< Return to Video

Al is jou Sondes soos Skarlaken

  • 0:07 - 0:16
    Hey almal, my naam is Chris Fowler en ek is 'n juggler, so ek gaan ' n juggle illustrasie doen en Sterling gaan dit verduidelik.
  • 0:16 - 0:21
    Soos jy kan sien is hierdie ringe rooi en dit verteenwoordig iets...
  • 0:21 - 0:32
    Jesaja 1:18 sê, al is julle sonde bloedrooi, sal hulle spierwit word. Al is hulle so rooi soos bloed, sal hulle so wit soos sneeu wees.
  • 0:32 - 0:38
    Nou het ons al die vlekke van sonde in ons lewens, en dit hou ons weg van God af.
  • 0:38 - 0:44
    Daar was net een persoon wat nie hierdie sondevlek in Sy lewe gehad het nie en daardie persoon was Jesus Christus.
  • 0:44 - 0:52
    Omdat Jesus nooit gesondig het nie, was Hy perfek aanvaarbaar vir God as 'n offer vir ons sondes.
  • 0:52 - 0:56
    Wat beteken dit nou vir ons? Daar is goeie nuus!
  • 0:56 - 1:02
    Romeine 5:8 sê, (maar God beveel Sy liefde vir ons aan, in dat) terwyl ons steeds sondaars was, Christus vir ons gesterf het.
  • 1:02 - 1:08
    As ons nou kyk na Jesus, en as ons Hom aanvaar as ons Heer en Redder, dan sal ons sondes vergewe word.
  • 1:08 - 1:18
    Wanneer dit gebeur, sien God nie meer ons soos Hy altyd het nie, maar inteendeel, Hy sien ons soos Hy Jesus sien -- sonder enige vlek van sonde in ons lewens...
  • 1:18 - 1:21
    ...en perfek aanvaarbaar in Sy oë.
  • 1:21 - 1:31
    En waarlik, al was ons sondes bloedrooi, kan hulle so wit soos sneeu gemaak word, en dit is deur die werk van Jesus Christus.
Title:
Al is jou Sondes soos Skarlaken
Description:

Ring juggling demonstrasie/illustrasie uitgevoer deur Chris Fowler.

Al is jou sonde soos skarlaken sal hulle so wit soos wol wees (van Jesaja 1:18).

Juggling en Geskryf deur: Chris Fowler
Editing en vertelling: Sterling C. Franklin

Musiek: "Money, Women, Fame, Cars, and Hype" deur DJ Sterf

Juggling gebasseer op 'n roetine deur David Cain.

God seën jou en dankie vir die kyk!

Nog videos aan die kom.

more » « less
Video Language:
English
Duration:
02:02
marius.oberholster2 edited Afrikaans subtitles for Though your Sins are as Scarlet...
marius.oberholster edited Afrikaans subtitles for Though your Sins are as Scarlet...
marius.oberholster added a translation

Afrikaans subtitles

Revisions