< Return to Video

EK VERKLARING 'N OOP DEUR Vir Goddelike DEURBRAAK!!!

  • 0:00 - 0:07
    Deur die autoriteit in die Naam van Jesus Christus, verklaar ek oop deure!
  • 0:07 - 0:11
    Oop deure na Goddelike deurbraak!
  • 0:11 - 0:14
    Oop deure na Goddelike geleenthede!
  • 0:14 - 0:17
    Oop deure na Goddelike konneksies!
  • 0:17 - 0:25
    Oop deure na Goddelike guns!
  • 0:25 - 0:34
    Vir die wat na werk soek, wat die Here
    se aangesig soek vir werk -
  • 0:34 - 0:39
    Glo dat vandag jou dag is.
  • 0:39 - 0:44
    Nou dadelik, by die autoriteit in die Naam
    van Jesus,
  • 0:44 - 0:48
    Ontvang daai werk in lyn met jou roeping!
  • 0:48 - 0:52
    Ontvang daai werk in lyn met jou eind
    bestemming!
  • 0:52 - 0:56
    Ontvang daai werk wat vir jou
    is van Bo.
  • 0:56 - 0:58
    Ontvang dit in Jesus se Naam!
Title:
EK VERKLARING 'N OOP DEUR Vir Goddelike DEURBRAAK!!!
Description:

“Deur die gesag in die naam van Jesus Christus, verklaar ek oop deure! Maak deure oop na goddelike deurbraak! Maak deure oop na goddelike geleentheid! Maak deure oop na goddelike verbinding! Maak deure oop na goddelike guns! Die van julle wat werk soek, die aangesig van die Here soek vir werk – glo dat vandag jou dag is. Op die oomblik, deur die gesag in die naam van Jesus Christus, ontvang daardie werk in lyn met jou roeping! Ontvang daardie werk in lyn met jou lot! Ontvang daardie pos van bo af vir jou aangestel. Ontvang dit in Jesus se Naam!”

Om vryelik gebed van broer Chris via Zoom te ontvang, dien asseblief jou gebedsversoek hier in - https://www.godsheart.tv/zoom - en die God's Heart TV-span sal jou binnekort kontak.

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:58

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions