O Heilige Gees, help ons om te doen wat REG is te alle tye in U OË!
-
0:00 - 0:10Elke gees agter angs, bekommernis, vrees, desperaatheid, depressie -
-
0:10 - 0:14nou, kom uit in Jesus se naam!
-
0:14 - 0:18Kom uit in die magtige naam van Jesus Christus!
-
0:18 - 0:23Wat bedek die oë van jou hart?
-
0:23 - 0:32Word ontbloot deur die Bloed van Jesus Christus.
-
0:32 - 0:44O Heilige Gees, help ons om te doen wat reg is te alle tye in U oë.
-
0:44 - 0:48Op die oomblik, ontvang die krag!
-
0:48 - 0:54Ontvang daardie krag om te doen wat reg is, selfs wanneer dit pynlik is.
-
0:54 - 1:00Ontvang die krag om te doen wat reg is, selfs te midde van pyn.
-
1:00 - 1:09Ontvang die krag, moed, deursettingsvermoë om vas te hou aan wat reg is,
-
1:09 - 1:13om te onderwerp aan God se wil, om te onderwerp aan God se proses.
-
1:13 - 1:18Ontvang dit in Jesus se naam!
- Title:
- O Heilige Gees, help ons om te doen wat REG is te alle tye in U OË!
- Description:
-
“Elke gees agter angs, bekommernis, vrees, desperaatheid, depressie - kom nou uit in Jesus’ naam! Kom uit in die magtige Naam van Jesus Christus! Wat bedek die oë van jou hart? Word ontbloot deur die Bloed van Jesus Christus. O Heilige Gees, help ons om te alle tye in U oë te doen wat reg is. Kry op die oomblik die krag! Ontvang daardie krag om te doen wat reg is, selfs wanneer dit pynlik is. Ontvang die krag om te doen wat reg is, selfs te midde van pyn. Ontvang die krag, moed, sterkte om vas te hou aan wat reg is, om aan God se wil te onderwerp, om aan God se proses te onderwerp. Ontvang dit in Jesus’ naam!”
Jy kan die boodskap van broeder Chris kyk voor hierdie tyd van gebed hier - https://www.youtube.com/watch?v=rjcJyf3Sfnk
- Video Language:
- English
- Team:
God's Heart TV
- Duration:
- 01:19
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Oh Holy Spirit, help us to do what is RIGHT at all TIMES in Your SIGHT! | |
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Oh Holy Spirit, help us to do what is RIGHT at all TIMES in Your SIGHT! |