[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.80,0:00:02.13,Default,,0000,0000,0000,,Wat ek in hierdie video wil doen, Dialogue: 0,0:00:02.13,0:00:04.80,Default,,0000,0000,0000,,is om te dink aan die oorsprong van algebra, Dialogue: 0,0:00:04.80,0:00:07.02,Default,,0000,0000,0000,,die oorsprong van Algebra. Dialogue: 0,0:00:07.02,0:00:08.53,Default,,0000,0000,0000,,En die woord, Dialogue: 0,0:00:08.53,0:00:10.67,Default,,0000,0000,0000,,veral in assosiasie met die idees Dialogue: 0,0:00:10.67,0:00:12.73,Default,,0000,0000,0000,,wat Algebra nou verteenwoordig, Dialogue: 0,0:00:12.73,0:00:15.69,Default,,0000,0000,0000,,kom van, kom van hierdie boek Dialogue: 0,0:00:15.69,0:00:18.67,Default,,0000,0000,0000,,of eintlik is dit 'n bladsy van die boek wat jy hier sien. Dialogue: 0,0:00:18.67,0:00:20.80,Default,,0000,0000,0000,,Die Engelse vertaling van hierdie boek is, Dialogue: 0,0:00:20.80,0:00:25.66,Default,,0000,0000,0000,," The Compendious book on Calculation by Completion and Balancing" Dialogue: 0,0:00:25.67,0:00:28.80,Default,,0000,0000,0000,,Dit is geskryf deur 'n Persiese wiskundige Dialogue: 0,0:00:28.80,0:00:30.97,Default,,0000,0000,0000,,wat in Baghdad gewoon het in, hmm, Dialogue: 0,0:00:30.97,0:00:33.62,Default,,0000,0000,0000,,ek dink dit was die 8ste of 9de eeu Dialogue: 0,0:00:33.62,0:00:35.80,Default,,0000,0000,0000,,Of ja, dit was eintlik 820 V.C. Dialogue: 0,0:00:35.80,0:00:37.77,Default,,0000,0000,0000,,toe hy hierdie boek geskryf het. Dialogue: 0,0:00:37.77,0:00:38.70,Default,,0000,0000,0000,,V.C. Dialogue: 0,0:00:38.70,0:00:41.35,Default,,0000,0000,0000,,En Algebra is die Arabiese woord Dialogue: 0,0:00:41.35,0:00:43.51,Default,,0000,0000,0000,,wat, hier is die eintlike titel wat hy dit gegee het, Dialogue: 0,0:00:43.51,0:00:45.40,Default,,0000,0000,0000,,wat die Arabiese titel is. Dialogue: 0,0:00:45.40,0:00:48.47,Default,,0000,0000,0000,,Algebra beteken "herstel" of "voltooiing" Dialogue: 0,0:00:48.47,0:00:55.08,Default,,0000,0000,0000,,herstel..........herstel of voltooiing........voltooiing Dialogue: 0,0:00:55.08,0:00:58.37,Default,,0000,0000,0000,,En hy het dit in hierdie boek geassosieer met 'n baie spesifieke werking, Dialogue: 0,0:00:58.37,0:01:01.67,Default,,0000,0000,0000,,waar hy iets vanaf een kant van 'n vergelyking geneem het Dialogue: 0,0:01:01.67,0:01:03.50,Default,,0000,0000,0000,,na die ander kant van die vergelyking. Dialogue: 0,0:01:03.50,0:01:06.59,Default,,0000,0000,0000,,Maar ons kan dit eintlik hier sien. Ek ken nie Arabies nie, Dialogue: 0,0:01:06.59,0:01:10.40,Default,,0000,0000,0000,,maar ek ken eintlik 'n paar tale wat 'n bietjie by Arabies "geleen" het Dialogue: 0,0:01:10.40,0:01:12.23,Default,,0000,0000,0000,,of dalk is dit andersom! Dialogue: 0,0:01:12.23,0:01:14.94,Default,,0000,0000,0000,,Maar dit sê Al Kitab en Dialogue: 0,0:01:14.94,0:01:18.24,Default,,0000,0000,0000,,ek ken net genoeg Urdu of Hindi om 'n goeie Indiese fliek te verstaan. Dialogue: 0,0:01:18.24,0:01:20.13,Default,,0000,0000,0000,,Maar Al Kitab, "Kitab" beteken "boek". Dialogue: 0,0:01:20.13,0:01:23.30,Default,,0000,0000,0000,,So hierdie deel is "boek". Dialogue: 0,0:01:23.30,0:01:27.16,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink Al-Mukhtasar beteken "bondig" Dialogue: 0,0:01:27.16,0:01:29.90,Default,,0000,0000,0000,,omdat ek nie die woord ken vir "bondig" nie en dit klink soos dit. Dialogue: 0,0:01:29.90,0:01:36.58,Default,,0000,0000,0000,,Fi Hisab, "Hisab" beteken "berekening" in Hindi of Urdu so hierdie is "berekening". Dialogue: 0,0:01:36.58,0:01:38.74,Default,,0000,0000,0000,,Al-Gabr is die wortel. Dialogue: 0,0:01:38.74,0:01:41.02,Default,,0000,0000,0000,,Dit is die gewilde Algebra. Dit is waar dit voorkom. Dialogue: 0,0:01:41.02,0:01:43.53,Default,,0000,0000,0000,,So hierdie is vir "voltooiing". Dialogue: 0,0:01:43.53,0:01:46.48,Default,,0000,0000,0000,,Jy kan dit sien as voltooiing...voltooiing Dialogue: 0,0:01:46.48,0:01:49.72,Default,,0000,0000,0000,,en dan Wa...Al-Muqabala Dialogue: 0,0:01:49.72,0:01:52.47,Default,,0000,0000,0000,,dit beteken eintlik "balansering" Dialogue: 0,0:01:52.47,0:01:55.63,Default,,0000,0000,0000,,voltooiing en balansering. Dialogue: 0,0:01:55.63,0:01:57.13,Default,,0000,0000,0000,,So as ons dit wou vertaal het Dialogue: 0,0:01:57.13,0:01:58.73,Default,,0000,0000,0000,,en ek weet hierdie is nie 'n video vir die vertaling van Arabies nie Dialogue: 0,0:01:58.73,0:02:01.95,Default,,0000,0000,0000,,maar die boek...die boek Dialogue: 0,0:02:01.95,0:02:10.62,Default,,0000,0000,0000,,wel ek dink dit se "bondige berekening deur voltooiing en balansering Dialogue: 0,0:02:10.62,0:02:12.56,Default,,0000,0000,0000,,is die rowwe vertaling hiervan. Dialogue: 0,0:02:12.56,0:02:15.41,Default,,0000,0000,0000,,Maar dit is die oorsprong van die woord "Algebra". Dialogue: 0,0:02:15.41,0:02:18.15,Default,,0000,0000,0000,,En hierdie is 'n baie baie baie belangrike boek. Dialogue: 0,0:02:18.15,0:02:21.47,Default,,0000,0000,0000,,Nie net omdat dit die eerste keer is wat die woord Algebra gebruik is nie, Dialogue: 0,0:02:21.47,0:02:25.00,Default,,0000,0000,0000,,maar baie mense het hierdie boek gesien as die eerste keer Dialogue: 0,0:02:25.00,0:02:32.00,Default,,0000,0000,0000,,wat Algebra die vele van sy moderne idees aangeneem het, Dialogue: 0,0:02:32.05,0:02:34.53,Default,,0000,0000,0000,,idees van die balansering van 'n vergelyking, Dialogue: 0,0:02:34.53,0:02:36.53,Default,,0000,0000,0000,,die abstrakte probleem self, Dialogue: 0,0:02:36.53,0:02:38.100,Default,,0000,0000,0000,,nie om probleme slegs een keer hier en daar op te los nie. Dialogue: 0,0:02:39.00,0:02:42.80,Default,,0000,0000,0000,,Maar Al-khwarizmi was nie die eerste persoon nie. Dialogue: 0,0:02:42.80,0:02:44.80,Default,,0000,0000,0000,,En net om 'n idee te kry van waar dit als gebeur, Dialogue: 0,0:02:44.80,0:02:46.80,Default,,0000,0000,0000,,sy "uithang-plek" was Baghdad. Dialogue: 0,0:02:46.80,0:02:49.20,Default,,0000,0000,0000,,So, hierdie deel van die wereld kom baie voor Dialogue: 0,0:02:49.20,0:02:50.67,Default,,0000,0000,0000,,in die geskiedenis van algebra. Dialogue: 0,0:02:50.67,0:02:53.13,Default,,0000,0000,0000,,Maar hy het daar uitgehang in die 8ste of 9de eeu. Dialogue: 0,0:02:53.13,0:02:56.16,Default,,0000,0000,0000,,So as ek 'n tydlyn teken, Dialogue: 0,0:02:56.16,0:02:58.00,Default,,0000,0000,0000,,sodat ons dit als kan waardeer. Dialogue: 0,0:02:58.00,0:03:01.43,Default,,0000,0000,0000,,So dit is.............. die tydlyn. Dialogue: 0,0:03:01.43,0:03:05.13,Default,,0000,0000,0000,,En of jy nou gelowig is of nie, Dialogue: 0,0:03:05.13,0:03:09.16,Default,,0000,0000,0000,,meeste van ons moderne datums is gebaseer op die geboorte van Jesus. Dialogue: 0,0:03:09.16,0:03:11.80,Default,,0000,0000,0000,,So ek sal dit so se, sodat dit hier is. Dialogue: 0,0:03:11.80,0:03:13.70,Default,,0000,0000,0000,,Miskisn sit ons 'n kruis hier, Dialogue: 0,0:03:13.70,0:03:15.46,Default,,0000,0000,0000,,om dit aan te dui, maar wanneer ons nie gelowig is nie, Dialogue: 0,0:03:15.46,0:03:18.47,Default,,0000,0000,0000,,se ons "algemene era" "voor die algemene era"; Dialogue: 0,0:03:18.47,0:03:19.77,Default,,0000,0000,0000,,wanneer ons gelowig is, Dialogue: 0,0:03:19.77,0:03:20.57,Default,,0000,0000,0000,,se ons V.C Dialogue: 0,0:03:20.57,0:03:22.16,Default,,0000,0000,0000,,wat beteken "die jaar van ons God". Dialogue: 0,0:03:22.16,0:03:25.33,Default,,0000,0000,0000,,Anno...ek ken nie die Latyns nie..."Anno Domini" soos ek verstaan Dialogue: 0,0:03:25.33,0:03:26.43,Default,,0000,0000,0000,,"die jaar van ons god" Dialogue: 0,0:03:26.43,0:03:28.95,Default,,0000,0000,0000,,En dan as ons wil, in die christelike konteks, Dialogue: 0,0:03:28.95,0:03:30.48,Default,,0000,0000,0000,,in pleks van se "voor die algemene era", Dialogue: 0,0:03:30.48,0:03:32.43,Default,,0000,0000,0000,,kan ons se "voor Christus", V.C Dialogue: 0,0:03:32.43,0:03:36.13,Default,,0000,0000,0000,,Maar in ieder geval, so hierdie is 1000 Dialogue: 0,0:03:36.13,0:03:37.53,Default,,0000,0000,0000,,in die algemene era. Dialogue: 0,0:03:37.53,0:03:39.67,Default,,0000,0000,0000,,Dit is 2000 in die algemene era. Dialogue: 0,0:03:39.67,0:03:41.65,Default,,0000,0000,0000,,En ons is ten minste Dialogue: 0,0:03:41.65,0:03:44.83,Default,,0000,0000,0000,,terwyl ek hierdie video maak, ek sit omtrent hier. Dialogue: 0,0:03:44.83,0:03:48.73,Default,,0000,0000,0000,,En dan, hierdie is 1000 voor die algemene era. Dialogue: 0,0:03:48.73,0:03:52.30,Default,,0000,0000,0000,,En hierdie is 2000 voor die algemene era. Dialogue: 0,0:03:52.30,0:03:55.00,Default,,0000,0000,0000,,So die eerste tekens, Dialogue: 0,0:03:55.00,0:03:56.23,Default,,0000,0000,0000,,dis wat ons kan kry. Dialogue: 0,0:03:56.23,0:03:57.37,Default,,0000,0000,0000,,Ek is seker as ons nog verder kon soek, Dialogue: 0,0:03:57.37,0:03:58.84,Default,,0000,0000,0000,,sou ons nog bewyse kon kry Dialogue: 0,0:03:58.84,0:04:01.12,Default,,0000,0000,0000,,van verskillende samelewings en mense Dialogue: 0,0:04:01.12,0:04:04.57,Default,,0000,0000,0000,,en op baie idees in Algebra afgekom het. Dialogue: 0,0:04:04.57,0:04:06.31,Default,,0000,0000,0000,,Maar ons eerste rekords van mense Dialogue: 0,0:04:06.31,0:04:09.53,Default,,0000,0000,0000,,wat werklik die idees waarop Algebra gebaseer het verken het, Dialogue: 0,0:04:09.53,0:04:12.20,Default,,0000,0000,0000,,kom van antieke Babilon, Dialogue: 0,0:04:12.20,0:04:14.91,Default,,0000,0000,0000,,omtrent 200 jaar voor die algemene era, Dialogue: 0,0:04:14.91,0:04:21.56,Default,,0000,0000,0000,,voor Christus. So omtrent, omtrent daar Dialogue: 0,0:04:21.56,0:04:23.02,Default,,0000,0000,0000,,waar daar klip tablette was, Dialogue: 0,0:04:23.02,0:04:24.87,Default,,0000,0000,0000,,waar dit gelyk het asof mense besig was Dialogue: 0,0:04:24.87,0:04:26.25,Default,,0000,0000,0000,,om van die fundamentele idees van Algebra te verken. Dialogue: 0,0:04:26.25,0:04:27.67,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het nie dieselfde simbole gebruik nie. Dialogue: 0,0:04:27.67,0:04:31.13,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het nie die getalle op dieselfde manier voorgestel nie. Dialogue: 0,0:04:31.13,0:04:33.20,Default,,0000,0000,0000,,Maar die Algebra waaraan hul gewerk het, Dialogue: 0,0:04:33.20,0:04:35.80,Default,,0000,0000,0000,,was weereens deel van hierdie deel van die wereld. Dialogue: 0,0:04:35.80,0:04:38.73,Default,,0000,0000,0000,,Babilon, was omtrent,...... reg hier. Dialogue: 0,0:04:38.73,0:04:42.40,Default,,0000,0000,0000,,En Babilon het soortvan die tradisie van Sumeria behou. Dialogue: 0,0:04:42.40,0:04:45.40,Default,,0000,0000,0000,,Die hele streek was Mesopotamia genoem. Dialogue: 0,0:04:45.40,0:04:47.19,Default,,0000,0000,0000,,-- Grieks vir "tussen twee riviere"-- Dialogue: 0,0:04:47.19,0:04:49.73,Default,,0000,0000,0000,,Maar dis die eerste tekens van mense waarvan ons weet Dialogue: 0,0:04:49.73,0:04:51.74,Default,,0000,0000,0000,,wat begin het om te doen Dialogue: 0,0:04:51.74,0:04:54.72,Default,,0000,0000,0000,,wat ons noem werklike werklike Algebra. Dialogue: 0,0:04:54.72,0:04:56.20,Default,,0000,0000,0000,,En as jy vorentoe gaan Dialogue: 0,0:04:56.20,0:04:58.99,Default,,0000,0000,0000,,en ek is seker selfs ons geskiedkundiges weet nie Dialogue: 0,0:04:58.99,0:05:03.80,Default,,0000,0000,0000,,al die verskillende mense wat Algebra gebruik nie Dialogue: 0,0:05:03.80,0:05:08.27,Default,,0000,0000,0000,,Maar die grootste bydraes tot Algebra Dialogue: 0,0:05:08.27,0:05:11.53,Default,,0000,0000,0000,,het ons gesien hier in Babilon 2000 jaar gelede. Dialogue: 0,0:05:11.53,0:05:14.17,Default,,0000,0000,0000,,En as ons gaan na omtrent 200 - 300 V.C Dialogue: 0,0:05:14.17,0:05:15.58,Default,,0000,0000,0000,,omtrent reg hier, Dialogue: 0,0:05:15.58,0:05:18.17,Default,,0000,0000,0000,,het jy 'n Griekse man wat in Alexanderia gewoon het. Dialogue: 0,0:05:18.17,0:05:22.00,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:22.00,0:05:25.04,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:25.04,0:05:28.00,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:28.00,0:05:29.43,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:29.43,0:05:32.04,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:32.04,0:05:33.47,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:33.47,0:05:36.87,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:36.87,0:05:40.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:40.24,0:05:44.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:44.51,0:05:48.53,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:48.53,0:05:50.67,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:50.67,0:05:53.55,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:53.55,0:05:57.03,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:57.03,0:05:59.06,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:05:59.06,0:06:01.36,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:01.36,0:06:03.73,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:03.73,0:06:06.33,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:06.33,0:06:08.73,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:08.73,0:06:11.28,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:11.28,0:06:13.82,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:13.82,0:06:16.21,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:16.21,0:06:18.35,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:18.35,0:06:20.35,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:20.35,0:06:22.22,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:22.22,0:06:26.07,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:26.07,0:06:29.80,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:29.80,0:06:32.67,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:32.67,0:06:34.69,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:34.69,0:06:36.43,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:36.43,0:06:39.16,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:39.16,0:06:42.73,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:42.73,0:06:45.77,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:45.77,0:06:48.67,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:48.67,0:06:52.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:52.51,0:06:56.33,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:56.33,0:06:57.86,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:06:57.86,0:07:01.84,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:07:01.84,0:07:04.12,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:07:04.12,0:07:05.89,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:07:05.89,0:07:09.28,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:07:09.28,0:07:11.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:07:11.02,0:07:12.49,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:07:12.49,0:07:16.80,Default,,0000,0000,0000,,