0:00:00.000,0:00:10.000 Elke gees agter angs, bekommernis, vrees, desperaatheid, depressie - 0:00:10.000,0:00:14.000 nou, kom uit in Jesus se naam! 0:00:14.000,0:00:18.000 Kom uit in die magtige naam van Jesus Christus! 0:00:18.000,0:00:23.000 Wat bedek die oë van jou hart? 0:00:23.000,0:00:32.000 Word ontbloot deur die Bloed van Jesus Christus. 0:00:32.000,0:00:44.000 O Heilige Gees, help ons om te doen wat reg is te alle tye in U oë. 0:00:44.000,0:00:48.000 Op die oomblik, ontvang die krag! 0:00:48.000,0:00:54.000 Ontvang daardie krag om te doen wat reg is, selfs wanneer dit pynlik is. 0:00:54.000,0:01:00.000 Ontvang die krag om te doen wat reg is, selfs te midde van pyn. 0:01:00.000,0:01:09.000 Ontvang die krag, moed, deursettingsvermoë om vas te hou aan wat reg is, 0:01:09.000,0:01:13.000 om te onderwerp aan God se wil, om te onderwerp aan God se proses. 0:01:13.000,0:01:18.000 Ontvang dit in Jesus se naam!