0:00:07.000,0:00:15.750 Hey almal, my naam is Chris Fowler en ek is 'n juggler, so ek gaan ' n juggle illustrasie doen en Sterling gaan dit verduidelik. 0:00:16.000,0:00:21.000 Soos jy kan sien is hierdie ringe rooi en dit verteenwoordig iets... 0:00:21.000,0:00:32.000 Jesaja 1:18 sê, al is julle sonde bloedrooi, sal hulle spierwit word. Al is hulle so rooi soos bloed, sal hulle so wit soos sneeu wees. 0:00:32.000,0:00:37.500 Nou het ons al die vlekke van sonde in ons lewens, en dit hou ons weg van God af. 0:00:37.500,0:00:44.000 Daar was net een persoon wat nie hierdie sondevlek in Sy lewe gehad het nie en daardie persoon was Jesus Christus. 0:00:44.000,0:00:52.000 Omdat Jesus nooit gesondig het nie, was Hy perfek aanvaarbaar vir God as 'n offer vir ons sondes. 0:00:52.000,0:00:55.500 Wat beteken dit nou vir ons? Daar is goeie nuus! 0:00:55.500,0:01:02.500 Romeine 5:8 sê, (maar God beveel Sy liefde vir ons aan, in dat) terwyl ons steeds sondaars was, Christus vir ons gesterf het. 0:01:02.500,0:01:08.000 As ons nou kyk na Jesus, en as ons Hom aanvaar as ons Heer en Redder, dan sal ons sondes vergewe word. 0:01:08.000,0:01:18.000 Wanneer dit gebeur, sien God nie meer ons soos Hy altyd het nie, maar inteendeel, Hy sien ons soos Hy Jesus sien -- sonder enige vlek van sonde in ons lewens... 0:01:18.000,0:01:21.000 ...en perfek aanvaarbaar in Sy oë. 0:01:21.000,0:01:31.000 En waarlik, al was ons sondes bloedrooi, kan hulle so wit soos sneeu gemaak word, en dit is deur die werk van Jesus Christus.