Verenigde Gebed Werk
-
0:00 - 0:03[kinders wat lag]
♪ musiek ♪ -
0:03 - 0:15♪ stemmige musiek ♪
-
0:15 - 0:23[veeltonige ramshoring]
♪ musiek ♪ -
0:23 - 0:32[sagter vloeiende]
♪ musiek ♪ -
0:32 - 0:35[manlike verteller]
Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, -
0:35 - 0:38met nederige, vurige gebed.
-
0:38 - 0:40♪ musiek ♪
-
0:40 - 0:42Gedreig deur die owerhede
-
0:42 - 0:43en verban om te preek,
-
0:43 - 0:47het die kerk gebid en
twee mans het getuig -
0:47 - 0:49met groot krag en genade.
-
0:49 - 0:54♪ koor musiek ♪
-
0:54 - 0:57En mense het orals
gebid, in eendrag -
0:57 - 1:00in bekering, met belyding
en nederigheid. -
1:00 - 1:03En die lewens van mense was verander.
-
1:03 - 1:04[plonsende klip]
♪ koor musiek ♪ -
1:04 - 1:07♪ koor musiek ♪
-
1:07 - 1:10Twee mans het begin
met 'n sendingsreis -
1:10 - 1:14wat die wêreld soos wat hul dit
geken het, onderstebo sou draai. -
1:14 - 1:17♪ koor musiek ♪
-
1:17 - 1:21En die boodskap het uitgegaan
na die wêreld daar buite. -
1:21 - 1:24♪ koor musiek ♪
-
1:24 - 1:28Korporatiewe gebed het 'n
gevangene help ontsnap. -
1:28 - 1:31♪ koor musiek ♪
-
1:31 - 1:35'n Koning het versoek dat sy
mense moet vas en bid -
1:35 - 1:37en die vyand was verslaan.
-
1:37 - 1:40'n Stryd gewonne sonder
die behoefte om te veg. -
1:41 - 1:46♪ koor musiek ♪
-
1:46 - 1:50Deur 'n betroubare bediende en 'n
jong koningin se geloof en moed, -
1:50 - 1:53was mense gered.
-
1:53 - 1:58Stories in die Bybel wys die
krag van verenigde gebed. -
1:59 - 2:00Soos ek die boek Handelinge lees,
-
2:00 - 2:04dit is eintlik 'n boek oor gelowiges
wat tesame kom om te bid, -
2:04 - 2:07en 'n God wat gebed beantwoord.
-
2:07 - 2:09Persoonlike gebed is belangrik.
-
2:09 - 2:12Geheime gebed is die lewe van die siel.
-
2:12 - 2:17Maar ons weet dat daar nog nooit 'n
herlewing enigeplek op hierdie planeet -
2:17 - 2:21was wat nie voorafgegaan was deur
verenigde en aanhoudende gebed nie. -
2:21 - 2:25Ons Here het op een stadium gesê dat
waar twee of meer van julle saamstem -
2:25 - 2:29aangaande enigiets wat volgens
My wil is, dit gedoen sal word. -
2:29 - 2:32So daar is 'n sinergie wat gebeur
-
2:32 - 2:37wanneer ons tesame kom en ons stemme
verenig om uit te roep na God. -
2:37 - 2:40Soos die gees van profesie ons vertel,
-
2:40 - 2:45gebed is die sleutel wat die hemel se
stoorkamer van skatte -
2:45 - 2:46en seëninge oopsluit.
-
2:46 - 2:48Party van Ellen White se raad en stellings
-
2:48 - 2:50oor verenigde gebed is ook kragtig.
-
2:50 - 2:53Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf
-
2:53 - 2:55het aan die Farnsworths,
— sover ek kan onthou — sy sê -
2:55 - 2:58daar is meer krag in verenigde gebed
-
2:58 - 2:59as wat daar selfs in private gebed is.
-
2:59 - 3:01Dan sê sy, hoekom is dit so?
-
3:01 - 3:03Dit is oor die eenheid van
hart van die gelowiges. -
3:03 - 3:05Dis asof God baie opgewonde raak
-
3:05 - 3:06wanneer ons almal in eendrag is,
-
3:06 - 3:09wanneer ons saamstaan, net soos
hulle in Handelinge gedoen het. -
3:09 - 3:11In 'n ander stelling sê sy,
-
3:11 - 3:14die klank van vurige gebed laat
satan se hele leër bewe. -
3:14 - 3:18Jesus weet dat die gewoonte
om saam met ander te bid -
3:18 - 3:23help om van die self-gesentreerdheid
van ons gebede ontslae te raak -
3:23 - 3:25wanneer ons alleen bid.
-
3:25 - 3:29So wanneer die Bybel daarvan praat
om aan te hou met ernstige gebed, -
3:29 - 3:32is dit nie net 'n individuele
aktiwiteit nie. -
3:32 - 3:37Dis 'n beroep op die kerk as 'n
gemeenskap om uit te roep na God. -
3:37 - 3:39Nie om God van plan te laat verander nie,
-
3:39 - 3:42maar dat ons in lyn kom met God se wil
-
3:42 - 3:47en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n
deel van die antwoorde op daardie gebede. -
3:47 - 3:50Soos wat mens na die boek
van Handelinge kyk, -
3:50 - 3:54verenigde gebed het God se
mense saam gebring. -
3:54 - 3:56In Handelinge hoofstuk 1 vers 14 en 15,
-
3:56 - 3:59die hele kerk het saam ontmoet en gebid.
-
3:59 - 4:02Hulle het geweet dat die taak
voor hulle te groot was. -
4:02 - 4:04Hulle het geweet dat die
uitdaging te enorm was. -
4:04 - 4:07Hulle het geweet dat daar geen manier was wat
hulle die evangelie aan die wêreld kon oordra nie. -
4:07 - 4:11Maar soos wat hulle gebid het, het
God iets wonderbaarlik gedoen. -
4:11 - 4:13Hy het Sy Heilige Gees uitgestort
op die dag van Pinkster -
4:13 - 4:16en 3,000 was gedoop.
-
4:16 - 4:19Jy weet een van die...
wanneer jy die teks daar lees, -
4:19 - 4:23een van die dinge wat uitstaan vir my
is die eenvoudige Engelse frase — -
4:23 - 4:26hulle was in eendrag.
-
4:26 - 4:29Pinkster was net 'n
uitsonderlike gebeurtenis. -
4:29 - 4:35Dit het gekom na die hoogtepunt van
Christus se bediening op hierdie aarde. -
4:35 - 4:42En dit het gelyk asof alles heeltemal
verpletter en vernietig was. -
4:42 - 4:44Toe Christus op daardie kruis gehang het
-
4:44 - 4:46en toe natuurlik het die
opstanding plaas gevind. -
4:46 - 4:48En Hy het aan Sy dissipels verskyn
-
4:48 - 4:51wat hulle 'n totale ander
perspektief gegee het -
4:51 - 4:54oor wat hulle bediening alles behels het.
-
4:54 - 4:57Ons geseënde Here het
vir Sy dissipels gesê -
4:57 - 5:01om in Jerusalem te vertoef
verenig in gebed. -
5:01 - 5:04En dit was een van die voorvereistes
-
5:04 - 5:06om daardie geweldigde sterk wind te bring
-
5:06 - 5:09en die teenwoordigheid van die
Heilige Gees op die dag van Pinkster. -
5:09 - 5:11[man praat berber]
-
5:11 - 5:13Dit was die tyd van Pasga
-
5:13 - 5:16en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem.
-
5:16 - 5:18Ons het almal gebid in eendrag.
-
5:18 - 5:21Ons het gebid vir bekering
en nederigheid, -
5:21 - 5:24en ons het ons sondes bely.
-
5:24 - 5:28Ons het ook die Here se visie,
krag en die Heilige Gees gesoek. -
5:28 - 5:30Daar was 'n ongelooflike
gevoel van eenheid -
5:30 - 5:32soos wat ons ernstig saam gebid het.
-
5:32 - 5:36[man bid in Berber]
-
5:36 - 5:39[vrou praat in Berber]
-
5:39 - 5:42[vroulike spreker] Skielik was daar
die klank van 'n gewelddadige wind -
5:42 - 5:44wat die hele kamer gevul
het waar ons gesit het. -
5:44 - 5:47[wind klanke]
-
5:47 - 5:49Die tonge van vuur het neergedaal
-
5:49 - 5:51en hierdie vuur het op mense gerus.
-
5:53 - 5:55[man praat Berber]
-
5:55 - 5:58[manlike verteller] Al die mense in die
kamer was gevul met die Heilige Gees. -
5:58 - 6:01Nou, onthou dat gedurende
die tyd van Pinkster -
6:01 - 6:03mense van baie lande af
gekom het om te kom aanbid -
6:03 - 6:06en nou skieilik kon hulle
die evangelie hoor, -
6:06 - 6:08elkeen in sy eie taal.
-
6:08 - 6:10As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense
-
6:10 - 6:13bygevoeg tot die gelowiges in een dag.
-
6:13 - 6:17♪ sagte sprankelende musiek ♪
-
6:17 - 6:18[vrou praat Berber]
-
6:18 - 6:20[vroulike spreker] Die mense
het hulself toegewy -
6:20 - 6:23aan die apostels se onderrig
en aan kameraadskap, -
6:23 - 6:25die breek van brood en aan gebed.
-
6:25 - 6:28Elke dag sou hul saam ontmoet
het in die tempel binnehowe. -
6:28 - 6:31In hulle huise het hul brood
gebreek en saam geëet. -
6:31 - 6:34En die getal van daardie wat
gered was het daagliks gegroei. -
6:34 - 6:37♪ musiek ♪
-
6:37 - 6:38En ons glo dat iets soos hierdie
-
6:38 - 6:41ook gaan gebeur in die laaste dae.
-
6:41 - 6:44Maar ek dink net as 'n kerk en as 'n volk
-
6:44 - 6:46ons kom tesame in eendrag
-
6:46 - 6:48en in vurige gebed, sal ons...
-
6:48 - 6:51totdat ons dit doen sal ons
dit nie sien gebeur nie. -
6:51 - 6:54En eintlik, dit wat tydens
Pinkster gebeur het -
6:54 - 6:58gaan weer herhaal word deur die Here
-
6:58 - 7:00in selfs 'n groter mate
-
7:00 - 7:02soos wat die drie engele
se boodskappe voortgaan -
7:02 - 7:06soos wat die vierde engel in
Openbaring 18 verklaar het -
7:06 - 7:10en soos die finale luidskreet
aangekondig word reg oor die wêreld. -
7:10 - 7:14En dit gaan mense wees wat hulself
aan die Here onderwerp het, -
7:14 - 7:16hul sondes bely het,
-
7:16 - 7:18en dan kan die Heilige Gees val
-
7:18 - 7:20en kan ons in 'n kragtige
manier gebruik. -
7:20 - 7:23Wel, ek dink in die boek van Handelinge,
Handelinge hoofstuk ses -
7:23 - 7:24het dit gelyk soos 'n goeie probleem.
-
7:24 - 7:27Die kerk het eksponensieel gegroei.
-
7:27 - 7:31Maar in die midde daarvan is daar
die kos verspreidings uitdaging. -
7:31 - 7:36[mans baklei in Berber]
♪ lewendige musiek ♪ -
7:37 - 7:41[manlike spreker] Die kerk het
praktiese uitdagings ondergaan. -
7:41 - 7:44Die Hellenistiese Jode het gekla
oor die Hebreeuse Jode -
7:44 - 7:47omdat die voormaliges se
weduwees oorgesien -
7:47 - 7:49was in die daaglikse
verspreiding van kos. -
7:49 - 7:51Die apostels het besluit dat hulle
-
7:51 - 7:55moet fokus op die bediening
van gebed en die Woord. -
7:55 - 7:57En dus het hulle versoek dat sewe diakens
-
7:57 - 8:01gekies word vir hierdie
ander praktiese take. -
8:01 - 8:04♪ lewendige musiek ♪
-
8:04 - 8:06[man praat Berber]
-
8:06 - 8:10[Manlike Verteller] Die apostels het ons
gevra om as 'n groep -
8:10 - 8:12sewe manne te kies wat
bekend was daarvoor -
8:12 - 8:16dat hulle vol van die Heilige Gees
was en wat wysheid het. -
8:16 - 8:18Die voorstel van die apostels
-
8:18 - 8:20het ons hele groep behaag.
-
8:20 - 8:23Dus het ons begin om
die sewe mans uit te kies. -
8:23 - 8:25Nadat die manne gekies was,
-
8:25 - 8:28was hulle aan die apostels voorgestel.
-
8:28 - 8:32Die apostels het hul hande op
hulle gelê en vir hulle gebid. -
8:36 - 8:39- Met gebed as 'n prioriteit,
sal die kerk nooit faal nie. -
8:39 - 8:44Na dit het die aantal dissipels
vinnig vermeerder. -
8:44 - 8:46En 'n groot aantal priesters het
gehoorsaam geword aan die werk. -
8:46 - 8:49So ek dink ons vind 'n gevallestudie daar
-
8:49 - 8:52wat sê dat wanneer ons
uitdagings in die gesig staar, -
8:54 - 8:57kom ons gebruik wysheid,
kom ons gebruik ons opleiding -
8:57 - 8:59maar laat ons ook erken dat ons
-
8:59 - 9:01'n God het wat gebed beantwoord
en Wie vir ons wysheid sal gee. -
9:01 - 9:05Ek het hierdie oor en oor en oor gesien.
-
9:05 - 9:07Kerke met groot probleme
-
9:07 - 9:12het dit opgelos wanneer hul
tesame gekom het en gebid het. -
9:12 - 9:17♪ bariton koor musiek ♪
-
9:17 - 9:19[Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes]
-
9:19 - 9:21[Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes]
-
9:21 - 9:23[manlike verteller]
Petrus en Johannes was ingeroep -
9:23 - 9:26deur die hoofpriesters en
ouderlinge oor hul prediking. -
9:26 - 9:27Hul het probeer om
hul aksies te verdedig -
9:27 - 9:29maar die leiers was baie hard op hulle.
-
9:29 - 9:33Hulle was oprag gegee om nie te praat
-
9:33 - 9:35of te onderrig in die naam van Jesus nie.
-
9:35 - 9:38Na verdere dreigemente
is hulle laat gaan. -
9:38 - 9:41Petrus en Johannes het teruggegaan
na hul eie mense toe -
9:41 - 9:43en het berig gegee oor alles wat die
hoofpriesters en ouderlinge gesê het. -
9:43 - 9:47♪ bariton koor musiek ♪
-
9:47 - 9:51[man praat Berber]
-
9:51 - 9:56Toe ons hierdie als hoor, het ons dadelik
ons stemme gelig in gebed tot God. -
9:56 - 10:00Die hele groep het vir
Petrus en Johannes gebid. -
10:00 - 10:04Ons het gebid tot God om dapperheid te
gee aan hierdie twee nederige dienaars. -
10:04 - 10:06Sulke intense gebed het ek
nie ervaar in 'n lang tyd nie. -
10:06 - 10:08Nadat ons gebid het, skielik
het die hele plek geskud. -
10:08 - 10:09[man praat Berber]
-
10:09 - 10:12Mense was gevul met die Heilige Gees
-
10:12 - 10:13en Petrus en Johannes het uitgegaan
-
10:13 - 10:15en getuig met groot krag en genade.
-
10:15 - 10:18Hulle het regdeur die land getuig
-
10:18 - 10:21oor die opstanding van hulle Verlosser.
-
10:21 - 10:23♪ koor musiek ♪
-
10:23 - 10:25So ek dink Petrus en Johannes
het baie krag gevind, -
10:25 - 10:26beide van die wete dat hulle gebid het
-
10:26 - 10:27maar ook van die krag wat vrygestel word
-
10:27 - 10:29wanneer mense vir ons bid.
-
10:29 - 10:33Daar is 'n vrede,
-
10:33 - 10:34daar is 'n krag van God
-
10:34 - 10:39wat in ons kom wanneer daardie gebed
beantwoord word deur baie gelowiges. -
10:39 - 10:43♪ dramatiese musiek ♪
-
10:43 - 10:47[vroulike verteller] Toe het Ester hierdie
antwoord na Mordegai toe gestuur: -
10:47 - 10:52“Gaan maak al die Jode
wat in Susan is, bymekaar -
10:52 - 10:57en vas ter wille van my.
-
10:57 - 11:01Moet niks eet of drink nie
vir drie dae en drie nagte. -
11:01 - 11:03Ek en my bediendes
sal ook vas soos julle. -
11:03 - 11:07Daarna sal ek na die koning toe gaan,
-
11:07 - 11:28al is dit teen die wet.
-
11:28 - 11:30As ek moet omkom, kom ek om.”
-
11:30 - 11:32♪ stygende musiek ♪
-
11:32 - 11:34♪ musiek ♪
-
11:34 - 11:37Ons kyk nou terug na Ester
-
11:37 - 11:40en ons dink sy was 'n dapper meisie.
-
11:40 - 11:42Jy weet, watter vrou van geloof.
-
11:42 - 11:45Maar sy was waarskynlik net so vreesbevange
-
11:45 - 11:47as wat enigeen van ons sou kon wees.
-
11:47 - 11:49Dit was 'n baie desperate situasie.
-
11:49 - 11:53Jy ken die ou sê ding, "Daar
is nie so 'n ding soos -
11:53 - 11:56ateïste in jakkals gate nie."
-
11:56 - 12:00En ek dink hierdie was 'n geval waar
-
12:00 - 12:05hul sonder bonatuurlike
ingryping geweet het... -
12:05 - 12:08sonder bonatuurlike ingryping
sou alles verlore wees. -
12:08 - 12:12Maar sy was wys genoeg om
aan haar Oom Mordegai te sê, -
12:12 - 12:15"Ek sal vas en bid.
-
12:15 - 12:17En ek sal dat my mense
hier in die paleis vas en bid. -
12:17 - 12:19Maar ek wil hê dat al God
se mense moet vas en bid." -
12:19 - 12:22Ek dink ons mis baie uit
-
12:22 - 12:25op die loslating van God se krag
-
12:25 - 12:28in hierdie wêreld deur nie te vas nie.
-
12:28 - 12:30En dit hoef nie te beteken dat jy geheel
en al sonder kos moet gaan nie -
12:30 - 12:32maar een of ander vorm van iets opgee
-
12:32 - 12:35wat ons baie geniet elke dag
-
12:35 - 12:37en dit verenig tesame met gebed
-
12:37 - 12:40en bid saam met ander... dit doen iets,
-
12:40 - 12:43beweeg in hierdie groot stryd.
-
12:43 - 12:46Dit is baie maklik om met tye te vergeet
-
12:46 - 12:48presies hoe baie ons afhanklik is van God.
-
12:48 - 12:49En soos wat Dwight Nelson daarvan
hou om ons te herinner — -
12:49 - 12:52Bid desperate gebede!
-
12:52 - 12:54En Ester was desperaat.
-
12:54 - 12:58Bid dringende gebede!
-
12:58 - 12:59En bid gebede van verwagting!
-
12:59 - 13:02En ek dink haar gebede
het al drie ingesluit. -
13:02 - 13:05
-
13:05 - 13:10
-
13:10 - 13:14
-
13:14 - 13:17
-
13:17 - 13:18
-
13:18 - 13:19
-
13:19 - 13:23
-
13:23 - 13:28
-
13:28 - 13:31
-
13:31 - 13:34
-
13:34 - 13:36
-
13:36 - 13:39
-
13:39 - 13:41
-
13:41 - 13:43
-
13:43 - 13:45
-
13:45 - 13:48
-
13:48 - 13:50
-
13:50 - 13:52
-
13:52 - 13:55
-
13:55 - 13:57
-
13:57 - 14:02
-
14:02 - 14:04
-
14:04 - 14:06
-
14:06 - 14:09
-
14:09 - 14:12
-
14:12 - 14:15
-
14:15 - 14:17
-
14:17 - 14:19
-
14:19 - 14:27
-
14:27 - 14:31
-
14:31 - 14:33
-
14:33 - 14:37
-
14:37 - 14:39
-
14:39 - 14:40
-
14:40 - 14:42
-
14:42 - 14:45
-
14:45 - 14:47
-
14:47 - 14:50
-
14:50 - 14:54
-
14:54 - 14:56
-
14:56 - 14:58
-
14:58 - 15:01
-
15:01 - 15:05
-
15:05 - 15:06
-
15:06 - 15:08
-
15:08 - 15:12
-
15:12 - 15:17
-
15:17 - 15:19
-
15:19 - 15:21
-
15:21 - 15:23
-
15:23 - 15:24
-
15:24 - 15:25
-
15:25 - 15:27
-
15:27 - 15:31
-
15:31 - 15:33
-
15:33 - 15:36
-
15:36 - 15:39
-
15:39 - 15:41
-
15:41 - 15:43
-
15:43 - 15:45
-
15:45 - 15:47
-
15:47 - 15:50
-
15:50 - 15:52
-
15:52 - 15:54
-
15:54 - 15:57
-
15:57 - 15:59
-
15:59 - 16:01
-
16:01 - 16:03
-
16:03 - 16:04
-
16:04 - 16:07
-
16:07 - 16:08
-
16:08 - 16:12
-
16:12 - 16:17
-
16:17 - 16:19
-
16:19 - 16:21
-
16:21 - 16:23
-
16:23 - 16:26
-
16:26 - 16:28
-
16:28 - 16:29
-
16:29 - 16:31
-
16:31 - 16:34
-
16:34 - 16:37
-
16:37 - 16:39
-
16:39 - 16:42
-
16:42 - 16:43
-
16:43 - 16:46
-
16:46 - 16:49
-
16:49 - 16:50
-
16:50 - 16:53
-
16:53 - 16:56
-
16:56 - 16:58
-
16:58 - 17:00
-
17:00 - 17:04
-
17:04 - 17:08
-
17:08 - 17:11
-
17:11 - 17:15
-
17:15 - 17:16
-
17:16 - 17:19
-
17:19 - 17:22
-
17:22 - 17:24
-
17:24 - 17:26
-
17:26 - 17:28
-
17:28 - 17:31
-
17:31 - 17:36
-
17:36 - 17:37
-
17:37 - 17:39
-
17:39 - 17:41
-
17:41 - 17:43
-
17:43 - 17:46
-
17:46 - 17:49
-
17:49 - 17:50
-
17:50 - 17:52
-
17:52 - 17:54
-
17:54 - 17:57
-
17:57 - 17:58
-
17:58 - 18:01
-
18:01 - 18:03
-
18:03 - 18:05
-
18:05 - 18:07
-
18:07 - 18:10
-
18:10 - 18:12
-
18:12 - 18:14
-
18:14 - 18:17
-
18:17 - 18:19
-
18:19 - 18:22
-
18:22 - 18:25
-
18:25 - 18:29
-
18:29 - 18:32
-
18:32 - 18:35
-
18:35 - 18:38
-
18:38 - 18:40
-
18:40 - 18:43
-
18:43 - 18:46
-
18:48 - 18:49
-
18:49 - 18:53
-
18:53 - 18:56
-
18:56 - 18:58
-
18:58 - 19:00
-
19:00 - 19:02
-
19:02 - 19:04
-
19:04 - 19:07
-
19:07 - 19:10
-
19:10 - 19:12
-
19:12 - 19:15
-
19:15 - 19:18
-
19:18 - 19:20
-
19:20 - 19:22
-
19:22 - 19:26
-
19:26 - 19:28
-
19:28 - 19:31
-
19:31 - 19:33
-
19:33 - 19:36
-
19:36 - 19:39
-
19:39 - 19:41
-
19:41 - 19:43
-
19:43 - 19:46
-
19:46 - 19:48
-
19:48 - 19:51
-
19:51 - 19:56
-
19:56 - 19:59
-
19:59 - 20:04
-
20:04 - 20:06
-
20:06 - 20:09
-
20:09 - 20:12
-
20:12 - 20:15
-
20:15 - 20:19
-
20:19 - 20:23
-
20:23 - 20:26
-
20:26 - 20:27
-
20:27 - 20:33
-
20:33 - 20:36
-
20:36 - 20:38
-
20:38 - 20:40
-
20:40 - 20:43
-
20:43 - 20:45
-
20:45 - 20:47
-
20:47 - 20:50
-
20:50 - 20:52
-
20:52 - 20:55
-
20:55 - 20:57
-
20:57 - 21:00
-
21:00 - 21:02
-
21:02 - 21:08
-
21:08 - 21:11
-
21:11 - 21:15
-
21:15 - 21:17
-
21:17 - 21:19
-
21:19 - 21:21
-
21:21 - 21:24
-
21:24 - 21:26
-
21:26 - 21:30
-
21:30 - 21:33
-
21:33 - 21:36
-
21:36 - 21:39
-
21:39 - 21:40
-
21:40 - 21:43
-
21:43 - 21:46
-
21:46 - 21:50
-
21:50 - 21:53
-
21:53 - 21:56
-
21:56 - 21:59
-
21:59 - 22:02
-
22:02 - 22:04
-
22:04 - 22:06
-
22:06 - 22:09
-
22:09 - 22:11
-
22:11 - 22:13
-
22:13 - 22:15
-
22:15 - 22:17
-
22:17 - 22:20
-
22:20 - 22:23
-
22:23 - 22:26
-
22:26 - 22:29
-
22:29 - 22:31
-
22:31 - 22:33
-
22:33 - 22:35
-
22:35 - 22:37
-
22:37 - 22:39
-
22:39 - 22:41
-
22:41 - 22:44
-
22:44 - 22:46
-
22:46 - 22:49
-
22:49 - 22:52
-
22:52 - 22:54
-
22:54 - 22:58
-
22:58 - 23:00
-
23:00 - 23:02
-
23:02 - 23:05
-
23:05 - 23:07
-
23:07 - 23:11
-
23:11 - 23:15
-
23:15 - 23:17
-
23:17 - 23:19
-
23:19 - 23:22
-
23:22 - 23:26
-
23:26 - 23:31
-
23:31 - 23:33
-
23:33 - 23:36
-
23:36 - 23:40
-
23:40 - 23:42
-
23:42 - 23:45
-
23:45 - 23:50
-
23:50 - 23:52
-
23:52 - 23:55
-
23:55 - 23:57
-
23:57 - 23:59
-
23:59 - 24:02
-
24:02 - 24:04
-
24:04 - 24:07
-
24:07 - 24:10
-
24:10 - 24:12
-
24:12 - 24:16
-
24:16 - 24:20
-
24:20 - 24:23
-
24:23 - 24:26
-
24:26 - 24:29
-
24:29 - 24:30
-
24:30 - 24:32
-
24:32 - 24:33
-
24:33 - 24:36
-
24:36 - 24:40
-
24:40 - 24:43
-
24:43 - 24:46
-
24:46 - 24:50
-
24:50 - 24:52
-
24:52 - 24:54
-
24:54 - 24:57
-
24:57 - 25:00
-
25:00 - 25:02
-
25:02 - 25:06
-
25:06 - 25:08
-
25:08 - 25:25
-
25:25 - 25:27
-
25:27 - 25:31
-
25:31 - 25:35
-
25:35 - 25:37
-
25:37 - 25:40
-
25:40 - 25:42
-
25:42 - 25:45
-
25:45 - 25:49
-
25:49 - 25:52
-
25:52 - 25:55
-
25:55 - 25:58
-
25:58 - 26:05
-
26:05 - 26:07
-
26:07 - 26:09
-
26:09 - 26:11
-
26:11 - 26:15
-
26:15 - 26:17
-
26:17 - 26:20
-
26:20 - 26:22
-
26:22 - 26:24
-
26:24 - 26:27
-
26:27 - 26:29
-
26:29 - 26:31
-
26:31 - 26:34
-
26:34 - 26:37
-
26:37 - 26:38
-
26:38 - 26:40
-
26:40 - 26:42
-
26:42 - 26:45
-
26:45 - 26:48
-
26:48 - 26:52
-
26:52 - 26:55
-
26:55 - 26:58
-
26:58 - 27:02
-
27:02 - 27:04
-
27:04 - 27:07
-
27:07 - 27:09
-
27:09 - 27:12
-
27:12 - 27:15
-
27:15 - 27:22
-
27:22 - 27:24
-
27:24 - 27:26
-
27:26 - 27:28
-
27:28 - 27:31
-
27:31 - 27:34
-
27:34 - 27:36
-
27:36 - 27:39
-
27:39 - 27:42
-
27:42 - 27:45
-
27:45 - 27:48
-
27:48 - 27:52
-
27:52 - 27:55
-
27:55 - 27:57
-
27:57 - 28:00
-
28:00 - 28:02
-
28:02 - 28:06
-
28:06 - 28:09
-
28:09 - 28:10
-
28:10 - 28:12
-
28:12 - 28:14
-
28:14 - 28:18
-
28:18 - 28:21
-
28:21 - 28:28
-
28:28 - 28:31
-
28:31 - 28:34
-
28:34 - 28:36
-
28:36 - 28:40
-
28:40 - 28:44
-
28:44 - 28:49
-
28:49 - 28:53
-
28:53 - 28:56
-
28:56 - 29:12
-
29:12 - 29:29
- Title:
- Verenigde Gebed Werk
- Description:
-
- Video Language:
- English
- Team:
Team Adventist
- Project:
- Artv
- Duration:
- 29:31
![]() |
Cindy Hurlow edited Afrikaans subtitles for United Prayer documentary | |
![]() |
Cindy Hurlow approved Afrikaans subtitles for United Prayer documentary | |
![]() |
Cindy Hurlow accepted Afrikaans subtitles for United Prayer documentary | |
![]() |
Cindy Hurlow edited Afrikaans subtitles for United Prayer documentary | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for United Prayer documentary | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for United Prayer documentary | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for United Prayer documentary | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for United Prayer documentary |