0:00:00.000,0:00:10.000 “Daar is dus nou geen veroordeling nie 0:00:10.000,0:00:14.000 vir die wat in Christus Jesus is.” (Romeine 8:1). 0:00:14.000,0:00:19.000 Nou, hierdie Skrif gee ons nie 'n basis vir simpatie met sonde nie, 0:00:19.000,0:00:25.000 'n regverdiging van verkeerd doen of genade as vanselfsprekend te aanvaar nie. Nee! 0:00:25.000,0:00:36.000 Maar dit beklemtoon bloot dat ons nie die skuld van ons foute moet toelaat 0:00:36.000,0:00:45.000 om ons te beroof van die ongewone vrede wat in Christus se vergifnis beskikbaar is nie. 0:00:45.000,0:00:50.000 In plaas dat jou verkeerde optrede jou van God se teenwoordigheid verdryf, 0:00:50.000,0:00:58.000 moet dit vir jou die rede wees om nader aan Hom te kom.