0:00:00.000,0:00:03.000 Ek kan die vuur van die Here in jou huis sien val! 0:00:03.000,0:00:06.000 Die vuur van die Here val op jou hart! 0:00:06.000,0:00:09.000 Die vuur van die Here wat nou val - 0:00:09.000,0:00:11.000 verteer daardie pyn, 0:00:11.000,0:00:12.000 verteer daardie ellende, 0:00:12.000,0:00:15.000 verteer daardie slawerny! 0:00:15.000,0:00:16.000 Ontvang die vuur! 0:00:16.000,0:00:19.000 Ja, ontvang die vuur van die Heilige Gees 0:00:19.000,0:00:21.000 en ontvang jou genesing! 0:00:21.000,0:00:24.000 Ontvang die vuur van die Heilige Gees 0:00:24.000,0:00:26.000 en ontvang jou verlossing! 0:00:26.000,0:00:29.000 Ontvang die vuur van die Heilige Gees 0:00:29.000,0:00:31.000 en ontvang jou deurbraak! 0:00:31.000,0:00:34.000 Ontvang die vuur van die Heilige Gees 0:00:34.000,0:00:36.000 en ontvang vandag jou vryheid!