[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:07.00,0:00:15.75,Default,,0000,0000,0000,,Hey almal, my naam is Chris Fowler en ek is 'n juggler, so ek gaan ' n juggle illustrasie doen en Sterling gaan dit verduidelik. Dialogue: 0,0:00:16.00,0:00:21.00,Default,,0000,0000,0000,,Soos jy kan sien is hierdie ringe rooi en dit verteenwoordig iets... Dialogue: 0,0:00:21.00,0:00:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Jesaja 1:18 sê, al is julle sonde bloedrooi, sal hulle spierwit word. Al is hulle so rooi soos bloed, sal hulle so wit soos sneeu wees. Dialogue: 0,0:00:32.00,0:00:37.50,Default,,0000,0000,0000,,Nou het ons al die vlekke van sonde in ons lewens, en dit hou ons weg van God af. Dialogue: 0,0:00:37.50,0:00:44.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar was net een persoon wat nie hierdie sondevlek in Sy lewe gehad het nie en daardie persoon was Jesus Christus. Dialogue: 0,0:00:44.00,0:00:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Omdat Jesus nooit gesondig het nie, was Hy perfek aanvaarbaar vir God as 'n offer vir ons sondes. Dialogue: 0,0:00:52.00,0:00:55.50,Default,,0000,0000,0000,,Wat beteken dit nou vir ons? Daar is goeie nuus! Dialogue: 0,0:00:55.50,0:01:02.50,Default,,0000,0000,0000,,Romeine 5:8 sê, (maar God beveel Sy liefde vir ons aan, in dat) terwyl ons steeds sondaars was, Christus vir ons gesterf het. Dialogue: 0,0:01:02.50,0:01:08.00,Default,,0000,0000,0000,,As ons nou kyk na Jesus, en as ons Hom aanvaar as ons Heer en Redder, dan sal ons sondes vergewe word. Dialogue: 0,0:01:08.00,0:01:18.00,Default,,0000,0000,0000,,Wanneer dit gebeur, sien God nie meer ons soos Hy altyd het nie, maar inteendeel, Hy sien ons soos Hy Jesus sien -- sonder enige vlek van sonde in ons lewens... Dialogue: 0,0:01:18.00,0:01:21.00,Default,,0000,0000,0000,,...en perfek aanvaarbaar in Sy oë. Dialogue: 0,0:01:21.00,0:01:31.00,Default,,0000,0000,0000,,En waarlik, al was ons sondes bloedrooi, kan hulle so wit soos sneeu gemaak word, en dit is deur die werk van Jesus Christus.