Gebed is NIE 'n opvoering nie!
-
0:00 - 0:04Gebed is nie 'n opvoering nie.
-
0:04 - 0:07Jy sal nie gemerk word deur hoe hard jy skree nie
-
0:07 - 0:12of hoe vurig jy hierdie vlees betrek.
-
0:12 - 0:23Moenie gebed afwater tot 'n godsdienstige ritueel waar indrukwekkende woorde
-
0:23 - 0:28meer saak maak as opregte motiewe.
-
0:28 - 0:31Wie is ons om te dink
-
0:31 - 0:36dat ons Maker nie ons motiewe sien nie?
-
0:36 - 0:40Jy kan nie wegkruip vir jou Geneesheer nie.
-
0:40 - 0:44Jy kan jouself nie voor jou Verlosser vermom nie.
-
0:44 - 0:51Ons voorgee kan nie ons Verskaffer mislei nie.
-
0:51 - 0:56Hy ken jou. Hy ken jou hart.
-
0:56 - 1:01Hy sien jou duidelik.
-
1:01 - 1:07Die antwoord is om jouself te verootmoedig
-
1:07 - 1:12voor Sy magtige hand.
-
1:12 - 1:22Nederigheid erken verkeerd; trots regverdig dit.
-
1:22 - 1:29Nederigheid maak oop; trots bedek.
- Title:
- Gebed is NIE 'n opvoering nie!
- Description:
-
“Gebed is nie 'n uitvoering nie. Jy sal nie gekenmerk word deur hoe hard jy skree of hoe vurig jy hierdie vlees betrek nie. Moenie gebed tot 'n godsdienstige ritueel verminder waar indrukwekkende woorde meer saak maak as opregte motiewe nie. Wie is ons om te dink dat ons Maker nie ons motiewe sien nie? Jy kan nie wegkruip vir jou Geneser nie. Jy kan jouself nie voor jou Verlosser vermom nie. Ons voorwendsel kan nie ons Verskaffer mislei nie. Hy ken jou. Hy ken jou hart. Hy sien jou duidelik. Die antwoord is om jouself te verneder voor Sy magtige hand. Nederigheid erken verkeerd; trots regverdig dit. Nederigheid maak oop; trots bedek.”
Jy kan die volle tyd van gebed met broeder Chris kyk na hierdie boodskap hier - https://www.youtube.com/watch?v=r5bVik0QYso
- Video Language:
- English
- Team:
- God's Heart TV
- Duration:
- 01:30
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Prayer Is NOT A Performance! | ||
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Prayer Is NOT A Performance! | ||
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Prayer Is NOT A Performance! |