[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:07.24,Default,,0000,0000,0000,,Deur die autoriteit in die Naam van Jesus Christus, verklaar ek oop deure! Dialogue: 0,0:00:07.24,0:00:10.52,Default,,0000,0000,0000,,Oop deure na Goddelike deurbraak! Dialogue: 0,0:00:10.52,0:00:13.64,Default,,0000,0000,0000,,Oop deure na Goddelike geleenthede! Dialogue: 0,0:00:13.64,0:00:16.96,Default,,0000,0000,0000,,Oop deure na Goddelike konneksies! Dialogue: 0,0:00:16.96,0:00:25.00,Default,,0000,0000,0000,,Oop deure na Goddelike guns! Dialogue: 0,0:00:25.00,0:00:34.32,Default,,0000,0000,0000,,Vir die wat na werk soek, wat die Here \Nse aangesig soek vir werk - Dialogue: 0,0:00:34.32,0:00:38.84,Default,,0000,0000,0000,,Glo dat vandag jou dag is. Dialogue: 0,0:00:38.84,0:00:44.20,Default,,0000,0000,0000,,Nou dadelik, by die autoriteit in die Naam\Nvan Jesus, Dialogue: 0,0:00:44.20,0:00:47.80,Default,,0000,0000,0000,,Ontvang daai werk in lyn met jou roeping! Dialogue: 0,0:00:47.80,0:00:51.64,Default,,0000,0000,0000,,Ontvang daai werk in lyn met jou eind \Nbestemming! Dialogue: 0,0:00:51.64,0:00:55.52,Default,,0000,0000,0000,,Ontvang daai werk wat vir jou \Nis van Bo. Dialogue: 0,0:00:55.52,0:00:58.36,Default,,0000,0000,0000,,Ontvang dit in Jesus se Naam!