-
[Manlike Spreker]
Koning Herodus het sommiges
wat aan die kerk behoort het
-
laat arresteer en het beplan om hulle te vervolg.
-
Toe Herodus Jakobus laat
dood maak het met 'n swaard,
-
en gesien het hoe die Jode byval vind hiermee,
-
het hy Petrus ook laat vang.
-
[Berber word gepraat]
[Vroue Spreker]
-
Petrus was bewaak deur vier troepe
-
van vier soldate elk.
-
Ons was baie besorgd oor sy veiligheid,
-
en die kerk het ernstig vir hom gebid.
-
[Manlike Spreker]
[Berber word gepraat]
-
Die nag voordat Herodus hom sou verhoor,
-
het Petrus tussen twee soldate geslaap,
-
gebind deur kettings, en wagte
wat wag hou by die ingang.
-
Skielik het 'n engel van die Here verskyn
-
en lig het in sy sel geskyn.
-
Die engel het aan Petrus se sy gevat
om hom wakker te maak,
-
en die boeie het van sy gewrigte afgeval.
-
Soos hy opdrag gegee was,
het Petrus die engel
-
uit die tronk uit gevolg, verby al die wagte,
-
na die stad se hek toe.
[Berber word gepraat]
-
[Vroulike Spreker]
[Berber word gepraat]
-
Baie mense het saam gebid in die
huis van Maria,
-
die Ma van Johannes.
-
As 'n dienaar in die huis,
het ek 'n geklop aan die deur gehoor.
-
♪ Musiek ♪
-
Versigtig het ek gegaan om die
deur oop te maak
-
en tot my verbasing het
Petrus daar gestaan.
-
Ons het nounet ernstig vir hom
gebid wat in die tronk was.
-
[Manlike Spreker]
[Berber word gepraat]
-
Weereens, het verenigde gebed gewerk
-
en die woord van God het aangehou
om te versprei en te floreer.
-
[SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK]
[UNITEDPRAYERWORKS.com]