< Return to Video

Moenie GENADE as vanselfsprekend aanvaar nie!

  • 0:00 - 0:10
    “Daar is dus nou geen veroordeling nie
  • 0:10 - 0:14
    vir die wat in Christus Jesus is.” (Romeine 8:1).
  • 0:14 - 0:19
    Nou, hierdie Skrif gee ons nie 'n basis vir simpatie met sonde nie,
  • 0:19 - 0:25
    'n regverdiging van verkeerd doen of genade as vanselfsprekend te aanvaar nie. Nee!
  • 0:25 - 0:36
    Maar dit beklemtoon bloot dat ons nie die skuld van ons foute moet toelaat
  • 0:36 - 0:45
    om ons te beroof van die ongewone vrede wat in Christus se vergifnis beskikbaar is nie.
  • 0:45 - 0:50
    In plaas dat jou verkeerde optrede jou van God se teenwoordigheid verdryf,
  • 0:50 - 0:58
    moet dit vir jou die rede wees om nader aan Hom te kom.
Title:
Moenie GENADE as vanselfsprekend aanvaar nie!
Description:

“‘Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie.’ (Romeine 8:1) Hierdie Skrif gee ons nie 'n grondslag vir simpatie met sonde, onregverdiging of genade as vanselfsprekend aanvaar nie. Nee! Maar dit beklemtoon bloot dat ons nie moet toelaat dat die skuld van ons foute ons beroof van die ongewone vrede wat in Christus se vergifnis beskikbaar is nie. In plaas daarvan dat jou onreg jou van God se teenwoordigheid verdryf, behoort dit die rede vir jou te wees om nader aan Hom te kom.”

Jy kan die volledige boodskap van broeder Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=RU3nFGdkua0

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:59

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions