As jy OMRING voel, is die antwoord OORGAWE!
-
0:00 - 0:08As jy omring voel, is die antwoord oorgawe.
-
0:08 - 0:16Is jy op hierdie oomblik omring deur twyfel,
-
0:16 - 0:22deur afleidings, deur moedeloosheid?
-
0:22 - 0:34Is jy omring deur 'n situasie wat so oorweldigend lyk?
-
0:34 - 0:41Die antwoord lê in oorgawe.
-
0:41 - 0:48Want wanneer jy na God draai,
-
0:48 - 0:54daar is geen situasie wat Hy nie kan omdraai nie.
- Title:
- As jy OMRING voel, is die antwoord OORGAWE!
- Description:
-
“As jy omring voel, is die antwoord oorgawe. Is jy op hierdie oomblik omring deur twyfel, deur afleidings, deur ontmoedigings? Is jy omring deur 'n situasie wat so oorweldigend lyk? Die antwoord lê in oorgawe. Want wanneer jy na God draai, is daar geen situasie wat Hy nie kan omdraai nie.”
Jy kan die volledige boodskap van broer Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=rGcRR2HdONY
- Video Language:
- English
- Team:
God's Heart TV
- Duration:
- 0:55
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for If you feel SURROUNDED, the answer is SURRENDER! |