Pinkster//UnitedPrayerWorks.com
-
0:00 - 0:02[man praat Berber]
-
0:02 - 0:04[manlike spreker]
Dit was die tyd van Pinkster, -
0:04 - 0:06en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem.
-
0:06 - 0:08Ons het almal gebid in eendrag.
-
0:08 - 0:11Ons het gebid vir bekering en nederigheid
-
0:11 - 0:14en ons het ons sondes bely.
-
0:14 - 0:16Ons het ook die Here se visie,
-
0:16 - 0:18krag en die Heilige Gees gesoek.
-
0:18 - 0:21Daar was 'n ongelooflike
gevoel van eenheid -
0:21 - 0:23soos wat ons ernstig saam gebid het.
-
0:23 - 0:27[man bid in Berber]
-
0:27 - 0:29[vrou praat in Berber]
-
0:29 - 0:32[vroulike spreker] Skielik was daar die
klank van 'n gewelddadige wind -
0:32 - 0:35wat die hele kamer waar
ons gesit het gevul het. -
0:35 - 0:37[wind klanke]
-
0:37 - 0:42Die tonge van vuur het neergedaal
en hierdie vuur het op mense gerus. -
0:42 - 0:45[man praat in Berber]
-
0:45 - 0:49[manlike spreker] Al die mense in die
kamer was gevul met die Heilige Gees. -
0:49 - 0:51Nou, onthou dat gedurende
die tyd van Pinkster -
0:51 - 0:54mense van baie lande af
gekom het om te kom aanbid -
0:54 - 0:58en nou skieilik kon hulle die evangelie
hoor, elkeen in sy eie taal. -
0:58 - 1:01
-
1:01 - 1:04
-
1:04 - 1:08
-
1:08 - 1:11
-
1:11 - 1:13
-
1:13 - 1:16
-
1:16 - 1:19
-
1:19 - 1:21
-
1:21 - 1:25
-
1:27 - 1:30
- Title:
- Pinkster//UnitedPrayerWorks.com
- Description:
-
Skielik was daar die klank van 'n gewelddadige wind wat die hele kamer waar ons gesit het gevul het. www.unitedprayerworks.com
- Video Language:
- English
- Team:
Team Adventist
- Project:
- Artv
- Duration:
- 01:30
![]() |
Cindy Hurlow approved Afrikaans subtitles for Pentecost // UnitedPrayerWorks.com | |
![]() |
Cindy Hurlow accepted Afrikaans subtitles for Pentecost // UnitedPrayerWorks.com | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for Pentecost // UnitedPrayerWorks.com | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for Pentecost // UnitedPrayerWorks.com | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for Pentecost // UnitedPrayerWorks.com | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for Pentecost // UnitedPrayerWorks.com | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for Pentecost // UnitedPrayerWorks.com | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for Pentecost // UnitedPrayerWorks.com |