< Return to Video

DIE VUUR VAN DIE HEILIGE GEES VAL!!!� #GEBED #Bevryding #HeiligeGees #Wonderwerk #BroederChris

  • 0:00 - 0:03
    Ek kan die vuur van die Here in jou huis sien val!
  • 0:03 - 0:06
    Die vuur van die Here val op jou hart!
  • 0:06 - 0:09
    Die vuur van die Here wat nou val -
  • 0:09 - 0:11
    verteer daardie pyn,
  • 0:11 - 0:12
    verteer daardie ellende,
  • 0:12 - 0:15
    verteer daardie slawerny!
  • 0:15 - 0:16
    Ontvang die vuur!
  • 0:16 - 0:19
    Ja, ontvang die vuur van die Heilige Gees
  • 0:19 - 0:21
    en ontvang jou genesing!
  • 0:21 - 0:24
    Ontvang die vuur van die Heilige Gees
  • 0:24 - 0:26
    en ontvang jou verlossing!
  • 0:26 - 0:29
    Ontvang die vuur van die Heilige Gees
  • 0:29 - 0:31
    en ontvang jou deurbraak!
  • 0:31 - 0:34
    Ontvang die vuur van die Heilige Gees
  • 0:34 - 0:36
    en ontvang vandag jou vryheid!
Title:
DIE VUUR VAN DIE HEILIGE GEES VAL!!!� #GEBED #Bevryding #HeiligeGees #Wonderwerk #BroederChris
Description:

"“Ek kan sien hoe die vuur van die Here in jou huis val! Die vuur van die Here val op jou hart! Die vuur van die Here val op die oomblik - verteer daardie pyn, verteer daardie ellende, verteer daardie slawerny! Ontvang die vuur! Ja, ontvang die vuur van die Heilige Gees en ontvang jou genesing! Ontvang die vuur van die Heilige Gees en ontvang jou verlossing! Ontvang die vuur van die Heilige Gees en ontvang jou deurbraak! Ontvang die vuur van die Heilige Gees en ontvang vandag jou vryheid!"

Kyk hier na die volle gebed met broer Chris - https://www.youtube.com/watch?v=iA34EB1QSS8

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:37

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions