Hoe om te OORKOM in Die GEES! l Broeder Chris
-
0:00 - 0:06Die bewyse dat jy jou situasie oorkom het
-
0:06 - 0:11is dat jou situasie jou nie oorwin nie.
-
0:14 - 0:18Groete in Jesus se naam en welkom by nog 'n uitgawe
-
0:18 - 0:23van 'Geloof is Natuurlik' hier op God's Heart TV.
-
0:23 - 0:26Vandag wil ek 'n probleem aanspreek wat ek gevra was
-
0:26 - 0:31oor die jare baie, baie keer.
-
0:31 - 0:33En dit is iets soos hierdie –
-
0:33 - 0:43as Christen, hoekom bly my probleme aanhou ondanks my gebede?
-
0:43 - 0:44Ek het my eie rol gespeel.
-
0:44 - 0:48Jy weet, ek gaan kerk toe. Ek het gebid en gevas.
-
0:48 - 0:52Ek het gebed ontvang; Ek het gebed vir verlossing ontvang.
-
0:52 - 0:56Ek lees my Bybel; Ek maak aanspraak op die beloftes in die Skrif
-
0:56 - 1:00en ek streef regtig daarna om God te behaag.
-
1:00 - 1:09Maar hoekom kan ek blykbaar nie hierdie probleem oorkom nie?
-
1:09 - 1:15Mense van God, net soos God elkeen van ons geskep het om uniek te wees –
-
1:15 - 1:20in dieselfde trant is elke situasie wat ons in die gesig staar uniek.
-
1:20 - 1:27Daar is dus geen enkele boodskap wat elke situasie kan aanspreek nie
-
1:27 - 1:31maar die antwoord lê natuurlik in die Woord van God.
-
1:31 - 1:36Vandag wil ek met jou 'n baie waardevolle deel
-
1:36 - 1:41en belangrike waarheid wat ek glo jou sal help.
-
1:41 - 1:48As 'n Christen, oorkom jou situasie ...
-
1:48 - 1:53En as ek 'situasie' sê – ek bedoel, dit kan in jou finansies wees,
-
1:53 - 2:00jou gesondheid, huwelik, gesin, besigheid, loopbaan – noem dit maar op.
-
2:00 - 2:06As 'n Christen, oorkom jou situasie
-
2:06 - 2:15beteken nie noodwendig dat die situasie sal verander nie.
-
2:15 - 2:21Nee! Die bewyse dat jy jou situasie oorkom het
-
2:21 - 2:28is dat jou situasie jou nie oorwin nie.
-
2:28 - 2:30Laat ek dit herhaal -
-
2:30 - 2:35die bewyse dat jy jou situasie oorkom het
-
2:35 - 2:40is dat jou situasie jou nie oorwin het nie,
-
2:40 - 2:44het jou nie van God weggeneem nie,
-
2:44 - 2:49het jou nie tot sonde mislei nie.
-
2:49 - 2:56Jy sien, dit is vandag algemeen dat ons die oorwinning van ons situasie gelykstel
-
2:56 - 3:00tot 'n verandering in daardie spesifieke omstandighede.
-
3:00 - 3:05Ons stel byvoorbeeld die oorkom van swaarkry gelyk aan
-
3:05 - 3:08finansiële deurbraak ontvang
-
3:08 - 3:12of ons stel die oorwinning van siekte, beproewing gelyk
-
3:12 - 3:16om fisiese genesing te ontvang.
-
3:16 - 3:23Maar onthou – as Christene wandel ons deur geloof, nie deur aanskouing nie.
-
3:23 - 3:29Dus, die bewys van oorwinning is eerstens in die gees,
-
3:29 - 3:32nie die natuurlike nie – die gees eerste.
-
3:32 - 3:45Onthou, God is Gees en jou werklike waarde lê in jou gees.
-
3:45 - 3:52Dus, die bewys van oorwinning is in die gees, nie die natuurlike nie.
-
3:52 - 3:57Nou, ek sê nie dat God nie soewerein kan ingryp,
-
3:57 - 4:01bonatuurlik en 'n verandering bring in daardie situasie in jou lewe nie.
-
4:01 - 4:07Natuurlik kan HY – daar is niks onmoontlik vir God nie.
-
4:07 - 4:14Ek beklemtoon net vir jou dat jou huidige toestand
-
4:14 - 4:23is nie 'n manier om jou geestelike lewe te meet nie.
-
4:23 - 4:30Om swaarkry te oorkom beteken nie om ryk te word nie.
-
4:30 - 4:37Nee – dit beteken om nie deur daardie swaarkry regeer te word nie.
-
4:37 - 4:41Ja, ek kan swaarkry en ja, ek soek God –
-
4:41 - 4:44Ek soek Goddelike ingryping.
-
4:44 - 4:51Maar maak nie saak hoe moeilik nie, hoe lank daardie swaarkry is nie,
-
4:51 - 5:00dit sal my nie mislei om alternatiewe buite Christus te soek nie.
-
5:00 - 5:04Maak nie saak hoe moeilik daardie moeilikheid is nie,
-
5:04 - 5:12dit sal my nie mislei om stappe buite God se weë te neem nie.
-
5:12 - 5:17Maak nie saak hoe seer daardie pyn is nie,
-
5:17 - 5:23dit sal nie die stroom van vreugde in my hart breek nie
-
5:23 - 5:26en ook nie die gebed in my gees.
-
5:26 - 5:33Dit is hoe jy oorwin!
-
5:33 - 5:38En wanneer die seën op God se tyd kom,
-
5:38 - 5:43volgens Sy Meesterplan,
-
5:43 - 5:47net soos swaarkry jou nie regeer nie,
-
5:47 - 5:56so ook sal die seën jou nie regeer nie maar die Gewer – God.
-
5:56 - 6:02As Christene is ons dus nie immuun teen moeilikheid nie.
-
6:02 - 6:07Nee – in hierdie wêreld sal daar moeilikheid wees.
-
6:07 - 6:11Maar ons word nie daardeur regeer nie.
-
6:11 - 6:13Ons is nie vrygestel van uitdagings nie.
-
6:13 - 6:15Daar sal uitdagings wees –
-
6:15 - 6:18soms langdurige, aanhoudende uitdagings.
-
6:18 - 6:23Maar ons moet nie deur hulle beheer word nie.
-
6:23 - 6:27Mense van God, ek wil julle herinner aan daardie bekende storie
-
6:27 - 6:32in die Evangelies in die boek Markus 4:37-40 –
-
6:32 - 6:37die storie oor toe Jesus Christus die storm stil gemaak het.
-
6:37 - 6:41En ek wil hê jy moet kennis neem van iets.
-
6:41 - 6:47Jesus Christus was kalm te midde van die storm
-
6:47 - 6:52voordat Hy die storm stil gemaak het.
-
6:52 - 7:01Die storm het om hom gewoed, maar nie binne hom nie.
-
7:01 - 7:05Vrees het Hom nie oorval nie.
-
7:05 - 7:08Bekommernis het Hom nie oorweldig nie.
-
7:08 - 7:12Angs het Hom nie omvergewerp nie.
-
7:12 - 7:20Nee! Hy het die storm bemeester omdat die storm Hom nie bemeester het nie!
-
7:20 - 7:24Maar aan die ander kant, kyk na die reaksie van die dissipels.
-
7:24 - 7:26Kyk na hul reaksie.
-
7:26 - 7:27Hulle het Jesus wakker gemaak en gesê:
-
7:27 - 7:32'Meester, gee U nie om dat ons besig is om te verdrink nie?
-
7:32 - 7:38Gee U nie om dat ons op die punt staan om te sterf nie? Gee jy nie om nie?'
-
7:38 - 7:46Dit is 'n prentjie van wat gebeur wanneer jou probleem jou oorkom –
-
7:46 - 7:54jy begin God in 'n slegte lig sien.
-
7:54 - 8:01'God, gee U nie om dat ek siek is nie? Gee jy nie om nie ek het pyn?
-
8:01 - 8:05Gee U nie om dat my besigheid op die punt staan om bankrot te gaan nie?
-
8:05 - 8:10Gee jy nie om hoe hulle my onregverdig behandel by my werkplek nie?
-
8:10 - 8:12Gee jy nie om nie?
-
8:12 - 8:19Hoekom laat God toe dat dit met my gebeur?'
-
8:19 - 8:30Ons begin God se goedheid bevraagteken en sy vermoë bevraagteken.
-
8:30 - 8:33En selfs al nader ons God,
-
8:33 - 8:36al hardloop ons na die huis van God,
-
8:36 - 8:45dit is dikwels om ons gebedsversoeke in te dien uit paniek, nie uit geloof nie.
-
8:45 - 8:54Mense van God, ek wil met julle 'n geheim deel om te oorkom –
-
8:54 - 9:02die erkenning dat dit nie alles oor jou gaan nie.
-
9:02 - 9:05Dit gaan nie oor hoe jy voel nie,
-
9:05 - 9:08hoe dit met jou gaan, hoe jy behandel word.
-
9:08 - 9:15Nee! Die sentrale karakter in jou verhaal is God
-
9:15 - 9:19want jy is geskape tot Sy eer.
-
9:19 - 9:25So, herlei die fokus van jou na God.
-
9:25 - 9:31In plaas daarvan om te vra: 'Waarom laat God toe dat dit met my gebeur?' –
-
9:31 - 9:34verander die fokus.
-
9:34 - 9:39Hoekom laat GOD toe dat dit met my gebeur?
-
9:39 - 9:45Want as God dit toelaat, as God dit toelaat – is dit vir my beswil.
-
9:45 - 9:48Miskien is daar 'n les wat hy wil hê jy moet leer
-
9:48 - 9:52wat nodig is vir jou toekoms,
-
9:52 - 9:55vir die verantwoordelikhede wat Hy môre vir jou het.
-
9:55 - 10:00Miskien verneder Hy jou onder Sy magtige hand.
-
10:00 - 10:06Miskien is Hy besig om jou te suiwer sodat jy as goud na vore kom.
-
10:06 - 10:10Miskien bou Hy jou karakter vir
-
10:10 - 10:15die grootheid wat vir jou voorlê.
-
10:15 - 10:19Kyk na Jesus!
-
10:19 - 10:30Die mate waarin jou probleem, jou situasie jou mislei
-
10:30 - 10:39om bekommerd te wees, te vrees, tot angs, tot moedeloosheid, tot alternatiewe
-
10:39 - 10:52is die mate waarin jy iets anders bo God in jou hart plaas,
-
10:52 - 10:58gewoonlik jouself.
-
10:58 - 11:04So, volk van God, ten slotte –
-
11:04 - 11:14kom ons kyk na Jesus, want Hy is die Lig vir die wêreld.
-
11:14 - 11:20Vandag is ons naby 'n vuurtoring – 'n pragtige vuurtoring.
-
11:20 - 11:26En ons erken die belangrikheid van 'n vuurtoring in die donker,
-
11:26 - 11:30nie wanneer die lug helder is en die son skyn nie.
-
11:30 - 11:34Nee – dis in die duisternis dat jy weet hoe belangrik,
-
11:34 - 11:39hoe lewensreddend 'n vuurtoring is.
-
11:39 - 11:43Dit is in die donker oomblikke van jou lewe wat jy sal kom
-
11:43 - 11:53om die lig te herken, te waardeer, te waardeer – Jesus Christus.
-
11:53 - 11:56Jesus is die Lig van die wêreld.
-
11:56 - 12:03Hy sal jou paaie verlig en jou vrese uitskakel!
-
12:03 - 12:07Hy sal jou die krag gee om te oorwin,
-
12:07 - 12:09die vrede om te volhard,
-
12:09 - 12:14die genade om aan te hou druk, ongeag jou situasie.
-
12:14 - 12:20Wat ook al jou situasie is, weet dit –
-
12:20 - 12:33as daardie situasie jou geestelike lewe aanwakker, is jy 'n oorwinnaar.
-
12:33 - 12:39Op die oomblik, laat ons saam bid.
-
12:39 - 12:46Jesus Christus het in die skuit gestaan te midde van die storm
-
12:46 - 12:51en kalmte verklaar!
-
12:51 - 12:55Op die oomblik, watter storm ook al om jou,
-
12:55 - 12:59watter storm ook al om jou woed –
-
12:59 - 13:05Ek verklaar kalmte in die magtige naam van Jesus Christus!
-
13:05 - 13:09Laat daar rustigheid in jou huwelik wees!
-
13:09 - 13:12Laat daar rustigheid in jou gesin wees!
-
13:12 - 13:15Laat daar rustigheid in jou besigheid wees,
-
13:15 - 13:18in jou finansies, in jou loopbaan!
-
13:18 - 13:22Laat daar nou rustigheid in jou gesondheid wees!
-
13:22 - 13:27Kalmte, in die magtige naam van Jesus Christus!
-
13:27 - 13:34Aan elke ontstelde hart, aan elke verskeurde hart –
-
13:34 - 13:38ontvang die kalmte van Christus!
-
13:38 - 13:44Ontvang die kalmte van Christus op die oomblik!
-
13:44 - 13:49Jesus Christus is die Lig van die wêreld!
-
13:49 - 13:55Wat ook al duisternis in jou lewe verteenwoordig,
-
13:55 - 13:57laat daar nou lig wees!
-
13:57 - 14:00Laat daar nou lig wees!
-
14:00 - 14:02Laat daar lig wees!
-
14:02 - 14:05Daardie siekte is duisternis.
-
14:05 - 14:07Daardie terugslag is duisternis.
-
14:07 - 14:11Daardie beperking aan die gang is duisternis.
-
14:11 - 14:15Daardie nagmerrie is duisternis.
-
14:15 - 14:18Ek beveel jou om uit die duisternis te kom!
-
14:18 - 14:22Kom dadelik uit die duisternis!
-
14:22 - 14:29Laat daar lig wees!
-
14:29 - 14:34In Jesus se magtige Naam.
-
14:34 - 14:39Amen. Amen. Amen.
-
14:39 - 14:41Dankie, Jesus Christus!
-
14:41 - 14:42Dankie, kykers.
-
14:42 - 14:47God seën jou dat jy by ons aangesluit het vir vandag se uitgawe van 'Geloof is Natuurlik'.
-
14:47 - 14:50Deel asseblief met ons die lesse waaruit jy geleer het
-
14:50 - 14:54vandag se boodskap in die kommentaar hieronder en onthou –
-
14:54 - 15:01gaan voort om God se hart te soek om die lewe duidelik te sien,
-
15:01 - 15:04in Jesus se naam.
- Title:
- Hoe om te OORKOM in Die GEES! l Broeder Chris
- Description:
-
Staar jy 'n probleem in die gesig wat aanhou al het jy gebid daaroor? Leer die geheim om te oorkom in hierdie praktiese woord van bemoedigng met Broeder Chris!
"Geloof is Natuurlik" is 'n program op God's Heart TV Met kort woorde van inspirasie en bemoediging vir jou daaglikse lewe van die Lewende Woord van God - in die skoonheid van Sy Skepping. Wees geseënd terwyl jy inskakel, in Jesus se Naam!
HOOFSTUKKE:
00:00 - Kort uittreksel oor die bewys hoe om 'n oorwinnaar te wees
00:13 - Inleiding tot 'Geloof is Natuurlik
00:32 - As 'n Christen, hoekom hou my probleem aan - ongeag my gebede?
01:59 - Wat beteken dit om jou situasie te oorkom
04:10 - Jou Huidige situasie is nie 'n maatstaf vir jou geestelike lewe huidiglik nie
06:23 - Praktiese lesse van die lewe van Jesus Christus toe Hy die storm gekalmeer het in Mark 4:37-40
08:45 - Die Geheim om te Oorkom
11:14 - Voorbeeld, hoe om die waarde van 'n lighuis in die donker te waardeer
12:33 - Gebed met die kykers deur Broeder Chris#GeloofIsNatuurlik
➡️ Ontvang daaglikse bemoediging op WhatsApp - https://godsheart.tv/whatsapp/
➡️ Ondersteun God's Heart TV geldelik - https://godsheart.tv/financial/
➡️ Inligting oor Interaktiewe Gebed - https://godsheart.tv/interactive-prayer/
➡️ Volenteer on 'n God's Heart TV Vertaler te wees - https://godsheart.tv/translate/ - Video Language:
- English
- Team:
God's Heart TV
- Duration:
- 15:24
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for How To OVERCOME In The SPIRIT! | Brother Chris | |
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for How To OVERCOME In The SPIRIT! | Brother Chris |