-
[Manlike Spreker]
Koning Herodus het sommiges wat aan die
-
kerk behoort het gearresteer en het beplan
-
om hulle te vervolg.
-
Toe Herodus Jakobus laat dood maak het
-
met 'n swaard, en gesien het hoe die Jode
-
byval vind daarmee, het hy Petrus
ook gevang.
-
[Berber word gepraat]
-
[Vroue spreker]
-
Petrus was bewaak deur vier troepe
-
van vier soldate elk.
-
Ons was baie besorgd oor sy veiligheid,
-
en die kerk het ernstig vir hom gebid.
-
[Manlike Spreker]
[Berber word gepraat]
-
Die nag voordat Herodus hom sou verhoor,
-
het Petrus tussen twee soldate geslaap,
-
gebind deur kettings, en wagte wat
-
wag hou by die ingang.
-
Skielik het 'n engel van die Here verskyn
-
en lig het in sy sel geskyn.
-
Die engel het aan Petrus se sy gevat
-
om hom wakker te maak, en die boeie
het van sy gewrigte afgeval.
-
Soos hy opdrag gegee was,
het Petrus die
-
engel uit die tronk uit gevolg,
verby al die wagte, na die
-
stad se hek toe.
[Berber word gepraat]
-
[Vroulike Spreker]
[Berber word gepraat]
-
Baie mense het saam gebid in die
huis van Maria, die Ma van Johannes.
-
As 'n dienaar in die huis, het ek
-
'n geklop aan die deur gehoor.
-
♪ Musiek ♪
-
Versigtig het ek gegaan om die
deur oop te maak
-
en tot my verbasing het
Petrus daar gestaan.
-
Ons het nounet ernstig vir hom
gebid wat in die tronk was.
-
[Manlike Spreker]
[Berber word gepraat]
-
Not Synced
Weereens, het verenigde gebed gewerk
en die woord van God hou aan
-
Not Synced
om te versprei en te floreer.
-
Not Synced
[SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK]
[UNITEDPRAYERWORKS.com]