0:00:00.010,0:00:02.000 [man praat Berber] 0:00:02.000,0:00:04.000 [manlike spreker] [br]Dit was die tyd van Pinkster, 0:00:04.000,0:00:06.000 en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. 0:00:06.000,0:00:08.060 Ons het almal gebid in eendrag. 0:00:08.060,0:00:11.410 Ons het gebid vir bekering en nederigheid 0:00:11.410,0:00:13.720 en ons het ons sondes bely. 0:00:13.720,0:00:16.340 Ons het ook die Here se visie, [br] 0:00:16.340,0:00:18.490 krag en die Heilige Gees gesoek. 0:00:18.490,0:00:20.930 Daar was 'n ongelooflike [br]gevoel van eenheid 0:00:20.930,0:00:22.950 soos wat ons ernstig saam gebid het. 0:00:22.950,0:00:26.700 [man bid in Berber] 0:00:26.700,0:00:29.040 [vrou praat in Berber] 0:00:29.040,0:00:32.450 [vroulike spreker] Skielik was daar die [br]klank van 'n gewelddadige wind 0:00:32.450,0:00:34.530 wat die hele kamer waar [br]ons gesit het gevul het. 0:00:34.530,0:00:37.250 [wind klanke] 0:00:37.250,0:00:42.100 Die tonge van vuur het neergedaal [br]en hierdie vuur het op mense gerus. 0:00:42.100,0:00:45.140 [man praat in Berber] 0:00:45.140,0:00:48.590 [manlike spreker] Al die mense in die [br]kamer was gevul met die Heilige Gees. 0:00:48.590,0:00:51.330 Nou, onthou dat gedurende [br]die tyd van Pinkster 0:00:51.330,0:00:54.070 mense van baie lande af [br]gekom het om te kom aanbid 0:00:54.070,0:00:58.130 en nou skieilik kon hulle die evangelie [br]hoor, elkeen in sy eie taal. 0:00:58.130,0:01:01.460 0:01:01.460,0:01:03.600 0:01:03.600,0:01:07.700 0:01:07.700,0:01:10.860 0:01:10.860,0:01:13.470 0:01:13.470,0:01:15.710 0:01:15.710,0:01:18.780 0:01:18.780,0:01:21.470 0:01:21.470,0:01:24.660 0:01:27.470,0:01:30.470