Al is jou Sondes soos Skarlaken
-
0:07 - 0:16Hey almal, my naam is Chris Fowler en ek is 'n juggler, so ek gaan ' n juggle illustrasie doen en Sterling gaan dit verduidelik.
-
0:16 - 0:21Soos jy kan sien is hierdie ringe rooi en dit verteenwoordig iets...
-
0:21 - 0:32Jesaja 1:18 sê, al is julle sonde bloedrooi, sal hulle spierwit word. Al is hulle so rooi soos bloed, sal hulle so wit soos sneeu wees.
-
0:32 - 0:38Nou het ons al die vlekke van sonde in ons lewens, en dit hou ons weg van God af.
-
0:38 - 0:44Daar was net een persoon wat nie hierdie sondevlek in Sy lewe gehad het nie en daardie persoon was Jesus Christus.
-
0:44 - 0:52Omdat Jesus nooit gesondig het nie, was Hy perfek aanvaarbaar vir God as 'n offer vir ons sondes.
-
0:52 - 0:56Wat beteken dit nou vir ons? Daar is goeie nuus!
-
0:56 - 1:02Romeine 5:8 sê, (maar God beveel Sy liefde vir ons aan, in dat) terwyl ons steeds sondaars was, Christus vir ons gesterf het.
-
1:02 - 1:08As ons nou kyk na Jesus, en as ons Hom aanvaar as ons Heer en Redder, dan sal ons sondes vergewe word.
-
1:08 - 1:18Wanneer dit gebeur, sien God nie meer ons soos Hy altyd het nie, maar inteendeel, Hy sien ons soos Hy Jesus sien -- sonder enige vlek van sonde in ons lewens...
-
1:18 - 1:21...en perfek aanvaarbaar in Sy oë.
-
1:21 - 1:31En waarlik, al was ons sondes bloedrooi, kan hulle so wit soos sneeu gemaak word, en dit is deur die werk van Jesus Christus.
- Title:
- Al is jou Sondes soos Skarlaken
- Description:
-
Ring juggling demonstrasie/illustrasie uitgevoer deur Chris Fowler.
Al is jou sonde soos skarlaken sal hulle so wit soos wol wees (van Jesaja 1:18).
Juggling en Geskryf deur: Chris Fowler
Editing en vertelling: Sterling C. FranklinMusiek: "Money, Women, Fame, Cars, and Hype" deur DJ Sterf
Juggling gebasseer op 'n roetine deur David Cain.
God seën jou en dankie vir die kyk!
Nog videos aan die kom.
- Video Language:
- English
- Duration:
- 02:02
![]() |
marius.oberholster2 edited Afrikaans subtitles for Though your Sins are as Scarlet... | |
![]() |
marius.oberholster edited Afrikaans subtitles for Though your Sins are as Scarlet... | |
![]() |
marius.oberholster added a translation |