< Return to Video

Verenigde Gebed Werk

  • 0:00 - 0:03
    [kinders wat lag]
    ♪ musiek ♪
  • 0:03 - 0:15
    ♪ stemmige musiek ♪
  • 0:15 - 0:23
    [veeltonige ramshoring]
    ♪ musiek ♪
  • 0:23 - 0:32
    [sagter vloeiende]
    ♪ musiek ♪
  • 0:32 - 0:35
    [manlike verteller]
    Dit het alles begin in 'n klein bovertrek,
  • 0:35 - 0:38
    met nederige, vurige gebed.
  • 0:38 - 0:40
    ♪ musiek ♪
  • 0:40 - 0:42
    Gedreig deur die owerhede
  • 0:42 - 0:43
    en verban om te preek,
  • 0:43 - 0:47
    het die kerk gebid en
    twee mans het getuig
  • 0:47 - 0:49
    met groot krag en genade.
  • 0:49 - 0:54
    ♪ koor musiek ♪
  • 0:54 - 0:57
    En mense het orals
    gebid, in eendrag
  • 0:57 - 1:00
    in bekering, met belyding
    en nederigheid.
  • 1:00 - 1:03
    En die lewens van mense was verander.
  • 1:03 - 1:04
    [plonsende klip]
    ♪ koor musiek ♪
  • 1:04 - 1:07
    ♪ koor musiek ♪
  • 1:07 - 1:10
    Twee mans het begin
    met 'n sendingsreis
  • 1:10 - 1:14
    wat die wêreld soos wat hul dit
    geken het, onderstebo sou draai.
  • 1:14 - 1:17
    ♪ koor musiek ♪
  • 1:17 - 1:21
    En die boodskap het uitgegaan
    na die wêreld daar buite.
  • 1:21 - 1:24
    ♪ koor musiek ♪
  • 1:24 - 1:28
    Korporatiewe gebed het 'n
    gevangene help ontsnap.
  • 1:28 - 1:31
    ♪ koor musiek ♪
  • 1:31 - 1:35
    'n Koning het versoek dat sy
    mense moet vas en bid
  • 1:35 - 1:37
    en die vyand was verslaan.
  • 1:37 - 1:40
    'n Stryd gewonne sonder
    die behoefte om te veg.
  • 1:41 - 1:46
    ♪ koor musiek ♪
  • 1:46 - 1:50
    Deur 'n betroubare bediende en 'n
    jong koningin se geloof en moed,
  • 1:50 - 1:53
    was mense gered.
  • 1:53 - 1:58
    Stories in die Bybel wys die
    krag van verenigde gebed.
  • 1:59 - 2:00
    Soos ek die boek Handelinge lees,
  • 2:00 - 2:04
    dit is eintlik 'n boek oor gelowiges
    wat tesame kom om te bid,
  • 2:04 - 2:07
    en 'n God wat gebed beantwoord.
  • 2:07 - 2:09
    Persoonlike gebed is belangrik.
  • 2:09 - 2:12
    Geheime gebed is die lewe van die siel.
  • 2:12 - 2:17
    Maar ons weet dat daar nog nooit 'n
    herlewing enigeplek op hierdie planeet
  • 2:17 - 2:21
    was wat nie voorafgegaan was deur
    verenigde en aanhoudende gebed nie.
  • 2:21 - 2:25
    Ons Here het op een stadium gesê dat
    waar twee of meer van julle saamstem
  • 2:25 - 2:29
    aangaande enigiets wat volgens
    My wil is, dit gedoen sal word.
  • 2:29 - 2:32
    So daar is 'n sinergie wat gebeur
  • 2:32 - 2:37
    wanneer ons tesame kom en ons stemme
    verenig om uit te roep na God.
  • 2:37 - 2:40
    Soos die gees van profesie ons vertel,
  • 2:40 - 2:45
    gebed is die sleutel wat die hemel se
    stoorkamer van skatte
  • 2:45 - 2:46
    en seëninge oopsluit.
  • 2:46 - 2:48
    Party van Ellen White se raad en stellings
  • 2:48 - 2:50
    oor verenigde gebed is ook kragtig.
  • 2:50 - 2:53
    Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf
  • 2:53 - 2:55
    het aan die Farnsworths,
    — sover ek kan onthou — sy sê
  • 2:55 - 2:58
    daar is meer krag in verenigde gebed
  • 2:58 - 2:59
    as wat daar selfs in private gebed is.
  • 2:59 - 3:01
    Dan sê sy, hoekom is dit so?
  • 3:01 - 3:03
    Dit is oor die eenheid van
    hart van die gelowiges.
  • 3:03 - 3:05
    Dis asof God baie opgewonde raak
  • 3:05 - 3:06
    wanneer ons almal in eendrag is,
  • 3:06 - 3:09
    wanneer ons saamstaan, net soos
    hulle in Handelinge gedoen het.
  • 3:09 - 3:11
    In 'n ander stelling sê sy,
  • 3:11 - 3:14
    die klank van vurige gebed laat
    satan se hele leër bewe.
  • 3:14 - 3:18
    Jesus weet dat die gewoonte
    om saam met ander te bid
  • 3:18 - 3:23
    help om van die self-gesentreerdheid
    van ons gebede ontslae te raak
  • 3:23 - 3:25
    wanneer ons alleen bid.
  • 3:25 - 3:29
    So wanneer die Bybel daarvan praat
    om aan te hou met ernstige gebed,
  • 3:29 - 3:32
    is dit nie net 'n individuele
    aktiwiteit nie.
  • 3:32 - 3:37
    Dis 'n beroep op die kerk as 'n
    gemeenskap om uit te roep na God.
  • 3:37 - 3:39
    Nie om God van plan te laat verander nie,
  • 3:39 - 3:42
    maar dat ons in lyn kom met God se wil
  • 3:42 - 3:47
    en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n
    deel van die antwoorde op daardie gebede.
  • 3:47 - 3:50
    Soos wat mens na die boek
    van Handelinge kyk,
  • 3:50 - 3:54
    verenigde gebed het God se
    mense saam gebring.
  • 3:54 - 3:56
    In Handelinge hoofstuk 1 vers 14 en 15,
  • 3:56 - 3:59
    die hele kerk het saam ontmoet en gebid.
  • 3:59 - 4:02
    Hulle het geweet dat die taak
    voor hulle te groot was.
  • 4:02 - 4:04
    Hulle het geweet dat die
    uitdaging te enorm was.
  • 4:04 - 4:07
    Hulle het geweet dat daar geen manier was wat
    hulle die evangelie aan die wêreld kon oordra nie.
  • 4:07 - 4:11
    Maar soos wat hulle gebid het, het
    God iets wonderbaarlik gedoen.
  • 4:11 - 4:13
    Hy het Sy Heilige Gees uitgestort
    op die dag van Pinkster
  • 4:13 - 4:16
    en 3,000 was gedoop.
  • 4:16 - 4:19
    Jy weet een van die...
    wanneer jy die teks daar lees,
  • 4:19 - 4:23
    een van die dinge wat uitstaan vir my
    is die eenvoudige Engelse frase —
  • 4:23 - 4:26
    hulle was in eendrag.
  • 4:26 - 4:29
    Pinkster was net 'n
    uitsonderlike gebeurtenis.
  • 4:29 - 4:35
    Dit het gekom na die hoogtepunt van
    Christus se bediening op hierdie aarde.
  • 4:35 - 4:42
    En dit het gelyk asof alles heeltemal
    verpletter en vernietig was.
  • 4:42 - 4:44
    Toe Christus op daardie kruis gehang het
  • 4:44 - 4:46
    en toe natuurlik het die
    opstanding plaas gevind.
  • 4:46 - 4:48
    En Hy het aan Sy dissipels verskyn
  • 4:48 - 4:51
    wat hulle 'n totale ander
    perspektief gegee het
  • 4:51 - 4:54
    oor wat hulle bediening alles behels het.
  • 4:54 - 4:57
    Ons geseënde Here het
    vir Sy dissipels gesê
  • 4:57 - 5:01
    om in Jerusalem te vertoef
    verenig in gebed.
  • 5:01 - 5:04
    En dit was een van die voorvereistes
  • 5:04 - 5:06
    om daardie geweldigde sterk wind te bring
  • 5:06 - 5:09
    en die teenwoordigheid van die
    Heilige Gees op die dag van Pinkster.
  • 5:09 - 5:11
    [man praat berber]
  • 5:11 - 5:13
    Dit was die tyd van Pasga
  • 5:13 - 5:16
    en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem.
  • 5:16 - 5:18
    Ons het almal gebid in eendrag.
  • 5:18 - 5:21
    Ons het gebid vir bekering
    en nederigheid,
  • 5:21 - 5:24
    en ons het ons sondes bely.
  • 5:24 - 5:28
    Ons het ook die Here se visie,
    krag en die Heilige Gees gesoek.
  • 5:28 - 5:30
    Daar was 'n ongelooflike
    gevoel van eenheid
  • 5:30 - 5:32
    soos wat ons ernstig saam gebid het.
  • 5:32 - 5:36
    [man bid in Berber]
  • 5:36 - 5:39
    [vrou praat in Berber]
  • 5:39 - 5:42
    [vroulike spreker] Skielik was daar
    die klank van 'n gewelddadige wind
  • 5:42 - 5:44
    wat die hele kamer gevul
    het waar ons gesit het.
  • 5:44 - 5:47
    [wind klanke]
  • 5:47 - 5:49
    Die tonge van vuur het neergedaal
  • 5:49 - 5:51
    en hierdie vuur het op mense gerus.
  • 5:53 - 5:55
    [man praat Berber]
  • 5:55 - 5:58
    [manlike verteller] Al die mense in die
    kamer was gevul met die Heilige Gees.
  • 5:58 - 6:01
    Nou, onthou dat gedurende
    die tyd van Pinkster
  • 6:01 - 6:03
    mense van baie lande af
    gekom het om te kom aanbid
  • 6:03 - 6:06
    en nou skieilik kon hulle
    die evangelie hoor,
  • 6:06 - 6:08
    elkeen in sy eie taal.
  • 6:08 - 6:10
    As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense
  • 6:10 - 6:13
    bygevoeg tot die gelowiges in een dag.
  • 6:13 - 6:17
    ♪ sagte sprankelende musiek ♪
  • 6:17 - 6:18
    [vrou praat Berber]
  • 6:18 - 6:20
    [vroulike spreker] Die mense
    het hulself toegewy
  • 6:20 - 6:23
    aan die apostels se onderrig
    en aan kameraadskap,
  • 6:23 - 6:25
    die breek van brood en aan gebed.
  • 6:25 - 6:28
    Elke dag sou hul saam ontmoet
    het in die tempel binnehowe.
  • 6:28 - 6:31
    In hulle huise het hul brood
    gebreek en saam geëet.
  • 6:31 - 6:34
    En die getal van daardie wat
    gered was het daagliks gegroei.
  • 6:34 - 6:37
    ♪ musiek ♪
  • 6:37 - 6:38
    En ons glo dat iets soos hierdie
  • 6:38 - 6:41
    ook gaan gebeur in die laaste dae.
  • 6:41 - 6:44
    Maar ek dink net as 'n kerk en as 'n volk
  • 6:44 - 6:46
    ons kom tesame in eendrag
  • 6:46 - 6:48
    en in vurige gebed, sal ons...
  • 6:48 - 6:51
    totdat ons dit doen sal ons
    dit nie sien gebeur nie.
  • 6:51 - 6:54
    En eintlik, dit wat tydens
    Pinkster gebeur het
  • 6:54 - 6:58
    gaan weer herhaal word deur die Here
  • 6:58 - 7:00
    in selfs 'n groter mate
  • 7:00 - 7:02
    soos wat die drie engele
    se boodskappe voortgaan
  • 7:02 - 7:06
    soos wat die vierde engel in
    Openbaring 18 verklaar het
  • 7:06 - 7:10
    en soos die finale luidskreet
    aangekondig word reg oor die wêreld.
  • 7:10 - 7:14
    En dit gaan mense wees wat hulself
    aan die Here onderwerp het,
  • 7:14 - 7:16
    hul sondes bely het,
  • 7:16 - 7:18
    en dan kan die Heilige Gees val
  • 7:18 - 7:20
    en kan ons in 'n kragtige
    manier gebruik.
  • 7:20 - 7:23
    Wel, ek dink in die boek van Handelinge,
    Handelinge hoofstuk ses
  • 7:23 - 7:24
    het dit gelyk soos 'n goeie probleem.
  • 7:24 - 7:27
    Die kerk het eksponensieel gegroei.
  • 7:27 - 7:31
    Maar in die midde daarvan is daar
    die kos verspreidings uitdaging.
  • 7:31 - 7:36
    [mans baklei in Berber]
    ♪ lewendige musiek ♪
  • 7:37 - 7:41
    [manlike spreker] Die kerk het
    praktiese uitdagings ondergaan.
  • 7:41 - 7:44
    Die Hellenistiese Jode het gekla
    oor die Hebreeuse Jode
  • 7:44 - 7:47
    omdat die voormaliges se
    weduwees oorgesien
  • 7:47 - 7:49
    was in die daaglikse
    verspreiding van kos.
  • 7:49 - 7:51
    Die apostels het besluit dat hulle
  • 7:51 - 7:55
    moet fokus op die bediening
    van gebed en die Woord.
  • 7:55 - 7:57
    En dus het hulle versoek dat sewe diakens
  • 7:57 - 8:01
    gekies word vir hierdie
    ander praktiese take.
  • 8:01 - 8:04
    ♪ lewendige musiek ♪
  • 8:04 - 8:06
    [man praat Berber]
  • 8:06 - 8:10
    [manlike verteller 1] Die apostels het ons
    gevra om as 'n groep
  • 8:10 - 8:12
    sewe manne te kies wat
    bekend was daarvoor
  • 8:12 - 8:16
    dat hulle vol van die Heilige Gees
    was en wat wysheid het.
  • 8:16 - 8:18
    Die voorstel van die apostels
  • 8:18 - 8:20
    het ons hele groep behaag.
  • 8:20 - 8:23
    Dus het ons begin om
    die sewe mans uit te kies.
  • 8:23 - 8:25
    Nadat die manne gekies was,
  • 8:25 - 8:28
    was hulle aan die apostels voorgestel.
  • 8:28 - 8:32
    Die apostels het hul hande op
    hulle gelê en vir hulle gebid.
  • 8:36 - 8:39
    [manlike verteller 2] Met gebed as 'n prioriteit,
    sal die kerk nooit faal nie.
  • 8:39 - 8:44
    Na dit het die aantal dissipels
    vinnig vermeerder.
  • 8:44 - 8:46
    En 'n groot aantal priesters het
    gehoorsaam geword aan die werk.
  • 8:46 - 8:49
    So ek dink ons vind 'n gevallestudie daar
  • 8:49 - 8:52
    wat sê dat wanneer ons
    uitdagings in die gesig staar,
  • 8:54 - 8:57
    kom ons gebruik wysheid,
    kom ons gebruik ons opleiding
  • 8:57 - 8:59
    maar laat ons ook erken dat ons
  • 8:59 - 9:01
    'n God het wat gebed beantwoord
    en Wie vir ons wysheid sal gee.
  • 9:01 - 9:05
    Ek het hierdie oor en oor en oor gesien.
  • 9:05 - 9:07
    Kerke met groot probleme
  • 9:07 - 9:12
    het dit opgelos wanneer hul
    tesame gekom het en gebid het.
  • 9:12 - 9:17
    ♪ bariton koor musiek ♪
  • 9:17 - 9:19
    [Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes]
  • 9:19 - 9:21
    [Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes]
  • 9:21 - 9:23
    [manlike verteller]
    Petrus en Johannes was ingeroep
  • 9:23 - 9:26
    deur die hoofpriesters en
    ouderlinge oor hul prediking.
  • 9:26 - 9:27
    Hul het probeer om
    hul aksies te verdedig
  • 9:27 - 9:29
    maar die leiers was baie hard op hulle.
  • 9:29 - 9:33
    Hulle was oprag gegee om nie te praat
  • 9:33 - 9:35
    of te onderrig in die naam van Jesus nie.
  • 9:35 - 9:38
    Na verdere dreigemente
    is hulle laat gaan.
  • 9:38 - 9:41
    Petrus en Johannes het teruggegaan
    na hul eie mense toe
  • 9:41 - 9:43
    en het berig gegee oor alles wat die
    hoofpriesters en ouderlinge gesê het.
  • 9:43 - 9:47
    ♪ bariton koor musiek ♪
  • 9:47 - 9:51
    [man praat Berber]
  • 9:51 - 9:56
    Toe ons hierdie als hoor, het ons dadelik
    ons stemme gelig in gebed tot God.
  • 9:56 - 10:00
    Die hele groep het vir
    Petrus en Johannes gebid.
  • 10:00 - 10:04
    Ons het gebid tot God om dapperheid te
    gee aan hierdie twee nederige dienaars.
  • 10:04 - 10:06
    Sulke intense gebed het ek
    nie ervaar in 'n lang tyd nie.
  • 10:06 - 10:08
    Nadat ons gebid het, skielik
    het die hele plek geskud.
  • 10:08 - 10:09
    [man praat Berber]
  • 10:09 - 10:12
    Mense was gevul met die Heilige Gees
  • 10:12 - 10:13
    en Petrus en Johannes het uitgegaan
  • 10:13 - 10:15
    en getuig met groot krag en genade.
  • 10:15 - 10:18
    Hulle het regdeur die land getuig
  • 10:18 - 10:21
    oor die opstanding van hulle Verlosser.
  • 10:21 - 10:23
    ♪ koor musiek ♪
  • 10:23 - 10:25
    So ek dink Petrus en Johannes
    het baie krag gevind,
  • 10:25 - 10:26
    beide van die wete dat hulle gebid het
  • 10:26 - 10:27
    maar ook van die krag wat vrygestel word
  • 10:27 - 10:29
    wanneer mense vir ons bid.
  • 10:29 - 10:33
    Daar is 'n vrede,
  • 10:33 - 10:34
    daar is 'n krag van God
  • 10:34 - 10:39
    wat in ons kom wanneer daardie gebed
    beantwoord word deur baie gelowiges.
  • 10:39 - 10:43
    ♪ dramatiese musiek ♪
  • 10:43 - 10:47
    [vroulike verteller] Toe het Ester hierdie
    antwoord na Mordegai toe gestuur:
  • 10:47 - 10:52
    “Gaan maak al die Jode
    wat in Susan is, bymekaar
  • 10:52 - 10:57
    en vas ter wille van my.
  • 10:57 - 11:01
    Moet niks eet of drink nie
    vir drie dae en drie nagte.
  • 11:01 - 11:03
    Ek en my bediendes
    sal ook vas soos julle.
  • 11:03 - 11:07
    Daarna sal ek na die koning toe gaan,
  • 11:07 - 11:28
    al is dit teen die wet.
  • 11:28 - 11:30
    As ek moet omkom, kom ek om.”
  • 11:30 - 11:32
    ♪ stygende musiek ♪
  • 11:32 - 11:34
    ♪ musiek ♪
  • 11:34 - 11:37
    Ons kyk nou terug na Ester
  • 11:37 - 11:40
    en ons dink sy was 'n dapper meisie.
  • 11:40 - 11:42
    Jy weet, watter vrou van geloof.
  • 11:42 - 11:45
    Maar sy was waarskynlik net so vreesbevange
  • 11:45 - 11:47
    as wat enigeen van ons sou kon wees.
  • 11:47 - 11:49
    Dit was 'n baie desperate situasie.
  • 11:49 - 11:53
    Jy ken die ou sê ding, "Daar
    is nie so 'n ding soos
  • 11:53 - 11:56
    ateïste in jakkals gate nie."
  • 11:56 - 12:00
    En ek dink hierdie was 'n geval waar
  • 12:00 - 12:05
    hul sonder bonatuurlike
    ingryping geweet het...
  • 12:05 - 12:08
    sonder bonatuurlike ingryping
    sou alles verlore wees.
  • 12:08 - 12:12
    Maar sy was wys genoeg om
    aan haar Oom Mordegai te sê,
  • 12:12 - 12:15
    "Ek sal vas en bid.
  • 12:15 - 12:17
    En ek sal dat my mense
    hier in die paleis vas en bid.
  • 12:17 - 12:19
    Maar ek wil hê dat al God
    se mense moet vas en bid."
  • 12:19 - 12:22
    Ek dink ons mis baie uit
  • 12:22 - 12:25
    op die loslating van God se krag
  • 12:25 - 12:28
    in hierdie wêreld deur nie te vas nie.
  • 12:28 - 12:30
    En dit hoef nie te beteken dat jy geheel
    en al sonder kos moet gaan nie
  • 12:30 - 12:32
    maar een of ander vorm van iets opgee
  • 12:32 - 12:35
    wat ons baie geniet elke dag
  • 12:35 - 12:37
    en dit verenig tesame met gebed
  • 12:37 - 12:40
    en bid saam met ander... dit doen iets,
  • 12:40 - 12:43
    beweeg in hierdie groot stryd.
  • 12:43 - 12:46
    Dit is baie maklik om met tye te vergeet
  • 12:46 - 12:48
    presies hoe baie ons afhanklik is van God.
  • 12:48 - 12:49
    En soos wat Dwight Nelson daarvan
    hou om ons te herinner —
  • 12:49 - 12:52
    Bid desperate gebede!
  • 12:52 - 12:54
    En Ester was desperaat.
  • 12:54 - 12:58
    Bid dringende gebede!
  • 12:58 - 12:59
    En bid gebede van verwagting!
  • 12:59 - 13:02
    En ek dink haar gebede
    het al drie ingesluit.
  • 13:02 - 13:05
    As jy na die boek van Handelinge kyk,
  • 13:05 - 13:10
    gebed was baie verenigend.
  • 13:10 - 13:14
    Vat byvoorbeeld vir Petrus en Kornelius.
  • 13:14 - 13:17
    Kornelius, 'n Heiden.
    Petrus, 'n Jood.
  • 13:17 - 13:18
    En Jode en Heidene sou
    glad nie bymekaar kom
  • 13:18 - 13:19
    in enige vorm van
    intieme gesprekke nie
  • 13:19 - 13:23
    of bymerkaar se huise kuier nie
  • 13:23 - 13:28
    of saam eet nie.
  • 13:28 - 13:31
    Hierdie was die Heilige Gees wat
    besig was om mure af te breek.
  • 13:31 - 13:34
    'n Heiden van die Italiaanse
    groep, Kornelius, het gebid.
  • 13:34 - 13:36
    Dit was geen ongeluk nie. Hy het gebid.
  • 13:36 - 13:39
    Petrus op die dak, biddend.
  • 13:39 - 13:41
    En hy het so lank gebid dat
    hy aan die slaap geraak het.
  • 13:41 - 13:43
    Petrus het hierdie droom
    van die laken wat afkom
  • 13:43 - 13:45
    met al hierdie verskillende diere daarbinne.
  • 13:45 - 13:48
    En God sê, "Petrus, staan op en eet."
  • 13:48 - 13:50
    En Petrus sê, "Ek het nog nooit slange
  • 13:50 - 13:52
    en krokodille en knaagdiere geëet nie."
  • 13:52 - 13:55
    Die visioen was natuurlik nie oor
  • 13:55 - 13:57
    rein en onrein kosse nie.
  • 13:57 - 14:02
    Die visioen was oor
    respek vir ander kulture.
  • 14:02 - 14:04
    Respek vir ander mense.
  • 14:04 - 14:06
    En God het visioen gestuur,
    openbaringe, aan albei van hulle
  • 14:06 - 14:09
    wat mure afgebreek het
  • 14:09 - 14:12
    wat hulle geskei het.
  • 14:12 - 14:15
    En Petrus het verklaar dat
    God hom gewys het dat
  • 14:15 - 14:17
    Hy geen aannemer van mense is nie.
  • 14:17 - 14:19
    En beide van hulle het
    gebid, Jood en Heiden,
  • 14:19 - 14:27
    hulle gebede het opgestyg na die hemel
  • 14:27 - 14:31
    en het ontmoet by die troon van God.
  • 14:31 - 14:33
    ♪ klavier musiek ♪
  • 14:33 - 14:37
    [manlike verteller 1] Dit was om en by middag toe Petrus
    uitgegaan het op die dak om te bid.
  • 14:37 - 14:39
    Dit was hier waar Petrus 'n visioen
  • 14:39 - 14:40
    gehad het van 'n groot laken wat 'n
    mengsel van onrein diere bevat het,
  • 14:40 - 14:42
    verteenwoordigend van God se bevestiging
  • 14:42 - 14:45
    van die verskeidenheid mense
  • 14:45 - 14:47
    in die groeiende kerk.
  • 14:47 - 14:50
    ♪ fluit musiek ♪
  • 14:50 - 14:54
    [manlike verteller 2] Ons het
    gehoor dat Petrus by die
  • 14:54 - 14:56
    huis van Simon, die leerlooier,
  • 14:56 - 14:58
    gebly het en ons was opdrag gegee deur
    Kornelius, die hoofman, om hom te gaan soek.
  • 14:58 - 15:01
    ♪ klavier en fluit musiek ♪
  • 15:01 - 15:05
    [manlike spreker 1] Terwyl Petrus nog
    gedink het oor die visioen,
  • 15:05 - 15:06
    het die Heilige Gees vir hom
    gesê om ondertoe te gaan
  • 15:06 - 15:08
    want daar was drie mans
    wat hom gesoek het.
  • 15:08 - 15:12
    [man praat Berber]
  • 15:12 - 15:17
    Petrus het ondertoe gegaan
    en vir die mans gesê dat
  • 15:17 - 15:19
    hy die een was na wie hulle opsoek is.
  • 15:19 - 15:21
    ♪ klavier en fluit musiek ♪
  • 15:21 - 15:23
    [manlike spreker 2] Ons het toe vir Petrus
  • 15:23 - 15:24
    vertel dat Kornelius, die hoofman,
  • 15:24 - 15:25
    deur 'n engel vertel is
  • 15:25 - 15:27
    dat Petrus hom sal kom
  • 15:27 - 15:31
    sien by sy huis.
  • 15:31 - 15:33
    So, onbekend aan Petrus,
  • 15:33 - 15:36
    het Kornelius alreeds sy
    besoek aan Sesarea verwag.
  • 15:36 - 15:39
    [man praat Berber]
  • 15:39 - 15:41
    Wat hier gebeur het was nogals ongewoon.
  • 15:41 - 15:43
    Net die feit dat Petrus in
    die huis ingegaan het —
  • 15:43 - 15:45
    onthou dat dit teen die wet was
  • 15:45 - 15:47
    vir 'n Jood om te assosieer met
  • 15:47 - 15:50
    of om 'n heiden te besoek.
  • 15:50 - 15:52
    ♪ musiek ♪
  • 15:52 - 15:54
    [manlike verteller 2] Kornelius het
    vir Petrus vertel hoe, drie dae vroeër,
  • 15:54 - 15:57
    hy in sy huis gebid het
  • 15:57 - 15:59
    toe 'n engel aan hom verskyn het.
  • 15:59 - 16:01
    [man praat berber]
  • 16:01 - 16:03
    Petrus het met Kornelius
  • 16:03 - 16:04
    sy nuwe begrip gedeel dat God
  • 16:04 - 16:07
    nie voortrek nie
  • 16:07 - 16:08
    en 'n God is van almal.
  • 16:08 - 16:12
    Hierdie was 'n werklike draaipunt.
  • 16:12 - 16:17
    Van hierdie oomblik af aan
  • 16:17 - 16:19
    was die evangelie ook aan
    ander mense groepe gegee.
  • 16:19 - 16:21
    En dit het alles begin met
    gebed en vas, en 'n vision.
  • 16:21 - 16:23
    Kulture was oorbrug.
  • 16:23 - 16:26
    Hindernisse was afgebreek.
  • 16:26 - 16:28
    Harte was verenig.
  • 16:28 - 16:29
    En hul het een geword in Jesus Christus.
  • 16:29 - 16:31
    En die evangelie was
    beskikbaar aan die Heidene.
  • 16:31 - 16:34
    Wat doen verenigde gebed
  • 16:34 - 16:37
    om kulture af te breek?
  • 16:37 - 16:39
    Wanneer ons saam kniel —
  • 16:39 - 16:42
    verskillende kulture,
    verskillende agtergronde,
  • 16:42 - 16:43
    verskillende sosiologiese agtergronde,
  • 16:43 - 16:46
    verskillende opvoedkundige agtergronde,
  • 16:46 - 16:49
    verskillende ras velkleure —
  • 16:49 - 16:50
    wanneer ons saam kniel
  • 16:50 - 16:53
    is ons harte verenig as
    een in Jesus Christus.
  • 16:53 - 16:56
    Ek kyk in Handelinge hoofstuk 13,
  • 16:56 - 16:58
    waar die kerk in Antiogië
  • 16:58 - 17:00
    Paulus en Barnabas uitstuur.
  • 17:00 - 17:04
    En hulle lê hul hande op hul.
  • 17:04 - 17:08
    En hul bid vir die seëning
    van die Heilige Gees.
  • 17:08 - 17:11
    Die oplegging van hande was die
    tersydestelling, in Handelinge 13,
  • 17:11 - 17:15
    van Paulus en Barnabas vir
    die evangelie en sending.
  • 17:15 - 17:16
    Hulle sou hul sendingreis begin.
  • 17:16 - 17:19
    Ek dink nie daar is iets
    betowerend van die hande nie.
  • 17:19 - 17:22
    Ek dink dit is 'n simbool.
  • 17:22 - 17:24
    Soos wat water met doop is
  • 17:24 - 17:26
    of die ongesuurde brood
    en die ongegiste druiwesap
  • 17:26 - 17:28
    in die nagmaal diens is.
  • 17:28 - 17:31
    Wanneer die kerk verenig word,
  • 17:31 - 17:36
    en hul hande op individue plaas,
  • 17:36 - 17:37
    bid hulle vir daardie individu,
  • 17:37 - 17:39
    wat hul apart sit vir 'n spesifieke
    taak van getuienes en bediening.
  • 17:39 - 17:41
    [man praat Berber]
  • 17:41 - 17:43
    Terwyl die profete en onderrigewers
    van die vroeë kerk
  • 17:43 - 17:46
    gevas en gebid het,
  • 17:46 - 17:49
    het die Heilige Gees Paulus
    en Barnabas geroep
  • 17:49 - 17:50
    om op hul eerste sendingsreis te gaan.
  • 17:50 - 17:52
    Die kerk het tesame gebid voordat
    hulle hul uitgestuur het.
  • 17:52 - 17:54
    ♪ engelagtige musiek ♪
  • 17:54 - 17:57
    [vrou praat Berber]
  • 17:57 - 17:58
    Hande was op hulle gelê en
    ons het ernstig gebid.
  • 17:58 - 18:01
    As 'n verenigde kerk het
    ons gebid vir hul veiligheid
  • 18:01 - 18:03
    en dat God vir hulle
  • 18:03 - 18:05
    die regte woorde sal gee
    om te spreek aan menigtes.
  • 18:05 - 18:07
    Ons het gebid dat ons sendelinge
    suksesvol sou wees
  • 18:07 - 18:10
    in die verspreiding van die evangelie.
  • 18:10 - 18:12
    ♪ stygende musiek ♪
  • 18:12 - 18:14
    Paulus en Barnabas het na
    verskeie plekke toe gereis.
  • 18:14 - 18:17
    In Siprus het hulle die
    Woord van God verkondig
  • 18:17 - 18:19
    in die Joodse sinagoges .
  • 18:19 - 18:22
    In Pisidië Antiogië het
    omtrent die hele stad
  • 18:22 - 18:25
    tesame gekom om die
    Woord van die Here te hoor.
  • 18:25 - 18:29
    Toe die Heidene hul
    boodskap hoor, het hul geglo.
  • 18:29 - 18:32
    Die Woord van die Here het deur die hele gebied versprei
  • 18:32 - 18:35
    en die dissipels was gevul met
    vreugde en die Heilige Gees.
  • 18:35 - 18:38
    ♪ engelagtige musiek ♪
  • 18:38 - 18:40
    Paulus en Barnabas het ouderlinge
    in elke kerk aangestel
  • 18:40 - 18:43
    en het gebid terwyl hulle vas
    en hulle aanbeveel aan God.
  • 18:43 - 18:46
    Hulle het die kerk bymekaar gemaak
  • 18:48 - 18:49
    en verslag gegee aan alles wat
    God deur hulle gedoen het
  • 18:49 - 18:53
    en hoe Hy 'n deur van geloof
    oopgemaak het vir die Heidene.
  • 18:53 - 18:56
    As 'n biddende gemeenskap
  • 18:56 - 18:58
    wanneer ons ons hande
    op die lê vir wie ons bid,
  • 18:58 - 19:00
    stel dit die Hand van God voor.
  • 19:00 - 19:02
    Knielende om daardie persoon,
  • 19:02 - 19:04
    is hulle opsy gestel vir
    die taak en het ons
  • 19:04 - 19:07
    die Heilige Gees gevra om te kom
  • 19:07 - 19:10
    om hulle te bemagtig, om hul te versterk
  • 19:10 - 19:12
    vir die taak wat God vir hulle
    gegee het deur die kerk.
  • 19:12 - 19:15
    Ek onthou 'n storie waar Paulus...
  • 19:15 - 19:18
    hy het 'n pragtige vrou teëgekom.
  • 19:18 - 19:20
    Haar naam was Lidia.
    En sy was besig om te bid.
  • 19:20 - 19:22
    En, ek weet nie, dit was dalk
    langs 'n rivier vir al wat ek weet,
  • 19:22 - 19:26
    of dalk was dit langs 'n put.
  • 19:26 - 19:28
    Miskien was dit in die middel van 'n mark,
  • 19:28 - 19:31
    jy weet, in hulle tyd.
  • 19:31 - 19:33
    Waarookal dit was, God was in
    staat om haar hart te bereik
  • 19:33 - 19:36
    en die Bybel vertel ons dat sy
  • 19:36 - 19:39
    die boodskap van die evangelie
    aanvaar het en gedoop is.
  • 19:39 - 19:41
    [Vroulike Spreker] Ons was 'n groep
    vrouens buite die stad se hekke
  • 19:41 - 19:43
    by die rivier waar daar
    'n plek van gebed was.
  • 19:43 - 19:46
    Lidia, 'n handelaar van pers wolmateriaal,
  • 19:46 - 19:48
    van Tiatira was ook daar.
  • 19:48 - 19:51
    Twee mans het daar aangekom
    en met ons begin praat
  • 19:51 - 19:56
    en het gevra of hul by ons
    kan aansluit vir gebed.
  • 19:56 - 19:59
    Ons het later geleer dat hulle
    Paulus en Silas was.
  • 19:59 - 20:04
    Die Here het Lidia se hart ontvanklik
    gemaak vir Paulus se boodskap.
  • 20:04 - 20:06
    Sy en haar hele huisgesin was gedoop.
  • 20:06 - 20:09
    'n Ander dag was Paulus en Silas
    oppad na 'n plek van gebed toe.
  • 20:09 - 20:12
    Hulle het 'n slavin teëgekom
  • 20:12 - 20:15
    in wie daar 'n gees was wat
    die toekoms kon voorspel.
  • 20:15 - 20:19
    Sy het baie geld vir haar eienaars
    verdien deur waarsêery.
  • 20:19 - 20:23
    Sy het ons gevolg en op ons geskree.
  • 20:23 - 20:26
    Dit was steurend dus het Paulus die
    gees bevel gegee om uit haar te gaan.
  • 20:26 - 20:27
    Toe haar eienaars besef dat hul haar nie meer
    kan gebruik om geld mee te maak nie,
  • 20:27 - 20:33
    het hulle Paulus en Silas
    na die owerhede toe gesleep
  • 20:33 - 20:36
    en hulle was in die tronk gegooi.
  • 20:36 - 20:38
    [Manlike Spreker] Rondom middernag het hierdie
    twee baie positiewe gevangenes,
  • 20:38 - 20:40
    genaamd Paulus en Silas, gebid
  • 20:40 - 20:43
    en lofliedere tot God gesing.
  • 20:43 - 20:45
    Die res van ons het na hulle geluister.
  • 20:45 - 20:47
    Skielik was daar 'n geweldige aardbewing
  • 20:47 - 20:50
    en die tronk het geskud.
  • 20:50 - 20:52
    Al die tronk se deure het oopgevlieg
  • 20:52 - 20:55
    en almal se kettings het los gekom.
  • 20:55 - 20:57
    Die tronkbewaarder het wakker
    geword, al die deure oop gesien
  • 20:57 - 21:00
    en sy swaard uitgetrek
    om homself dood te maak.
  • 21:00 - 21:02
    Hy het gedink al die gevangenes
    het ontsnap.
  • 21:02 - 21:08
    Maar Paulus het hom verseker en geskree
  • 21:08 - 21:11
    dat hy nie homself moet seermaak nie.
  • 21:11 - 21:15
    Die tronkbewaarder het vir lig gevra, ingestorm
    en bewend voor Paulus en Silas neergeval.
  • 21:15 - 21:17
    Die bewaarder het Jesus Christus aanvaar
  • 21:17 - 21:19
    en sy hele familie was gedoop.
  • 21:19 - 21:21
    So gebed kan enigeplek gebeur.
  • 21:21 - 21:24
    Vir "Hope Channel", jy weet,
    bied ek 'n program aan,
  • 21:24 - 21:26
    ek is 'n medeaanbieder vir 'n
    program genaamd "Let's Pray".
  • 21:26 - 21:30
    En so hier is ons in 'n televisie ateljee
  • 21:30 - 21:33
    met ligte en kameras en aksie
  • 21:33 - 21:36
    en tog verkeer ons nogsteeds
    in wyse van gebed.
  • 21:36 - 21:39
    En ons het God gesien,
  • 21:39 - 21:40
    ons het wonderlike
    antwoorde op gebed gesien,
  • 21:40 - 21:43
    vanaf die ateljee. So dit
    kan enigeplek gebeur.
  • 21:43 - 21:46
    Een vriend van my het gesê
  • 21:46 - 21:50
    dat ons so spesifiek moet bid
  • 21:50 - 21:53
    dat ons sal weet wanneer God
    ons gebede beantwoord het.
  • 21:53 - 21:56
    In Handelinge hoofstuk 12,
    is Petrus in die tronk.
  • 21:56 - 21:59
    Hy is geskeduleer om dood gemaak te word.
  • 21:59 - 22:02
    Hy is vasgeketting tussen soldate.
  • 22:02 - 22:04
    Herodus het beveel dat hy sou dood gaan.
  • 22:04 - 22:06
    Terwyl Petrus in die tronk is, die hele kerk
  • 22:06 - 22:09
    — ek hou daarvan —
    die hele kerk bid
  • 22:09 - 22:11
    vir Petrus in die tronk.
  • 22:11 - 22:13
    Net voor dit, was Jakobus, jy weet,
  • 22:13 - 22:15
    tronk toe gevat, maar was doodgemaak.
  • 22:15 - 22:17
    En ek dink die mense het
    baie bekommerd geraak
  • 22:17 - 22:20
    dat hulle nou vir Petrus kan verloor
  • 22:20 - 22:23
    toe hy tronk toe gesleep is.
  • 22:23 - 22:26
    En dit het veroorsaak dat hulle
    bekommerd geraak het,
  • 22:26 - 22:29
    so hulle het almal tesame gekom
    en werklik die hele nag lank gebid.
  • 22:29 - 22:31
    [Manlike Spreker] Koning Herodus het sommiges
    wat aan die kerk behoort het laat arresteer
  • 22:31 - 22:33
    en het beplan om hulle te vervolg.
  • 22:33 - 22:35
    Toe Herodus Jakobus laat
    dood maak het met 'n swaard,
  • 22:35 - 22:37
    en gesien het hoe die Jode byval vind hiermee,
  • 22:37 - 22:39
    het hy Petrus ook laat vang.
  • 22:39 - 22:41
    [vrou praat Berber]
  • 22:41 - 22:44
    Petrus was bewaak deur vier troepe
  • 22:44 - 22:46
    van vier soldate elk.
  • 22:46 - 22:49
    Ons was baie besorgd oor sy veiligheid.
  • 22:49 - 22:52
    En die kerk het ernstig vir hom gebid.
  • 22:52 - 22:54
    [man praat Berber]
  • 22:54 - 22:58
    Die nag voordat Herodus hom sou verhoor,
  • 22:58 - 23:00
    het Petrus tussen twee soldate geslaap,
  • 23:00 - 23:02
    gebind deur kettings, en wagte
    wat wag hou by die ingang.
  • 23:02 - 23:05
    Skielik het 'n engel van die Here verskyn
  • 23:05 - 23:07
    en lig het in sy sel geskyn.
  • 23:07 - 23:11
    Die engel het aan Petrus se sy gevat
    om hom wakker te maak,
  • 23:11 - 23:15
    en die boeie het van sy gewrigte afgeval.
  • 23:15 - 23:17
    Soos hy opdrag gegee was, het Petrus
    die engel uit die tronk uit gevolg,
  • 23:17 - 23:19
    verby al die wagte, na die stad se hek toe.
  • 23:19 - 23:22
    [vrou praat Berber]
  • 23:22 - 23:26
    Baie mense het saam gebid
  • 23:26 - 23:31
    in die huis van Maria,
    die Ma van Johannes.
  • 23:31 - 23:33
    As 'n dienaar in die huis,
    het ek 'n geklop aan die deur gehoor.
  • 23:33 - 23:36
    ♪ snaar musiek ♪
  • 23:36 - 23:40
    Versigtig het ek gegaan om die
    deur oop te maak
  • 23:40 - 23:42
    en tot my verbasing het
    Petrus daar gestaan.
  • 23:42 - 23:45
    Ons het nounet ernstig vir hom
    gebid wat in die tronk was.
  • 23:45 - 23:50
    [man praat Berber]
  • 23:50 - 23:52
    Weereens, het verenigde gebed gewerk
  • 23:52 - 23:55
    en die Woord van God het aangehou
    om te versprei en te floreer.
  • 23:55 - 23:57
    Niemand wat daardie nag by die biduur was
  • 23:57 - 23:59
    sou ooit vergeet dat hulle 'n God het
  • 23:59 - 24:02
    wat gebed beantwoord nie, na daardie nag.
  • 24:02 - 24:04
    Orals waarnatoe daardie mense gegaan het,
  • 24:04 - 24:07
    vir die res van hulle lewens,
    het hulle daardie storie vertel
  • 24:07 - 24:10
    wat deel is van die rede
    dat ons dit vandag ken.
  • 24:10 - 24:12
    Hulle het daardie storie
    met groot krag vertel
  • 24:12 - 24:16
    omdat dit uiters oortuigend was vir hulle,
  • 24:16 - 24:20
    van nie net God se gewilligheid om te help nie
  • 24:20 - 24:23
    maar God se vermoë om dit te doen
    op 'n pragtige en verbasende skaal.
  • 24:23 - 24:26
    Hier het ons drie baie groot nasies,
  • 24:26 - 24:29
    samelopend op sy klein
    aantreklike koninkryk van Juda
  • 24:29 - 24:30
    en vanuit 'n menslike standpunt,
    dit was uitgewis.
  • 24:30 - 24:32
    Josafat sê 'n paar baie eerlike dinge
  • 24:32 - 24:33
    oor diegene wat bid.
  • 24:33 - 24:36
    "Ons weet nie wat om te doen nie.
  • 24:36 - 24:40
    Ons is swak.
  • 24:40 - 24:43
    Ons is hulpeloos teenoor hierdie
    groot getal wat teen ons gekom het."
  • 24:43 - 24:46
    Maar hy sê 'n paar baie waar
    dinge oor wie God is ook,
  • 24:46 - 24:50
    "God, U is in staat. U is gewillig.
  • 24:50 - 24:52
    U is magtig en ons is gereed."
  • 24:52 - 24:54
    Al hierdie het God se mense
    voorberei vir Sy verlossing.
  • 24:54 - 24:57
    Maar ek dink wanneer ons
    onsself nederig maak in gebed
  • 24:57 - 25:00
    gee ons God toestemming
  • 25:00 - 25:02
    om deur te breek in
    'n bonatuurlike wyse.
  • 25:02 - 25:06
    En ons word selfs vertel in die
    boek "Christ's Object Lessons",
  • 25:06 - 25:08
    dat ons ons gebede moet voorstel
  • 25:08 - 25:25
    met 'n vasberadenheid wat
    nie ontken sal word nie.
  • 25:25 - 25:27
    Wat 'n belofte!
  • 25:27 - 25:31
    ♪ onheilspellende musiek ♪
  • 25:31 - 25:35
    Baie mense het gekom
    en vir Josafat vertel
  • 25:35 - 25:37
    dat 'n groot weermag oppad was
    om oorlog te maak teen hom.
  • 25:37 - 25:40
    Verskrik deur hierdie
    nuus het Josafat
  • 25:40 - 25:42
    'n vas vir die hele Juda aangekondig.
  • 25:42 - 25:45
    Mense het vanaf elke dorp in Juda gekom
  • 25:45 - 25:49
    om te vas en saam te bid.
  • 25:49 - 25:52
    Ons was deel van 'n groot groep
  • 25:52 - 25:55
    en Josafat het ernstig vir
    God gevra vir hulp.
  • 25:55 - 25:58
    Toe het 'n man genaamd Jagasiël opgestaan
  • 25:58 - 26:05
    en gesê dat Josafat nie
    bekommerd moet wees nie —
  • 26:05 - 26:07
    dat dit nie sy stryd was
    nie maar God se stryd.
  • 26:07 - 26:09
    ♪ dringende musiek ♪
  • 26:09 - 26:11
    [man praat Berber]
  • 26:11 - 26:15
    Dit was vroeg in die oggend
  • 26:15 - 26:17
    toe ons oppad was na
    die woestyn van Tekoa toe.
  • 26:17 - 26:20
    Ons was baie bekommerd om hierdie
    groot weermag teëgemoet te kom
  • 26:20 - 26:22
    maar ons was gesê om geloof te hê.
  • 26:22 - 26:24
    Ons het ook gebid.
  • 26:24 - 26:27
    ♪ spanningsvolle musiek ♪
  • 26:27 - 26:29
  • 26:29 - 26:31
  • 26:31 - 26:34
    ♪ spanningsvolle musiek ♪
  • 26:34 - 26:37
    Die vyand het blykbaar op mekaar gedraai.
  • 26:37 - 26:38
    Josafat se gebede het vir
    hulle oorwinning gebring
  • 26:38 - 26:40
    sonder om eers te veg.
  • 26:40 - 26:42
    Wanneer jy na gebed kyk,
  • 26:42 - 26:45
    in die boek van Handelinge in die Bybel,
  • 26:45 - 26:48
    kom 'n duidelike patroon te voorskyn.
  • 26:48 - 26:52
    Daardie patroon is dat die dissipels,
  • 26:52 - 26:55
    soos wat hulle begin om te deel
    wat God in hul harte geplaas het,
  • 26:55 - 26:58
    hulle vervolg word, partykeer
    selfs doodgemaak word.
  • 26:58 - 27:02
  • 27:02 - 27:04
  • 27:04 - 27:07
    Hulle bid en die Heilige Gees
    word uitgestort.
  • 27:07 - 27:09
    Dus veroorsaak dit dat die Woord van God
  • 27:09 - 27:12
    selfs meer kragtig versprei word.
  • 27:12 - 27:15
    Dus groei die kerk van God.
  • 27:15 - 27:22
    Verenige gebed is van uiterste belang
  • 27:22 - 27:24
    vir die kerk omdat dit die sleutel is
  • 27:24 - 27:26
    tot nasionale herlewing en tot die
    genesing van nasionale uitdagings.
  • 27:26 - 27:28
    Gebed, veral verenigde gebed,
  • 27:28 - 27:31
    is nie oor mag nie,
  • 27:31 - 27:34
    draai die hand van God met meer mense
  • 27:34 - 27:36
    bid dieselfde frase oor en oor.
  • 27:36 - 27:39
    Dit is oor God se mense tesame
  • 27:39 - 27:42
    wat in lyn kom met Sy wil.
  • 27:42 - 27:45
    Wanneer ons bid, dink ek
    dit verander ons harte.
  • 27:45 - 27:48
    En wanneer ons tesame
    in gebed kan verenig
  • 27:48 - 27:52
    is daar 'n eenheid wat ervaar word.
  • 27:52 - 27:55
    En dan wanneer ons vra, watookal ons vra,
  • 27:55 - 27:57
    in die kragtige naam van
    Jesus, gebeur dinge.
  • 27:57 - 28:00
    Hoekom is verenigde gebed belangrik?
  • 28:00 - 28:02
    Omdat dit ons harte oopmaak
  • 28:02 - 28:06
    vir die krag van die lewende God
  • 28:06 - 28:09
    om ons getuienis te vergesel.
  • 28:09 - 28:10
    Dit bring jou na die voet
    van die kruis, tesame.
  • 28:10 - 28:12
    Verenigde gebed laat God se krag los
  • 28:12 - 28:14
    in die heelal.
  • 28:14 - 28:18
    Ek glo in die groot stryd,
  • 28:18 - 28:21
    Hy is wat ons nodig het, nie die gebed nie.
  • 28:21 - 28:28
    In die stryd tussen goed en kwaad,
  • 28:28 - 28:31
    God onteer nie ons
    vryheid van keuse nie.
  • 28:31 - 28:34
    Maar soos wat ons bid maak
    God nuwe paaie van werk oop.
  • 28:34 - 28:36
    Werk God nie alreeds vir daardie
    seun of dogter nog voordat ons bid nie?
  • 28:36 - 28:40
    Werk Hy nie vir die gemeenskap
    nog voordat ons bid nie?
  • 28:40 - 28:44
    Hy is. Maar Hy is beperk deur hulle keuses.
  • 28:44 - 28:49
    Maar soos wat ons bid, net
    soos in die boek van Handelinge
  • 28:49 - 28:53
    soos wat die kerk gebid het, eer
    God die keuse van die een wat bid.
  • 28:53 - 28:56
    En wonderwerke gebeur
    soos wat ons tesame bid.
  • 28:56 - 29:12
    Wanneer ons dinge regkry op die vertikale
  • 29:12 - 29:29
    sal hulle regkom op die horisontale.
  • Not Synced
    ♪ koord musiek ♪
  • Not Synced
    ♪ simfoniese musiek ♪
Title:
Verenigde Gebed Werk
Description:

more » « less
Video Language:
English
Team:
Team Adventist
Project:
Artv
Duration:
29:31

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions