 wat die Arabiese titel is. 00:00:45.400 --> 00:00:48.467 Algebra beteken "herstel" of "voltooiing" 00:00:48.467 --> 00:00:55.084 herstel..........herstel of voltooiing........voltooiing 00:00:55.084 --> 00:00:58.369 En hy het dit in hierdie boek geassosieer met 'n baie spesifieke werking, 00:00:58.369 --> 00:01:01.667 waar hy iets vanaf een kant van 'n vergelyking geneem het 00:01:01.667 --> 00:01:03.501 na die ander kant van die vergelyking. 00:01:03.501 --> 00:01:06.586 Maar ons kan dit eintlik hier sien. Ek ken nie Arabies nie, 00:01:06.586 --> 00:01:10.400 maar ek ken eintlik 'n paar tale wat 'n bietjie by Arabies "geleen" het 00:01:10.400 --> 00:01:12.230 of dalk is dit andersom! 00:01:12.230 --> 00:01:14.941 Maar dit sĂȘ Al Kitab en 00:01:14.941 --> 00:01:18.243 ek ken net genoeg Urdu of Hindi om 'n goeie Indiese fliek te verstaan. 00:01:18.243 --> 00:01:20.130 Maar Al Kitab, "Kitab" beteken "boek". 00:01:20.130 --> 00:01:23.302 So hierdie deel is "boek". 00:01:23.302 --> 00:01:27.163 Ek dink Al-Mukhtasar beteken "bondig" 00:01:27.163 --> 00:01:29.904 omdat ek nie die woord ken vir "bondig" nie en dit klink soos dit. 00:01:29.904 --> 00:01:36.585 Fi Hisab, "Hisab" beteken "berekening" in Hindi of Urdu so hierdie is "berekening". 00:01:36.585 --> 00:01:38.738 Al-Gabr is die wortel. 00:01:38.738 --> 00:01:41.021 Dit is die gewilde Algebra. Dit is waar dit voorkom. 00:01:41.021 --> 00:01:43.533 So hierdie is vir "voltooiing". 00:01:43.533 --> 00:01:46.478 Jy kan dit sien as voltooiing...voltooiing 00:01:46.478 --> 00:01:49.715 en dan Wa...Al-Muqabala 00:01:49.715 --> 00:01:52.467 dit beteken eintlik "balansering" 00:01:52.467 --> 00:01:55.631 voltooiing en balansering. 00:01:55.631 --> 00:01:57.133 So as ons dit wou vertaal het 00:01:57.133 --> 00:01:58.733 en ek weet hierdie is nie 'n video vir die vertaling van Arabies nie 00:01:58.733 --> 00:02:01.947 maar die boek...die boek 00:02:01.947 --> 00:02:10.624 wel ek dink dit se "bondige berekening deur voltooiing en balansering 00:02:10.624 --> 00:02:12.564 is die rowwe vertaling hiervan. 00:02:12.564 --> 00:02:15.412 Maar dit is die oorsprong van die woord "Algebra". 00:02:15.412 --> 00:02:18.146 En hierdie is 'n baie baie baie belangrike boek. 00:02:18.146 --> 00:02:21.467 Nie net omdat dit die eerste keer is wat die woord Algebra gebruik is nie, 00:02:21.467 --> 00:02:25.000 maar baie mense het hierdie boek gesien as die eerste keer 00:02:25.000 --> 00:02:32.000 wat Algebra die vele van sy moderne idees aangeneem het, 00:02:32.050 --> 00:02:34.533 idees van die balansering van 'n vergelyking, 00:02:34.533 --> 00:02:36.533 die abstrakte probleem self, 00:02:36.533 --> 00:02:38.995 nie om probleme slegs een keer hier en daar op te los nie. 00:02:39.000 --> 00:02:42.800 Maar Al-khwarizmi was nie die eerste persoon nie. 00:02:42.800 --> 00:02:44.800 En net om 'n idee te kry van waar dit als gebeur, 00:02:44.800 --> 00:02:46.800 sy "uithang-plek" was Baghdad. 00:02:46.800 --> 00:02:49.200 So, hierdie deel van die wereld kom baie voor 00:02:49.200 --> 00:02:50.667 in die geskiedenis van algebra. 00:02:50.667 --> 00:02:53.133 Maar hy het daar uitgehang in die 8ste of 9de eeu. 00:02:53.133 --> 00:02:56.160 So as ek 'n tydlyn teken, 00:02:56.160 --> 00:02:58.000 sodat ons dit als kan waardeer. 00:02:58.000 --> 00:03:01.431 So dit is.............. die tydlyn. 00:03:01.431 --> 00:03:05.133 En of jy nou gelowig is of nie, 00:03:05.133 --> 00:03:09.159 meeste van ons moderne datums is gebaseer op die geboorte van Jesus. 00:03:09.159 --> 00:03:11.796 So ek sal dit so se, sodat dit hier is. 00:03:11.796 --> 00:03:13.704 Miskisn sit ons 'n kruis hier, 00:03:13.704 --> 00:03:15.462 om dit aan te dui, maar wanneer ons nie gelowig is nie, 00:03:15.462 --> 00:03:18.473 se ons "algemene era" "voor die algemene era"; 00:03:18.473 --> 00:03:19.766 wanneer ons gelowig is, 00:03:19.766 --> 00:03:20.566 se ons V.C 00:03:20.566 --> 00:03:22.164 wat beteken "die jaar van ons God". 00:03:22.164 --> 00:03:25.333 Anno...ek ken nie die Latyns nie..."Anno Domini" soos ek verstaan 00:03:25.333 --> 00:03:26.434 "die jaar van ons god" 00:03:26.434 --> 00:03:28.950 En dan as ons wil, in die christelike konteks, 00:03:28.950 --> 00:03:30.482 in pleks van se "voor die algemene era", 00:03:30.482 --> 00:03:32.433 kan ons se "voor Christus", V.C 00:03:32.433 --> 00:03:36.133 Maar in ieder geval, so hierdie is 1000 00:03:36.133 --> 00:03:37.533 in die algemene era. 00:03:37.533 --> 00:03:39.667 Dit is 2000 in die algemene era. 00:03:39.667 --> 00:03:41.652 En ons is ten minste 00:03:41.652 --> 00:03:44.831 terwyl ek hierdie video maak, ek sit omtrent hier. 00:03:44.831 --> 00:03:48.733 En dan, hierdie is 1000 voor die algemene era. 00:03:48.733 --> 00:03:52.296 En hierdie is 2000 voor die algemene era. 00:03:52.296 --> 00:03:55.000 So die eerste tekens, 00:03:55.000 --> 00:03:56.234 dis wat ons kan kry. 00:03:56.234 --> 00:03:57.369 Ek is seker as ons nog verder kon soek, 00:03:57.369 --> 00:03:58.835 sou ons nog bewyse kon kry 00:03:58.835 --> 00:04:01.121 van verskillende samelewings en mense 00:04:01.121 --> 00:04:04.569 en op baie idees in Algebra afgekom het. 00:04:04.569 --> 00:04:06.311 Maar ons eerste rekords van mense 00:04:06.311 --> 00:04:09.533 wat werklik die idees waarop Algebra gebaseer het verken het, 00:04:09.533 --> 00:04:12.200 kom van antieke Babilon, 00:04:12.200 --> 00:04:14.906 omtrent 200 jaar voor die algemene era, 00:04:14.906 --> 00:04:21.565 voor Christus. So omtrent, omtrent daar 00:04:21.565 --> 00:04:23.023 waar daar klip tablette was, 00:04:23.023 --> 00:04:24.867 waar dit gelyk het asof mense besig was 00:04:24.867 --> 00:04:26.253 om van die fundamentele idees van Algebra te verken. 00:04:26.253 --> 00:04:27.669 Hulle het nie dieselfde simbole gebruik nie. 00:04:27.669 --> 00:04:31.133 Hulle het nie die getalle op dieselfde manier voorgestel nie. 00:04:31.133 --> 00:04:33.200 Maar die Algebra waaraan hul gewerk het, 00:04:33.200 --> 00:04:35.800 was weereens deel van hierdie deel van die wereld. 00:04:35.800 --> 00:04:38.733 Babilon, was omtrent,...... reg hier. 00:04:38.733 --> 00:04:42.400 En Babilon het soortvan die tradisie van Sumeria behou. 00:04:42.400 --> 00:04:45.400 Die hele streek was Mesopotamia genoem. 00:04:45.400 --> 00:04:47.186 -- Grieks vir "tussen twee riviere"-- 00:04:47.186 --> 00:04:49.733 Maar dis die eerste tekens van mense waarvan ons weet 00:04:49.733 --> 00:04:51.744 wat begin het om te doen 00:04:51.744 --> 00:04:54.720 wat ons noem werklike werklike Algebra. 00:04:54.720 --> 00:04:56.200 En as jy vorentoe gaan 00:04:56.200 --> 00:04:58.992 en ek is seker selfs ons geskiedkundiges weet nie 00:04:58.992 --> 00:05:03.800 al die verskillende mense wat Algebra gebruik nie 00:05:03.800 --> 00:05:08.267 Maar die grootste bydraes tot Algebra 00:05:08.267 --> 00:05:11.533 het ons gesien hier in Babilon 2000 jaar gelede. 00:05:11.533 --> 00:05:14.171 En as ons gaan na omtrent 200 - 300 V.C 00:05:14.171 --> 00:05:15.582 omtrent reg hier, 00:05:15.582 --> 00:05:18.169 het jy 'n Griekse man wat in Alexanderia gewoon het. 00:05:18.169 --> 00:05:22.000 00:05:22.000 --> 00:05:25.041 00:05:25.041 --> 00:05:28.000 00:05:28.000 --> 00:05:29.432 00:05:29.432 --> 00:05:32.041 00:05:32.041 --> 00:05:33.467 00:05:33.467 --> 00:05:36.867 00:05:36.867 --> 00:05:40.244 00:05:40.244 --> 00:05:44.508 00:05:44.508 --> 00:05:48.531 00:05:48.533 --> 00:05:50.667 00:05:50.667 --> 00:05:53.548 00:05:53.548 --> 00:05:57.032 00:05:57.032 --> 00:05:59.061 00:05:59.061 --> 00:06:01.361 00:06:01.361 --> 00:06:03.733 00:06:03.733 --> 00:06:06.328 00:06:06.328 --> 00:06:08.733 00:06:08.733 --> 00:06:11.282 00:06:11.282 --> 00:06:13.816 00:06:13.816 --> 00:06:16.212 00:06:16.212 --> 00:06:18.352 00:06:18.352 --> 00:06:20.347 00:06:20.347 --> 00:06:22.221 00:06:22.221 --> 00:06:26.067 00:06:26.067 --> 00:06:29.800 00:06:29.800 --> 00:06:32.667 00:06:32.667 --> 00:06:34.692 00:06:34.692 --> 00:06:36.431 00:06:36.431 --> 00:06:39.161 00:06:39.161 --> 00:06:42.733 00:06:42.733 --> 00:06:45.768 00:06:45.768 --> 00:06:48.667 00:06:48.667 --> 00:06:52.513 00:06:52.513 --> 00:06:56.329 00:06:56.329 --> 00:06:57.862 00:06:57.862 --> 00:07:01.841 00:07:01.841 --> 00:07:04.118 00:07:04.118 --> 00:07:05.892 00:07:05.892 --> 00:07:09.278 00:07:09.278 --> 00:07:11.025 00:07:11.025 --> 00:07:12.492 00:07:12.492 --> 00:07:16.800