1 00:00:07,000 --> 00:00:15,750 Hey almal, my naam is Chris Fowler en ek is 'n juggler, so ek gaan ' n juggle illustrasie doen en Sterling gaan dit verduidelik. 2 00:00:16,000 --> 00:00:21,000 Soos jy kan sien is hierdie ringe rooi en dit verteenwoordig iets... 3 00:00:21,000 --> 00:00:32,000 Jesaja 1:18 sê, al is julle sonde bloedrooi, sal hulle spierwit word. Al is hulle so rooi soos bloed, sal hulle so wit soos sneeu wees. 4 00:00:32,000 --> 00:00:37,500 Nou het ons al die vlekke van sonde in ons lewens, en dit hou ons weg van God af. 5 00:00:37,500 --> 00:00:44,000 Daar was net een persoon wat nie hierdie sondevlek in Sy lewe gehad het nie en daardie persoon was Jesus Christus. 6 00:00:44,000 --> 00:00:52,000 Omdat Jesus nooit gesondig het nie, was Hy perfek aanvaarbaar vir God as 'n offer vir ons sondes. 7 00:00:52,000 --> 00:00:55,500 Wat beteken dit nou vir ons? Daar is goeie nuus! 8 00:00:55,500 --> 00:01:02,500 Romeine 5:8 sê, (maar God beveel Sy liefde vir ons aan, in dat) terwyl ons steeds sondaars was, Christus vir ons gesterf het. 9 00:01:02,500 --> 00:01:08,000 As ons nou kyk na Jesus, en as ons Hom aanvaar as ons Heer en Redder, dan sal ons sondes vergewe word. 10 00:01:08,000 --> 00:01:18,000 Wanneer dit gebeur, sien God nie meer ons soos Hy altyd het nie, maar inteendeel, Hy sien ons soos Hy Jesus sien -- sonder enige vlek van sonde in ons lewens... 11 00:01:18,000 --> 00:01:21,000 ...en perfek aanvaarbaar in Sy oë. 12 00:01:21,000 --> 00:01:31,000 En waarlik, al was ons sondes bloedrooi, kan hulle so wit soos sneeu gemaak word, en dit is deur die werk van Jesus Christus.