1 00:00:00,800 --> 00:00:02,133 Wat ek in hierdie video wil doen, 2 00:00:02,133 --> 00:00:04,800 is om te dink aan die oorsprong van algebra, 3 00:00:04,800 --> 00:00:07,019 die oorsprong van Algebra. 4 00:00:07,019 --> 00:00:08,533 En die woord, 5 00:00:08,533 --> 00:00:10,667 veral in assosiasie met die idees 6 00:00:10,667 --> 00:00:12,733 wat Algebra nou verteenwoordig, 7 00:00:12,733 --> 00:00:15,689 kom van, kom van hierdie boek 8 00:00:15,689 --> 00:00:18,667 of eintlik is dit 'n bladsy van die boek wat jy hier sien. 9 00:00:18,667 --> 00:00:20,800 Die Engelse vertaling van hierdie boek is, 10 00:00:20,800 --> 00:00:25,662 " The Compendious book on Calculation by Completion and Balancing" 11 00:00:25,667 --> 00:00:28,800 Dit is geskryf deur 'n Persiese wiskundige 12 00:00:28,800 --> 00:00:30,969 wat in Baghdad gewoon het in, hmm, 13 00:00:30,969 --> 00:00:33,615 ek dink dit was die 8ste of 9de eeu 14 00:00:33,615 --> 00:00:35,800 Of ja, dit was eintlik 820 V.C. 15 00:00:35,800 --> 00:00:37,773 toe hy hierdie boek geskryf het. 16 00:00:37,773 --> 00:00:38,695 V.C. 17 00:00:38,695 --> 00:00:41,350 En Algebra is die Arabiese woord 18 00:00:41,350 --> 00:00:43,509 wat, hier is die eintlike titel wat hy dit gegee het, 19 00:00:43,509 --> 00:00:45,400 wat die Arabiese titel is. 20 00:00:45,400 --> 00:00:48,467 Algebra beteken "herstel" of "voltooiing" 21 00:00:48,467 --> 00:00:55,084 herstel..........herstel of voltooiing........voltooiing 22 00:00:55,084 --> 00:00:58,369 En hy het dit in hierdie boek geassosieer met 'n baie spesifieke werking, 23 00:00:58,369 --> 00:01:01,667 waar hy iets vanaf een kant van 'n vergelyking geneem het 24 00:01:01,667 --> 00:01:03,501 na die ander kant van die vergelyking. 25 00:01:03,501 --> 00:01:06,586 Maar ons kan dit eintlik hier sien. Ek ken nie Arabies nie, 26 00:01:06,586 --> 00:01:10,400 maar ek ken eintlik 'n paar tale wat 'n bietjie by Arabies "geleen" het 27 00:01:10,400 --> 00:01:12,230 of dalk is dit andersom! 28 00:01:12,230 --> 00:01:14,941 Maar dit sĂȘ Al Kitab en 29 00:01:14,941 --> 00:01:18,243 ek ken net genoeg Urdu of Hindi om 'n goeie Indiese fliek te verstaan. 30 00:01:18,243 --> 00:01:20,130 Maar Al Kitab, "Kitab" beteken "boek". 31 00:01:20,130 --> 00:01:23,302 So hierdie deel is "boek". 32 00:01:23,302 --> 00:01:27,163 Ek dink Al-Mukhtasar beteken "bondig" 33 00:01:27,163 --> 00:01:29,904 omdat ek nie die woord ken vir "bondig" nie en dit klink soos dit. 34 00:01:29,904 --> 00:01:36,585 Fi Hisab, "Hisab" beteken "berekening" in Hindi of Urdu so hierdie is "berekening". 35 00:01:36,585 --> 00:01:38,738 Al-Gabr is die wortel. 36 00:01:38,738 --> 00:01:41,021 Dit is die gewilde Algebra. Dit is waar dit voorkom. 37 00:01:41,021 --> 00:01:43,533 So hierdie is vir "voltooiing". 38 00:01:43,533 --> 00:01:46,478 Jy kan dit sien as voltooiing...voltooiing 39 00:01:46,478 --> 00:01:49,715 en dan Wa...Al-Muqabala 40 00:01:49,715 --> 00:01:52,467 dit beteken eintlik "balansering" 41 00:01:52,467 --> 00:01:55,631 voltooiing en balansering. 42 00:01:55,631 --> 00:01:57,133 So as ons dit wou vertaal het 43 00:01:57,133 --> 00:01:58,733 en ek weet hierdie is nie 'n video vir die vertaling van Arabies nie 44 00:01:58,733 --> 00:02:01,947 maar die boek...die boek 45 00:02:01,947 --> 00:02:10,624 wel ek dink dit se "bondige berekening deur voltooiing en balansering 46 00:02:10,624 --> 00:02:12,564 is die rowwe vertaling hiervan. 47 00:02:12,564 --> 00:02:15,412 Maar dit is die oorsprong van die woord "Algebra". 48 00:02:15,412 --> 00:02:18,146 En hierdie is 'n baie baie baie belangrike boek. 49 00:02:18,146 --> 00:02:21,467 Nie net omdat dit die eerste keer is wat die woord Algebra gebruik is nie, 50 00:02:21,467 --> 00:02:25,000 maar baie mense het hierdie boek gesien as die eerste keer 51 00:02:25,000 --> 00:02:32,000 wat Algebra die vele van sy moderne idees aangeneem het, 52 00:02:32,050 --> 00:02:34,533 idees van die balansering van 'n vergelyking, 53 00:02:34,533 --> 00:02:36,533 die abstrakte probleem self, 54 00:02:36,533 --> 00:02:38,995 nie om probleme slegs een keer hier en daar op te los nie. 55 00:02:39,000 --> 00:02:42,800 Maar Al-khwarizmi was nie die eerste persoon nie. 56 00:02:42,800 --> 00:02:44,800 En net om 'n idee te kry van waar dit als gebeur, 57 00:02:44,800 --> 00:02:46,800 sy "uithang-plek" was Baghdad. 58 00:02:46,800 --> 00:02:49,200 So, hierdie deel van die wereld kom baie voor 59 00:02:49,200 --> 00:02:50,667 in die geskiedenis van algebra. 60 00:02:50,667 --> 00:02:53,133 Maar hy het daar uitgehang in die 8ste of 9de eeu. 61 00:02:53,133 --> 00:02:56,160 So as ek 'n tydlyn teken, 62 00:02:56,160 --> 00:02:58,000 sodat ons dit als kan waardeer. 63 00:02:58,000 --> 00:03:01,431 So dit is.............. die tydlyn. 64 00:03:01,431 --> 00:03:05,133 En of jy nou gelowig is of nie, 65 00:03:05,133 --> 00:03:09,159 meeste van ons moderne datums is gebaseer op die geboorte van Jesus. 66 00:03:09,159 --> 00:03:11,796 So ek sal dit so se, sodat dit hier is. 67 00:03:11,796 --> 00:03:13,704 Miskisn sit ons 'n kruis hier, 68 00:03:13,704 --> 00:03:15,462 om dit aan te dui, maar wanneer ons nie gelowig is nie, 69 00:03:15,462 --> 00:03:18,473 se ons "algemene era" "voor die algemene era"; 70 00:03:18,473 --> 00:03:19,766 wanneer ons gelowig is, 71 00:03:19,766 --> 00:03:20,566 se ons V.C 72 00:03:20,566 --> 00:03:22,164 wat beteken "die jaar van ons God". 73 00:03:22,164 --> 00:03:25,333 Anno...ek ken nie die Latyns nie..."Anno Domini" soos ek verstaan 74 00:03:25,333 --> 00:03:26,434 "die jaar van ons god" 75 00:03:26,434 --> 00:03:28,950 En dan as ons wil, in die christelike konteks, 76 00:03:28,950 --> 00:03:30,482 in pleks van se "voor die algemene era", 77 00:03:30,482 --> 00:03:32,433 kan ons se "voor Christus", V.C 78 00:03:32,433 --> 00:03:36,133 Maar in ieder geval, so hierdie is 1000 79 00:03:36,133 --> 00:03:37,533 in die algemene era. 80 00:03:37,533 --> 00:03:39,667 Dit is 2000 in die algemene era. 81 00:03:39,667 --> 00:03:41,652 En ons is ten minste 82 00:03:41,652 --> 00:03:44,831 terwyl ek hierdie video maak, ek sit omtrent hier. 83 00:03:44,831 --> 00:03:48,733 En dan, hierdie is 1000 voor die algemene era. 84 00:03:48,733 --> 00:03:52,296 En hierdie is 2000 voor die algemene era. 85 00:03:52,296 --> 00:03:55,000 So die eerste tekens, 86 00:03:55,000 --> 00:03:56,234 dis wat ons kan kry. 87 00:03:56,234 --> 00:03:57,369 Ek is seker as ons nog verder kon soek, 88 00:03:57,369 --> 00:03:58,835 sou ons nog bewyse kon kry 89 00:03:58,835 --> 00:04:01,121 van verskillende samelewings en mense 90 00:04:01,121 --> 00:04:04,569 en op baie idees in Algebra afgekom het. 91 00:04:04,569 --> 00:04:06,311 Maar ons eerste rekords van mense 92 00:04:06,311 --> 00:04:09,533 wat werklik die idees waarop Algebra gebaseer het verken het, 93 00:04:09,533 --> 00:04:12,200 kom van antieke Babilon, 94 00:04:12,200 --> 00:04:14,906 omtrent 200 jaar voor die algemene era, 95 00:04:14,906 --> 00:04:21,565 voor Christus. So omtrent, omtrent daar 96 00:04:21,565 --> 00:04:23,023 waar daar klip tablette was, 97 00:04:23,023 --> 00:04:24,867 waar dit gelyk het asof mense besig was 98 00:04:24,867 --> 00:04:26,253 om van die fundamentele idees van Algebra te verken. 99 00:04:26,253 --> 00:04:27,669 Hulle het nie dieselfde simbole gebruik nie. 100 00:04:27,669 --> 00:04:31,133 Hulle het nie die getalle op dieselfde manier voorgestel nie. 101 00:04:31,133 --> 00:04:33,200 Maar die Algebra waaraan hul gewerk het, 102 00:04:33,200 --> 00:04:35,800 was weereens deel van hierdie deel van die wereld. 103 00:04:35,800 --> 00:04:38,733 Babilon, was omtrent,...... reg hier. 104 00:04:38,733 --> 00:04:42,400 En Babilon het soortvan die tradisie van Sumeria behou. 105 00:04:42,400 --> 00:04:45,400 Die hele streek was Mesopotamia genoem. 106 00:04:45,400 --> 00:04:47,186 -- Grieks vir "tussen twee riviere"-- 107 00:04:47,186 --> 00:04:49,733 Maar dis die eerste tekens van mense waarvan ons weet 108 00:04:49,733 --> 00:04:51,744 wat begin het om te doen 109 00:04:51,744 --> 00:04:54,720 wat ons noem werklike werklike Algebra. 110 00:04:54,720 --> 00:04:56,200 En as jy vorentoe gaan 111 00:04:56,200 --> 00:04:58,992 en ek is seker selfs ons geskiedkundiges weet nie 112 00:04:58,992 --> 00:05:03,800 al die verskillende mense wat Algebra gebruik nie 113 00:05:03,800 --> 00:05:08,267 Maar die grootste bydraes tot Algebra 114 00:05:08,267 --> 00:05:11,533 het ons gesien hier in Babilon 2000 jaar gelede. 115 00:05:11,533 --> 00:05:14,171 En as ons gaan na omtrent 200 - 300 V.C 116 00:05:14,171 --> 00:05:15,582 omtrent reg hier, 117 00:05:15,582 --> 00:05:18,169 het jy 'n Griekse man wat in Alexanderia gewoon het. 118 00:05:18,169 --> 00:05:22,000 119 00:05:22,000 --> 00:05:25,041 120 00:05:25,041 --> 00:05:28,000 121 00:05:28,000 --> 00:05:29,432 122 00:05:29,432 --> 00:05:32,041 123 00:05:32,041 --> 00:05:33,467 124 00:05:33,467 --> 00:05:36,867 125 00:05:36,867 --> 00:05:40,244 126 00:05:40,244 --> 00:05:44,508 127 00:05:44,508 --> 00:05:48,531 128 00:05:48,533 --> 00:05:50,667 129 00:05:50,667 --> 00:05:53,548 130 00:05:53,548 --> 00:05:57,032 131 00:05:57,032 --> 00:05:59,061 132 00:05:59,061 --> 00:06:01,361 133 00:06:01,361 --> 00:06:03,733 134 00:06:03,733 --> 00:06:06,328 135 00:06:06,328 --> 00:06:08,733 136 00:06:08,733 --> 00:06:11,282 137 00:06:11,282 --> 00:06:13,816 138 00:06:13,816 --> 00:06:16,212 139 00:06:16,212 --> 00:06:18,352 140 00:06:18,352 --> 00:06:20,347 141 00:06:20,347 --> 00:06:22,221 142 00:06:22,221 --> 00:06:26,067 143 00:06:26,067 --> 00:06:29,800 144 00:06:29,800 --> 00:06:32,667 145 00:06:32,667 --> 00:06:34,692 146 00:06:34,692 --> 00:06:36,431 147 00:06:36,431 --> 00:06:39,161 148 00:06:39,161 --> 00:06:42,733 149 00:06:42,733 --> 00:06:45,768 150 00:06:45,768 --> 00:06:48,667 151 00:06:48,667 --> 00:06:52,513 152 00:06:52,513 --> 00:06:56,329 153 00:06:56,329 --> 00:06:57,862 154 00:06:57,862 --> 00:07:01,841 155 00:07:01,841 --> 00:07:04,118 156 00:07:04,118 --> 00:07:05,892 157 00:07:05,892 --> 00:07:09,278 158 00:07:09,278 --> 00:07:11,025 159 00:07:11,025 --> 00:07:12,492 160 00:07:12,492 --> 00:07:16,800