[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:03.26,Default,,0000,0000,0000,,[kinders wat lag]\N♪ musiek ♪ Dialogue: 0,0:00:03.26,0:00:14.51,Default,,0000,0000,0000,,♪ stemmige musiek ♪ Dialogue: 0,0:00:14.51,0:00:22.87,Default,,0000,0000,0000,,[veeltonige ramshoring]\N♪ musiek ♪ Dialogue: 0,0:00:22.87,0:00:31.70,Default,,0000,0000,0000,,[sagter vloeiende] \N♪ musiek ♪ Dialogue: 0,0:00:31.70,0:00:35.06,Default,,0000,0000,0000,,[manlike verteller]\NDit het alles begin in 'n klein bovertrek, Dialogue: 0,0:00:35.06,0:00:37.51,Default,,0000,0000,0000,,met nederige, vurige gebed. Dialogue: 0,0:00:37.51,0:00:39.60,Default,,0000,0000,0000,,♪ musiek ♪ Dialogue: 0,0:00:39.60,0:00:41.64,Default,,0000,0000,0000,,Gedreig deur die owerhede Dialogue: 0,0:00:41.64,0:00:43.46,Default,,0000,0000,0000,,en verban om te preek, Dialogue: 0,0:00:43.46,0:00:46.67,Default,,0000,0000,0000,,het die kerk gebid en\Ntwee mans het getuig Dialogue: 0,0:00:46.67,0:00:49.26,Default,,0000,0000,0000,,met groot krag en genade. Dialogue: 0,0:00:49.26,0:00:53.78,Default,,0000,0000,0000,,♪ koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:00:53.78,0:00:57.23,Default,,0000,0000,0000,,En mense het orals \Ngebid, in eendrag Dialogue: 0,0:00:57.23,0:01:00.48,Default,,0000,0000,0000,,in bekering, met belyding \Nen nederigheid. Dialogue: 0,0:01:00.48,0:01:02.51,Default,,0000,0000,0000,,En die lewens van mense was verander. Dialogue: 0,0:01:02.51,0:01:03.93,Default,,0000,0000,0000,,[plonsende klip]\N♪ koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:01:03.93,0:01:06.60,Default,,0000,0000,0000,,♪ koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:01:06.60,0:01:10.25,Default,,0000,0000,0000,,Twee mans het begin\Nmet 'n sendingsreis Dialogue: 0,0:01:10.25,0:01:14.20,Default,,0000,0000,0000,,wat die wêreld soos wat hul dit \Ngeken het, onderstebo sou draai. Dialogue: 0,0:01:14.20,0:01:17.20,Default,,0000,0000,0000,,♪ koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:01:17.20,0:01:21.23,Default,,0000,0000,0000,,En die boodskap het uitgegaan \Nna die wêreld daar buite. Dialogue: 0,0:01:21.23,0:01:24.23,Default,,0000,0000,0000,,♪ koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:01:24.23,0:01:27.82,Default,,0000,0000,0000,,Korporatiewe gebed het 'n \Ngevangene help ontsnap. Dialogue: 0,0:01:27.82,0:01:31.38,Default,,0000,0000,0000,,♪ koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:01:31.38,0:01:35.47,Default,,0000,0000,0000,,'n Koning het versoek dat sy \Nmense moet vas en bid Dialogue: 0,0:01:35.47,0:01:37.46,Default,,0000,0000,0000,,en die vyand was verslaan. Dialogue: 0,0:01:37.46,0:01:40.50,Default,,0000,0000,0000,,'n Stryd gewonne sonder \Ndie behoefte om te veg. Dialogue: 0,0:01:40.50,0:01:45.71,Default,,0000,0000,0000,,♪ koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:01:45.71,0:01:50.24,Default,,0000,0000,0000,,Deur 'n betroubare bediende en 'n\Njong koningin se geloof en moed, Dialogue: 0,0:01:50.24,0:01:53.15,Default,,0000,0000,0000,,was mense gered. Dialogue: 0,0:01:53.15,0:01:58.42,Default,,0000,0000,0000,,Stories in die Bybel wys die \Nkrag van verenigde gebed. Dialogue: 0,0:01:58.78,0:02:00.45,Default,,0000,0000,0000,,Soos ek die boek Handelinge lees, Dialogue: 0,0:02:00.45,0:02:04.48,Default,,0000,0000,0000,,dit is eintlik 'n boek oor gelowiges\Nwat tesame kom om te bid, Dialogue: 0,0:02:04.48,0:02:07.02,Default,,0000,0000,0000,,en 'n God wat gebed beantwoord. Dialogue: 0,0:02:07.02,0:02:09.26,Default,,0000,0000,0000,,Persoonlike gebed is belangrik. Dialogue: 0,0:02:09.26,0:02:11.72,Default,,0000,0000,0000,,Geheime gebed is die lewe van die siel. Dialogue: 0,0:02:11.72,0:02:16.54,Default,,0000,0000,0000,,Maar ons weet dat daar nog nooit 'n \Nherlewing enigeplek op hierdie planeet Dialogue: 0,0:02:16.54,0:02:21.28,Default,,0000,0000,0000,,was wat nie voorafgegaan was deur \Nverenigde en aanhoudende gebed nie. Dialogue: 0,0:02:21.28,0:02:25.37,Default,,0000,0000,0000,,Ons Here het op een stadium gesê dat \Nwaar twee of meer van julle saamstem Dialogue: 0,0:02:25.37,0:02:29.49,Default,,0000,0000,0000,,aangaande enigiets wat volgens \NMy wil is, dit gedoen sal word. Dialogue: 0,0:02:29.49,0:02:32.07,Default,,0000,0000,0000,,So daar is 'n sinergie wat gebeur Dialogue: 0,0:02:32.07,0:02:37.37,Default,,0000,0000,0000,,wanneer ons tesame kom en ons stemme\Nverenig om uit te roep na God. Dialogue: 0,0:02:37.37,0:02:39.58,Default,,0000,0000,0000,,Soos die gees van profesie ons vertel,\N Dialogue: 0,0:02:39.58,0:02:45.33,Default,,0000,0000,0000,,gebed is die sleutel wat die hemel se\Nstoorkamer van skatte Dialogue: 0,0:02:45.33,0:02:46.33,Default,,0000,0000,0000,,en seëninge oopsluit. Dialogue: 0,0:02:46.33,0:02:47.80,Default,,0000,0000,0000,,Party van Ellen White se raad en stellings Dialogue: 0,0:02:47.80,0:02:50.36,Default,,0000,0000,0000,,oor verenigde gebed is ook kragtig. Dialogue: 0,0:02:50.36,0:02:52.69,Default,,0000,0000,0000,,Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf Dialogue: 0,0:02:52.69,0:02:55.26,Default,,0000,0000,0000,,het aan die Farnsworths, \N— sover ek kan onthou — sy sê Dialogue: 0,0:02:55.26,0:02:57.75,Default,,0000,0000,0000,,daar is meer krag in verenigde gebed Dialogue: 0,0:02:57.75,0:02:59.04,Default,,0000,0000,0000,,as wat daar selfs in private gebed is. Dialogue: 0,0:02:59.04,0:03:00.60,Default,,0000,0000,0000,,Dan sê sy, hoekom is dit so? Dialogue: 0,0:03:00.60,0:03:03.20,Default,,0000,0000,0000,,Dit is oor die eenheid van \Nhart van die gelowiges. Dialogue: 0,0:03:03.20,0:03:04.81,Default,,0000,0000,0000,,Dis asof God baie opgewonde raak Dialogue: 0,0:03:04.81,0:03:06.37,Default,,0000,0000,0000,,wanneer ons almal in eendrag is, Dialogue: 0,0:03:06.37,0:03:08.98,Default,,0000,0000,0000,,wanneer ons saamstaan, net soos \Nhulle in Handelinge gedoen het. Dialogue: 0,0:03:08.98,0:03:11.41,Default,,0000,0000,0000,,In 'n ander stelling sê sy, Dialogue: 0,0:03:11.41,0:03:14.11,Default,,0000,0000,0000,,die klank van vurige gebed laat \Nsatan se hele leër bewe. Dialogue: 0,0:03:14.11,0:03:18.30,Default,,0000,0000,0000,,Jesus weet dat die gewoonte \Nom saam met ander te bid Dialogue: 0,0:03:18.30,0:03:23.07,Default,,0000,0000,0000,,help om van die self-gesentreerdheid \Nvan ons gebede ontslae te raak Dialogue: 0,0:03:23.07,0:03:25.04,Default,,0000,0000,0000,,wanneer ons alleen bid. Dialogue: 0,0:03:25.04,0:03:28.62,Default,,0000,0000,0000,,So wanneer die Bybel daarvan praat\Nom aan te hou met ernstige gebed, Dialogue: 0,0:03:28.62,0:03:32.27,Default,,0000,0000,0000,,is dit nie net 'n individuele \Naktiwiteit nie. Dialogue: 0,0:03:32.27,0:03:36.62,Default,,0000,0000,0000,,Dis 'n beroep op die kerk as 'n \Ngemeenskap om uit te roep na God. Dialogue: 0,0:03:36.62,0:03:38.77,Default,,0000,0000,0000,,Nie om God van plan te laat verander nie, Dialogue: 0,0:03:38.77,0:03:42.47,Default,,0000,0000,0000,,maar dat ons in lyn kom met God se wil Dialogue: 0,0:03:42.47,0:03:47.23,Default,,0000,0000,0000,,en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n\Ndeel van die antwoorde op daardie gebede. Dialogue: 0,0:03:47.23,0:03:49.93,Default,,0000,0000,0000,,Soos wat mens na die boek \Nvan Handelinge kyk, Dialogue: 0,0:03:49.93,0:03:53.59,Default,,0000,0000,0000,,verenigde gebed het God se \Nmense saam gebring. Dialogue: 0,0:03:53.59,0:03:56.18,Default,,0000,0000,0000,,In Handelinge hoofstuk 1 vers 14 en 15, Dialogue: 0,0:03:56.18,0:03:59.07,Default,,0000,0000,0000,,die hele kerk het saam ontmoet en gebid. Dialogue: 0,0:03:59.07,0:04:01.72,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het geweet dat die taak \Nvoor hulle te groot was. Dialogue: 0,0:04:01.72,0:04:03.53,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het geweet dat die \Nuitdaging te enorm was. Dialogue: 0,0:04:03.53,0:04:06.59,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het geweet dat daar geen manier was wat \Nhulle die evangelie aan die wêreld kon oordra nie. Dialogue: 0,0:04:06.59,0:04:10.63,Default,,0000,0000,0000,,Maar soos wat hulle gebid het, het\NGod iets wonderbaarlik gedoen. Dialogue: 0,0:04:10.63,0:04:13.38,Default,,0000,0000,0000,,Hy het Sy Heilige Gees uitgestort\Nop die dag van Pinkster Dialogue: 0,0:04:13.38,0:04:16.24,Default,,0000,0000,0000,,en 3,000 was gedoop. Dialogue: 0,0:04:16.24,0:04:19.44,Default,,0000,0000,0000,,Jy weet een van die...\Nwanneer jy die teks daar lees, Dialogue: 0,0:04:19.44,0:04:22.71,Default,,0000,0000,0000,,een van die dinge wat uitstaan vir my\Nis die eenvoudige Engelse frase — Dialogue: 0,0:04:22.71,0:04:25.51,Default,,0000,0000,0000,,hulle was in eendrag. Dialogue: 0,0:04:25.51,0:04:28.88,Default,,0000,0000,0000,,Pinkster was net 'n \Nuitsonderlike gebeurtenis. Dialogue: 0,0:04:28.88,0:04:35.30,Default,,0000,0000,0000,,Dit het gekom na die hoogtepunt van \NChristus se bediening op hierdie aarde. Dialogue: 0,0:04:35.30,0:04:41.80,Default,,0000,0000,0000,,En dit het gelyk asof alles heeltemal \Nverpletter en vernietig was. Dialogue: 0,0:04:41.80,0:04:43.89,Default,,0000,0000,0000,,Toe Christus op daardie kruis gehang het Dialogue: 0,0:04:43.89,0:04:46.44,Default,,0000,0000,0000,,en toe natuurlik het die \Nopstanding plaas gevind. Dialogue: 0,0:04:46.44,0:04:48.09,Default,,0000,0000,0000,,En Hy het aan Sy dissipels verskyn Dialogue: 0,0:04:48.09,0:04:51.31,Default,,0000,0000,0000,,wat hulle 'n totale ander \Nperspektief gegee het Dialogue: 0,0:04:51.31,0:04:53.72,Default,,0000,0000,0000,,oor wat hulle bediening alles behels het. Dialogue: 0,0:04:53.72,0:04:56.57,Default,,0000,0000,0000,,Ons geseënde Here het \Nvir Sy dissipels gesê Dialogue: 0,0:04:56.57,0:05:00.74,Default,,0000,0000,0000,,om in Jerusalem te vertoef \Nverenig in gebed. Dialogue: 0,0:05:00.74,0:05:03.74,Default,,0000,0000,0000,,En dit was een van die voorvereistes Dialogue: 0,0:05:03.74,0:05:06.38,Default,,0000,0000,0000,,om daardie geweldigde sterk wind te bring Dialogue: 0,0:05:06.38,0:05:09.38,Default,,0000,0000,0000,,en die teenwoordigheid van die \NHeilige Gees op die dag van Pinkster. Dialogue: 0,0:05:09.38,0:05:10.99,Default,,0000,0000,0000,,[man praat berber] Dialogue: 0,0:05:10.99,0:05:12.90,Default,,0000,0000,0000,,Dit was die tyd van Pasga Dialogue: 0,0:05:12.90,0:05:15.70,Default,,0000,0000,0000,,en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. Dialogue: 0,0:05:15.70,0:05:18.06,Default,,0000,0000,0000,,Ons het almal gebid in eendrag. Dialogue: 0,0:05:18.06,0:05:21.11,Default,,0000,0000,0000,,Ons het gebid vir bekering\Nen nederigheid, Dialogue: 0,0:05:21.11,0:05:23.64,Default,,0000,0000,0000,,en ons het ons sondes bely. Dialogue: 0,0:05:23.64,0:05:27.73,Default,,0000,0000,0000,,Ons het ook die Here se visie, \Nkrag en die Heilige Gees gesoek. Dialogue: 0,0:05:27.73,0:05:30.24,Default,,0000,0000,0000,,Daar was 'n ongelooflike \Ngevoel van eenheid Dialogue: 0,0:05:30.24,0:05:31.90,Default,,0000,0000,0000,,soos wat ons ernstig saam gebid het. Dialogue: 0,0:05:31.90,0:05:35.84,Default,,0000,0000,0000,,[man bid in Berber] Dialogue: 0,0:05:35.84,0:05:38.84,Default,,0000,0000,0000,,[vrou praat in Berber] Dialogue: 0,0:05:38.84,0:05:41.81,Default,,0000,0000,0000,,[vroulike spreker] Skielik was daar \Ndie klank van 'n gewelddadige wind Dialogue: 0,0:05:41.81,0:05:43.72,Default,,0000,0000,0000,,wat die hele kamer gevul\Nhet waar ons gesit het. Dialogue: 0,0:05:43.72,0:05:46.72,Default,,0000,0000,0000,,[wind klanke] Dialogue: 0,0:05:46.72,0:05:48.76,Default,,0000,0000,0000,,Die tonge van vuur het neergedaal Dialogue: 0,0:05:48.76,0:05:51.26,Default,,0000,0000,0000,,en hierdie vuur het op mense gerus. Dialogue: 0,0:05:52.62,0:05:54.72,Default,,0000,0000,0000,,[man praat Berber] Dialogue: 0,0:05:54.72,0:05:58.21,Default,,0000,0000,0000,,[manlike verteller] Al die mense in die \Nkamer was gevul met die Heilige Gees. Dialogue: 0,0:05:58.21,0:06:00.73,Default,,0000,0000,0000,,Nou, onthou dat gedurende \Ndie tyd van Pinkster Dialogue: 0,0:06:00.73,0:06:03.50,Default,,0000,0000,0000,,mense van baie lande af \Ngekom het om te kom aanbid Dialogue: 0,0:06:03.50,0:06:06.07,Default,,0000,0000,0000,,en nou skieilik kon hulle \Ndie evangelie hoor, Dialogue: 0,0:06:06.07,0:06:07.75,Default,,0000,0000,0000,,elkeen in sy eie taal. Dialogue: 0,0:06:07.75,0:06:10.06,Default,,0000,0000,0000,,As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense Dialogue: 0,0:06:10.06,0:06:12.66,Default,,0000,0000,0000,,bygevoeg tot die gelowiges in een dag. Dialogue: 0,0:06:12.67,0:06:16.85,Default,,0000,0000,0000,,♪ sagte sprankelende musiek ♪ Dialogue: 0,0:06:16.85,0:06:18.47,Default,,0000,0000,0000,,[vrou praat Berber] Dialogue: 0,0:06:18.47,0:06:20.05,Default,,0000,0000,0000,,[vroulike spreker] Die mense \Nhet hulself toegewy Dialogue: 0,0:06:20.05,0:06:22.77,Default,,0000,0000,0000,,aan die apostels se onderrig \Nen aan kameraadskap, Dialogue: 0,0:06:22.77,0:06:25.38,Default,,0000,0000,0000,,die breek van brood en aan gebed. Dialogue: 0,0:06:25.38,0:06:28.25,Default,,0000,0000,0000,,Elke dag sou hul saam ontmoet \Nhet in die tempel binnehowe. Dialogue: 0,0:06:28.25,0:06:30.97,Default,,0000,0000,0000,,In hulle huise het hul brood \Ngebreek en saam geëet. Dialogue: 0,0:06:30.97,0:06:33.57,Default,,0000,0000,0000,,En die getal van daardie wat \Ngered was het daagliks gegroei. Dialogue: 0,0:06:33.57,0:06:36.57,Default,,0000,0000,0000,,♪ musiek ♪ Dialogue: 0,0:06:36.57,0:06:38.36,Default,,0000,0000,0000,,En ons glo dat iets soos hierdie Dialogue: 0,0:06:38.36,0:06:41.40,Default,,0000,0000,0000,,ook gaan gebeur in die laaste dae. Dialogue: 0,0:06:41.40,0:06:43.73,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek dink net as 'n kerk en as 'n volk Dialogue: 0,0:06:43.73,0:06:46.14,Default,,0000,0000,0000,,ons kom tesame in eendrag Dialogue: 0,0:06:46.14,0:06:48.23,Default,,0000,0000,0000,,en in vurige gebed, sal ons... Dialogue: 0,0:06:48.23,0:06:51.27,Default,,0000,0000,0000,,totdat ons dit doen sal ons \Ndit nie sien gebeur nie. Dialogue: 0,0:06:51.27,0:06:53.77,Default,,0000,0000,0000,,En eintlik, dit wat tydens \NPinkster gebeur het Dialogue: 0,0:06:53.77,0:06:57.87,Default,,0000,0000,0000,,gaan weer herhaal word deur die Here Dialogue: 0,0:06:57.87,0:06:59.63,Default,,0000,0000,0000,,in selfs 'n groter mate Dialogue: 0,0:06:59.63,0:07:02.36,Default,,0000,0000,0000,,soos wat die drie engele \Nse boodskappe voortgaan Dialogue: 0,0:07:02.36,0:07:06.03,Default,,0000,0000,0000,,soos wat die vierde engel in \NOpenbaring 18 verklaar het Dialogue: 0,0:07:06.03,0:07:10.24,Default,,0000,0000,0000,,en soos die finale luidskreet \Naangekondig word reg oor die wêreld. Dialogue: 0,0:07:10.24,0:07:14.25,Default,,0000,0000,0000,,En dit gaan mense wees wat hulself \Naan die Here onderwerp het, Dialogue: 0,0:07:14.25,0:07:15.71,Default,,0000,0000,0000,,hul sondes bely het, Dialogue: 0,0:07:15.71,0:07:18.41,Default,,0000,0000,0000,,en dan kan die Heilige Gees val Dialogue: 0,0:07:18.41,0:07:20.14,Default,,0000,0000,0000,,en kan ons in 'n kragtige \Nmanier gebruik. Dialogue: 0,0:07:20.14,0:07:22.56,Default,,0000,0000,0000,,Wel, ek dink in die boek van Handelinge, \NHandelinge hoofstuk ses Dialogue: 0,0:07:22.56,0:07:24.35,Default,,0000,0000,0000,,het dit gelyk soos 'n goeie probleem. Dialogue: 0,0:07:24.35,0:07:26.80,Default,,0000,0000,0000,,Die kerk het eksponensieel gegroei. Dialogue: 0,0:07:26.80,0:07:30.74,Default,,0000,0000,0000,,Maar in die midde daarvan is daar \Ndie kos verspreidings uitdaging. Dialogue: 0,0:07:30.74,0:07:35.76,Default,,0000,0000,0000,,[mans baklei in Berber]\N♪ lewendige musiek ♪ Dialogue: 0,0:07:36.97,0:07:40.51,Default,,0000,0000,0000,,[manlike spreker] Die kerk het \Npraktiese uitdagings ondergaan. Dialogue: 0,0:07:40.51,0:07:44.13,Default,,0000,0000,0000,,Die Hellenistiese Jode het gekla \Noor die Hebreeuse Jode Dialogue: 0,0:07:44.13,0:07:47.12,Default,,0000,0000,0000,,omdat die voormaliges se \Nweduwees oorgesien Dialogue: 0,0:07:47.12,0:07:49.24,Default,,0000,0000,0000,,was in die daaglikse \Nverspreiding van kos. Dialogue: 0,0:07:49.24,0:07:51.25,Default,,0000,0000,0000,,Die apostels het besluit dat hulle Dialogue: 0,0:07:51.25,0:07:54.51,Default,,0000,0000,0000,,moet fokus op die bediening \Nvan gebed en die Woord. Dialogue: 0,0:07:54.51,0:07:57.25,Default,,0000,0000,0000,,En dus het hulle versoek dat sewe diakens Dialogue: 0,0:07:57.25,0:08:00.79,Default,,0000,0000,0000,,gekies word vir hierdie \Nander praktiese take. Dialogue: 0,0:08:00.80,0:08:04.25,Default,,0000,0000,0000,,♪ lewendige musiek ♪ Dialogue: 0,0:08:04.25,0:08:06.47,Default,,0000,0000,0000,,[man praat Berber] Dialogue: 0,0:08:06.47,0:08:09.50,Default,,0000,0000,0000,,[Manlike Verteller] Die apostels het ons \Ngevra om as 'n groep Dialogue: 0,0:08:09.50,0:08:12.34,Default,,0000,0000,0000,,sewe manne te kies wat \Nbekend was daarvoor Dialogue: 0,0:08:12.34,0:08:15.51,Default,,0000,0000,0000,,dat hulle vol van die Heilige Gees \Nwas en wat wysheid het. Dialogue: 0,0:08:15.51,0:08:17.75,Default,,0000,0000,0000,,Die voorstel van die apostels Dialogue: 0,0:08:17.75,0:08:19.79,Default,,0000,0000,0000,,het ons hele groep behaag. Dialogue: 0,0:08:19.79,0:08:23.03,Default,,0000,0000,0000,,Dus het ons begin om \Ndie sewe mans uit te kies. Dialogue: 0,0:08:23.03,0:08:24.98,Default,,0000,0000,0000,,Nadat die manne gekies was, Dialogue: 0,0:08:24.98,0:08:27.96,Default,,0000,0000,0000,,was hulle aan die apostels voorgestel. Dialogue: 0,0:08:27.96,0:08:32.04,Default,,0000,0000,0000,,Die apostels het hul hande op \Nhulle gelê en vir hulle gebid. Dialogue: 0,0:08:35.89,0:08:39.49,Default,,0000,0000,0000,,- Met gebed as 'n prioriteit, \Nsal die kerk nooit faal nie. Dialogue: 0,0:08:39.49,0:08:43.52,Default,,0000,0000,0000,,Na dit het die aantal dissipels \Nvinnig vermeerder. Dialogue: 0,0:08:43.52,0:08:46.04,Default,,0000,0000,0000,,En 'n groot aantal priesters het \Ngehoorsaam geword aan die werk. Dialogue: 0,0:08:46.04,0:08:48.68,Default,,0000,0000,0000,,So ek dink ons vind 'n gevallestudie daar Dialogue: 0,0:08:48.68,0:08:51.93,Default,,0000,0000,0000,,wat sê dat wanneer ons \Nuitdagings in die gesig staar, Dialogue: 0,0:08:53.93,0:08:56.77,Default,,0000,0000,0000,,kom ons gebruik wysheid, \Nkom ons gebruik ons opleiding Dialogue: 0,0:08:56.77,0:08:59.12,Default,,0000,0000,0000,,maar laat ons ook erken dat ons Dialogue: 0,0:08:59.12,0:09:01.24,Default,,0000,0000,0000,,'n God het wat gebed beantwoord \Nen Wie vir ons wysheid sal gee. Dialogue: 0,0:09:01.24,0:09:04.63,Default,,0000,0000,0000,,Ek het hierdie oor en oor en oor gesien. Dialogue: 0,0:09:04.63,0:09:06.51,Default,,0000,0000,0000,,Kerke met groot probleme Dialogue: 0,0:09:06.51,0:09:12.43,Default,,0000,0000,0000,,het dit opgelos wanneer hul \Ntesame gekom het en gebid het. Dialogue: 0,0:09:12.43,0:09:17.46,Default,,0000,0000,0000,,♪ bariton koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:09:17.48,0:09:19.26,Default,,0000,0000,0000,,[Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes] Dialogue: 0,0:09:19.26,0:09:21.37,Default,,0000,0000,0000,,[Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes] Dialogue: 0,0:09:21.37,0:09:23.42,Default,,0000,0000,0000,,[manlike verteller] \NPetrus en Johannes was ingeroep Dialogue: 0,0:09:23.42,0:09:25.78,Default,,0000,0000,0000,,deur die hoofpriesters en \Nouderlinge oor hul prediking. Dialogue: 0,0:09:25.78,0:09:27.30,Default,,0000,0000,0000,,Hul het probeer om \Nhul aksies te verdedig Dialogue: 0,0:09:27.30,0:09:29.45,Default,,0000,0000,0000,,maar die leiers was baie hard op hulle. Dialogue: 0,0:09:29.45,0:09:32.90,Default,,0000,0000,0000,,Hulle was oprag gegee om nie te praat Dialogue: 0,0:09:32.90,0:09:34.94,Default,,0000,0000,0000,,of te onderrig in die naam van Jesus nie. Dialogue: 0,0:09:34.94,0:09:38.07,Default,,0000,0000,0000,,Na verdere dreigemente \Nis hulle laat gaan. Dialogue: 0,0:09:38.07,0:09:41.01,Default,,0000,0000,0000,,Petrus en Johannes het teruggegaan \Nna hul eie mense toe Dialogue: 0,0:09:41.01,0:09:43.45,Default,,0000,0000,0000,,en het berig gegee oor alles wat die \Nhoofpriesters en ouderlinge gesê het. Dialogue: 0,0:09:43.45,0:09:47.42,Default,,0000,0000,0000,,♪ bariton koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:09:47.42,0:09:51.25,Default,,0000,0000,0000,,[man praat Berber] Dialogue: 0,0:09:51.25,0:09:55.77,Default,,0000,0000,0000,,Toe ons hierdie als hoor, het ons dadelik \Nons stemme gelig in gebed tot God. Dialogue: 0,0:09:55.77,0:10:00.42,Default,,0000,0000,0000,,Die hele groep het vir \NPetrus en Johannes gebid. Dialogue: 0,0:10:00.42,0:10:04.01,Default,,0000,0000,0000,,Ons het gebid tot God om dapperheid te \Ngee aan hierdie twee nederige dienaars. Dialogue: 0,0:10:04.01,0:10:05.83,Default,,0000,0000,0000,,Sulke intense gebed het ek \Nnie ervaar in 'n lang tyd nie. Dialogue: 0,0:10:05.83,0:10:07.94,Default,,0000,0000,0000,,Nadat ons gebid het, skielik \Nhet die hele plek geskud. Dialogue: 0,0:10:07.94,0:10:09.26,Default,,0000,0000,0000,,[man praat Berber] Dialogue: 0,0:10:09.26,0:10:12.16,Default,,0000,0000,0000,,Mense was gevul met die Heilige Gees Dialogue: 0,0:10:12.16,0:10:13.49,Default,,0000,0000,0000,,en Petrus en Johannes het uitgegaan Dialogue: 0,0:10:13.49,0:10:15.23,Default,,0000,0000,0000,,en getuig met groot krag en genade. Dialogue: 0,0:10:15.23,0:10:18.23,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het regdeur die land getuig Dialogue: 0,0:10:18.23,0:10:20.89,Default,,0000,0000,0000,,oor die opstanding van hulle Verlosser. Dialogue: 0,0:10:20.89,0:10:23.19,Default,,0000,0000,0000,,♪ koor musiek ♪ Dialogue: 0,0:10:23.19,0:10:25.10,Default,,0000,0000,0000,,So ek dink Petrus en Johannes \Nhet baie krag gevind, Dialogue: 0,0:10:25.10,0:10:26.34,Default,,0000,0000,0000,,beide van die wete dat hulle gebid het Dialogue: 0,0:10:26.34,0:10:27.22,Default,,0000,0000,0000,,maar ook van die krag wat vrygestel word Dialogue: 0,0:10:27.22,0:10:28.76,Default,,0000,0000,0000,,wanneer mense vir ons bid. Dialogue: 0,0:10:28.76,0:10:32.67,Default,,0000,0000,0000,,Daar is 'n vrede, Dialogue: 0,0:10:32.67,0:10:34.12,Default,,0000,0000,0000,,daar is 'n krag van God Dialogue: 0,0:10:34.12,0:10:39.07,Default,,0000,0000,0000,,wat in ons kom wanneer daardie gebed \Nbeantwoord word deur baie gelowiges. Dialogue: 0,0:10:39.07,0:10:43.26,Default,,0000,0000,0000,,♪ dramatiese musiek ♪ Dialogue: 0,0:10:43.26,0:10:46.76,Default,,0000,0000,0000,,[vroulike verteller] Toe het Ester hierdie \Nantwoord na Mordegai toe gestuur: Dialogue: 0,0:10:46.76,0:10:52.20,Default,,0000,0000,0000,,“Gaan maak al die Jode \Nwat in Susan is, bymekaar Dialogue: 0,0:10:52.20,0:10:57.24,Default,,0000,0000,0000,,en vas ter wille van my. Dialogue: 0,0:10:57.24,0:11:00.51,Default,,0000,0000,0000,,Moet niks eet of drink nie \Nvir drie dae en drie nagte. Dialogue: 0,0:11:00.51,0:11:03.40,Default,,0000,0000,0000,,Ek en my bediendes \Nsal ook vas soos julle. Dialogue: 0,0:11:03.40,0:11:07.50,Default,,0000,0000,0000,,Daarna sal ek na die koning toe gaan, Dialogue: 0,0:11:07.50,0:11:28.05,Default,,0000,0000,0000,,al is dit teen die wet. Dialogue: 0,0:11:28.05,0:11:30.09,Default,,0000,0000,0000,,As ek moet omkom, kom ek om.” Dialogue: 0,0:11:30.09,0:11:31.73,Default,,0000,0000,0000,,♪ stygende musiek ♪ Dialogue: 0,0:11:31.73,0:11:34.10,Default,,0000,0000,0000,,♪ musiek ♪ Dialogue: 0,0:11:34.10,0:11:37.21,Default,,0000,0000,0000,,Ons kyk nou terug na Ester Dialogue: 0,0:11:37.21,0:11:39.78,Default,,0000,0000,0000,,en ons dink sy was 'n dapper meisie. Dialogue: 0,0:11:39.78,0:11:41.89,Default,,0000,0000,0000,,Jy weet, watter vrou van geloof. Dialogue: 0,0:11:41.89,0:11:45.17,Default,,0000,0000,0000,,Maar sy was waarskynlik net so vreesbevange Dialogue: 0,0:11:45.17,0:11:47.03,Default,,0000,0000,0000,,as wat enigeen van ons sou kon wees. Dialogue: 0,0:11:47.03,0:11:48.95,Default,,0000,0000,0000,,Dit was 'n baie desperate situasie. Dialogue: 0,0:11:48.95,0:11:52.76,Default,,0000,0000,0000,,Jy ken die ou sê ding, "Daar \Nis nie so 'n ding soos Dialogue: 0,0:11:52.76,0:11:56.06,Default,,0000,0000,0000,,ateïste in jakkals gate nie." Dialogue: 0,0:11:56.06,0:11:59.86,Default,,0000,0000,0000,,En ek dink hierdie was 'n geval waar Dialogue: 0,0:11:59.86,0:12:05.02,Default,,0000,0000,0000,,hul sonder bonatuurlike \Ningryping geweet het... Dialogue: 0,0:12:05.02,0:12:07.72,Default,,0000,0000,0000,,sonder bonatuurlike ingryping \Nsou alles verlore wees. Dialogue: 0,0:12:07.72,0:12:12.15,Default,,0000,0000,0000,,Maar sy was wys genoeg om \Naan haar Oom Mordegai te sê, Dialogue: 0,0:12:12.15,0:12:15.34,Default,,0000,0000,0000,,"Ek sal vas en bid. Dialogue: 0,0:12:15.34,0:12:17.45,Default,,0000,0000,0000,,En ek sal dat my mense \Nhier in die paleis vas en bid. Dialogue: 0,0:12:17.45,0:12:19.25,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek wil hê dat al God \Nse mense moet vas en bid." Dialogue: 0,0:12:19.25,0:12:22.09,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink ons mis baie uit Dialogue: 0,0:12:22.09,0:12:25.25,Default,,0000,0000,0000,,op die loslating van God se krag Dialogue: 0,0:12:25.25,0:12:28.01,Default,,0000,0000,0000,,in hierdie wêreld deur nie te vas nie. Dialogue: 0,0:12:28.01,0:12:29.74,Default,,0000,0000,0000,,En dit hoef nie te beteken dat jy geheel \Nen al sonder kos moet gaan nie Dialogue: 0,0:12:29.74,0:12:31.75,Default,,0000,0000,0000,,maar een of ander vorm van iets opgee Dialogue: 0,0:12:31.75,0:12:34.76,Default,,0000,0000,0000,,wat ons baie geniet elke dag Dialogue: 0,0:12:34.76,0:12:36.76,Default,,0000,0000,0000,,en dit verenig tesame met gebed Dialogue: 0,0:12:36.76,0:12:40.12,Default,,0000,0000,0000,,en bid saam met ander... dit doen iets, Dialogue: 0,0:12:40.12,0:12:42.99,Default,,0000,0000,0000,,beweeg in hierdie groot stryd. Dialogue: 0,0:12:42.99,0:12:45.54,Default,,0000,0000,0000,,Dit is baie maklik om met tye te vergeet Dialogue: 0,0:12:45.54,0:12:47.61,Default,,0000,0000,0000,,presies hoe baie ons afhanklik is van God. Dialogue: 0,0:12:47.61,0:12:49.27,Default,,0000,0000,0000,,En soos wat Dwight Nelson daarvan \Nhou om ons te herinner — Dialogue: 0,0:12:49.27,0:12:51.66,Default,,0000,0000,0000,,Bid desperate gebede! Dialogue: 0,0:12:51.66,0:12:54.32,Default,,0000,0000,0000,,En Ester was desperaat. Dialogue: 0,0:12:54.32,0:12:57.71,Default,,0000,0000,0000,,Bid dringende gebede! Dialogue: 0,0:12:57.71,0:12:59.50,Default,,0000,0000,0000,,En bid gebede van verwagting! Dialogue: 0,0:12:59.50,0:13:01.75,Default,,0000,0000,0000,,En ek dink haar gebede \Nhet al drie ingesluit. Dialogue: 0,0:13:01.75,0:13:04.84,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:04.84,0:13:09.71,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:09.71,0:13:14.20,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:14.20,0:13:16.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:16.50,0:13:18.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:18.50,0:13:19.42,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:19.42,0:13:22.77,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:22.77,0:13:28.01,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:28.01,0:13:30.89,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:30.89,0:13:33.90,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:33.90,0:13:36.08,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:36.08,0:13:38.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:38.88,0:13:41.37,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:41.37,0:13:43.39,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:43.39,0:13:45.41,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:45.41,0:13:48.48,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:48.48,0:13:50.39,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:50.39,0:13:51.58,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:51.58,0:13:55.10,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:55.10,0:13:56.56,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:13:56.56,0:14:02.07,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:02.07,0:14:04.39,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:04.39,0:14:06.06,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:06.06,0:14:08.68,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:08.68,0:14:12.18,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:12.18,0:14:15.49,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:15.49,0:14:17.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:17.25,0:14:19.12,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:19.12,0:14:27.22,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:27.22,0:14:30.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:30.51,0:14:32.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:32.76,0:14:36.63,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:36.63,0:14:38.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:38.52,0:14:40.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:40.02,0:14:41.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:41.76,0:14:45.23,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:45.23,0:14:47.41,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:47.41,0:14:49.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:49.76,0:14:53.75,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:53.75,0:14:55.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:55.50,0:14:58.01,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:14:58.01,0:15:00.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:00.88,0:15:04.61,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:04.61,0:15:06.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:06.25,0:15:08.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:08.25,0:15:12.08,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:12.08,0:15:17.17,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:17.17,0:15:18.79,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:18.79,0:15:21.04,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:21.04,0:15:22.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:22.76,0:15:23.89,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:23.89,0:15:25.42,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:25.42,0:15:27.41,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:27.41,0:15:30.83,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:30.83,0:15:33.49,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:33.49,0:15:36.26,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:36.26,0:15:38.100,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:38.100,0:15:41.16,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:41.16,0:15:43.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:43.02,0:15:44.74,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:44.74,0:15:47.37,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:47.37,0:15:50.01,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:50.01,0:15:51.79,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:51.79,0:15:54.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:54.25,0:15:57.00,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:57.00,0:15:58.63,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:15:58.63,0:16:00.69,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:00.69,0:16:02.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:02.52,0:16:04.49,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:04.49,0:16:06.63,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:06.63,0:16:07.99,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:07.99,0:16:11.63,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:11.63,0:16:16.60,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:16.60,0:16:19.13,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:19.13,0:16:21.31,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:21.31,0:16:23.08,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:23.08,0:16:25.83,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:25.83,0:16:27.82,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:27.82,0:16:28.97,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:28.97,0:16:31.09,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:31.09,0:16:34.19,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:34.19,0:16:36.90,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:36.91,0:16:39.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:39.24,0:16:41.92,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:41.92,0:16:43.48,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:43.48,0:16:45.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:45.51,0:16:48.62,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:48.62,0:16:50.49,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:50.49,0:16:52.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:52.51,0:16:55.61,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:55.61,0:16:57.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:16:57.51,0:17:00.26,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:00.26,0:17:04.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:04.02,0:17:07.66,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:07.66,0:17:11.05,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:11.05,0:17:15.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:15.02,0:17:16.40,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:16.40,0:17:18.91,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:18.91,0:17:21.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:21.88,0:17:23.62,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:23.62,0:17:26.38,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:26.38,0:17:28.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:28.50,0:17:30.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:30.76,0:17:35.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:35.50,0:17:37.01,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:37.01,0:17:39.49,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:39.49,0:17:41.13,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:41.13,0:17:43.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:43.24,0:17:45.96,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:45.96,0:17:48.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:48.76,0:17:50.36,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:50.36,0:17:51.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:51.50,0:17:53.93,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:53.93,0:17:56.82,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:56.82,0:17:58.26,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:17:58.26,0:18:00.91,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:00.91,0:18:03.30,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:03.30,0:18:04.86,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:04.86,0:18:07.26,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:07.26,0:18:10.08,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:10.08,0:18:12.31,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:12.31,0:18:14.23,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:14.23,0:18:16.86,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:16.86,0:18:18.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:18.76,0:18:21.66,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:21.66,0:18:24.85,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:24.85,0:18:28.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:28.88,0:18:31.72,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:31.72,0:18:34.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:34.51,0:18:38.15,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:38.15,0:18:39.82,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:39.82,0:18:42.53,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:42.53,0:18:46.03,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:47.75,0:18:49.26,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:49.26,0:18:52.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:52.76,0:18:56.10,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:56.10,0:18:57.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:18:57.88,0:19:00.11,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:00.11,0:19:02.08,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:02.08,0:19:04.21,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:04.21,0:19:06.86,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:06.86,0:19:10.42,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:10.42,0:19:12.11,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:12.11,0:19:14.83,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:14.83,0:19:18.40,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:18.40,0:19:20.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:20.24,0:19:22.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:22.25,0:19:25.74,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:25.74,0:19:28.05,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:28.05,0:19:30.56,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:30.56,0:19:33.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:33.25,0:19:36.45,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:36.45,0:19:38.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:38.52,0:19:40.79,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:40.79,0:19:43.04,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:43.04,0:19:46.16,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:46.16,0:19:48.35,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:48.35,0:19:51.19,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:51.19,0:19:55.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:55.52,0:19:59.49,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:19:59.49,0:20:03.74,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:03.74,0:20:06.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:06.24,0:20:08.62,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:08.62,0:20:12.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:12.50,0:20:15.48,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:15.48,0:20:19.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:19.25,0:20:22.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:22.76,0:20:25.75,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:25.75,0:20:27.36,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:27.36,0:20:32.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:32.76,0:20:35.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:35.50,0:20:38.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:38.02,0:20:40.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:40.50,0:20:42.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:42.88,0:20:44.64,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:44.64,0:20:46.90,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:46.90,0:20:49.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:49.76,0:20:52.26,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:52.26,0:20:54.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:54.51,0:20:57.05,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:57.05,0:20:59.61,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:20:59.61,0:21:02.15,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:02.15,0:21:07.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:07.51,0:21:10.75,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:10.75,0:21:14.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:14.88,0:21:16.84,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:16.84,0:21:19.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:19.25,0:21:21.35,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:21.35,0:21:23.96,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:23.96,0:21:26.26,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:26.26,0:21:30.01,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:30.01,0:21:32.94,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:32.94,0:21:36.21,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:36.21,0:21:39.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:39.02,0:21:40.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:40.50,0:21:42.98,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:42.98,0:21:45.97,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:45.97,0:21:50.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:50.25,0:21:52.64,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:52.64,0:21:56.04,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:56.04,0:21:59.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:21:59.24,0:22:01.100,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:01.100,0:22:04.48,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:04.48,0:22:05.77,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:05.77,0:22:08.70,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:08.70,0:22:10.77,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:10.77,0:22:13.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:13.25,0:22:14.82,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:14.82,0:22:17.19,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:17.19,0:22:19.73,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:19.73,0:22:23.16,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:23.16,0:22:26.34,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:26.34,0:22:28.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:28.52,0:22:30.84,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:30.84,0:22:33.29,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:33.29,0:22:35.45,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:35.45,0:22:37.09,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:37.09,0:22:39.38,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:39.38,0:22:41.33,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:41.33,0:22:44.27,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:44.27,0:22:46.42,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:46.42,0:22:49.26,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:49.26,0:22:51.86,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:51.86,0:22:53.99,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:53.99,0:22:57.89,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:57.89,0:22:59.100,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:22:59.100,0:23:02.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:02.25,0:23:04.74,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:04.74,0:23:07.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:07.25,0:23:10.74,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:10.74,0:23:14.77,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:14.77,0:23:17.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:17.25,0:23:19.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:19.25,0:23:21.73,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:21.73,0:23:25.54,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:25.54,0:23:30.84,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:30.84,0:23:33.11,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:33.11,0:23:36.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:36.25,0:23:39.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:39.76,0:23:42.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:42.02,0:23:44.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:44.76,0:23:49.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:49.52,0:23:51.95,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:51.95,0:23:55.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:55.02,0:23:57.10,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:57.10,0:23:58.66,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:23:58.66,0:24:01.65,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:01.65,0:24:03.91,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:03.91,0:24:06.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:06.51,0:24:09.60,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:09.60,0:24:12.27,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:12.27,0:24:15.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:15.88,0:24:19.57,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:19.57,0:24:23.31,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:23.31,0:24:26.01,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:26.01,0:24:28.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:28.52,0:24:30.45,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:30.45,0:24:31.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:31.76,0:24:32.75,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:32.75,0:24:35.70,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:35.70,0:24:39.67,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:39.67,0:24:43.01,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:43.01,0:24:46.06,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:46.06,0:24:49.69,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:49.69,0:24:51.98,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:51.98,0:24:54.13,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:54.13,0:24:56.90,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:56.90,0:24:59.74,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:24:59.74,0:25:01.78,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:01.78,0:25:05.58,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:06.34,0:25:08.20,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:08.20,0:25:24.80,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:24.80,0:25:27.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:27.24,0:25:31.10,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:31.10,0:25:34.87,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:34.87,0:25:37.10,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:37.10,0:25:39.85,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:39.85,0:25:42.38,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:42.38,0:25:44.58,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:44.58,0:25:48.87,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:48.87,0:25:51.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:51.51,0:25:55.03,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:55.03,0:25:58.00,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:25:58.00,0:26:05.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:05.25,0:26:07.19,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:07.19,0:26:08.66,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:08.66,0:26:11.38,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:11.38,0:26:14.93,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:14.93,0:26:17.42,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:17.42,0:26:19.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:19.50,0:26:21.87,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:21.87,0:26:24.27,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:24.27,0:26:26.56,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:26.56,0:26:28.62,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:28.62,0:26:31.18,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:31.18,0:26:34.18,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:34.18,0:26:36.63,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:36.63,0:26:38.38,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:38.38,0:26:40.11,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:40.11,0:26:41.89,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:41.89,0:26:44.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:44.51,0:26:48.36,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:48.36,0:26:52.44,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:52.44,0:26:54.98,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:54.98,0:26:57.59,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:26:57.59,0:27:01.77,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:01.77,0:27:03.69,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:03.69,0:27:06.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:06.52,0:27:09.42,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:09.42,0:27:11.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:11.52,0:27:15.19,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:15.19,0:27:21.50,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:21.50,0:27:24.01,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:24.01,0:27:25.55,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:25.55,0:27:28.02,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:28.02,0:27:31.30,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:31.30,0:27:33.89,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:33.89,0:27:35.93,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:35.93,0:27:38.78,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:38.78,0:27:42.08,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:42.08,0:27:45.19,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:45.19,0:27:48.43,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:48.43,0:27:51.88,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:51.88,0:27:54.96,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:54.96,0:27:57.31,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:27:57.31,0:28:00.35,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:00.35,0:28:02.49,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:02.49,0:28:05.87,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:05.87,0:28:08.98,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:08.98,0:28:10.34,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:10.34,0:28:12.22,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:12.22,0:28:14.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:14.24,0:28:17.76,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:17.76,0:28:20.90,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:20.90,0:28:28.00,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:28.00,0:28:31.25,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:31.25,0:28:33.89,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:33.89,0:28:36.39,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:36.39,0:28:39.51,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:39.51,0:28:44.45,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:44.45,0:28:48.55,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:48.55,0:28:52.52,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:52.52,0:28:55.96,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:28:55.96,0:29:12.24,Default,,0000,0000,0000,, Dialogue: 0,0:29:12.24,0:29:28.67,Default,,0000,0000,0000,,