Geestelike Man WEG! Dekades van verslawing GEBREEK!
-
0:00 - 0:04Sedert daardie tyd in Maart, tot nou toe, was
my lewe nog nooit dieselfde nie. -
0:04 - 0:07Ek is volkome genees en verlos.
-
0:07 - 0:09Nie meer hoë bloeddruk nie.
-
0:09 - 0:13Geen siekte meer nie. Geen hoofpyne meer nie.
Geen meer duiseligheid nie. -
0:13 - 0:17Die slegte drome en aanvalle -
hulle het almal opgehou! -
0:17 - 0:19Ek sien nie meer daardie geestelike man nie.
-
0:21 - 0:23Ons suster in Suid-Afrika, laat ons bid.
-
0:23 - 0:35In die magtige naam van Jesus Christus,
kom dadelik uit! -
0:35 - 0:42Jou onreine gees, wat jy ook al in haar gestort het, kom uit in Jesus se Naam!
-
0:42 - 0:47Die gees agter daardie verslawing -
uit nou! -
0:47 - 0:58Kom dadelik uit,
in die naam van Jesus Christus! -
0:58 - 1:01Spuit dit uit in Jesus se naam.
-
1:01 - 1:06Die oorsaak van daardie beproewing, die oorsaak
van daardie verslawing – op die oomblik! -
1:22 - 1:25Dankie, Jesus.
-
1:25 - 1:28Ons suster, baie geluk. Jy is vry!
-
1:28 - 1:34Gee eer aan God vir jou vryheid.
Jy is vry. Dankie, Jesus. -
1:36 - 1:40My naam is Esther. Ek is van Suid-Afrika.
-
1:40 - 1:46Ek het God's Heart TV gekontak met
die probleem van snuifverslawing. -
1:46 - 1:52Hierdie verslawing het begin terwyl ek nog op skool was. Ek is nou amper 60 jaar oud.
-
1:52 - 1:56Ek het te veel keer probeer om op my eie te stop.
-
1:56 - 2:00Ek het na die dokters gegaan en die medisyne
wat ek by die dokters gekry het -
2:00 - 2:06om die drang te beperk of van die drang ontslae te raak, het nie gehelp nie.
-
2:06 - 2:10En ek weet nie of almal hiervan
weet nie – dit is tabak -
2:10 - 2:13en die nikotien in daai ding is baie sleg.
-
2:13 - 2:18Dit gaan aan en aan. Jy kan vir vandag stop en môre sal jy weer daarop uitkom.
-
2:18 - 2:26Ek kon snags nie slaap nie. Ek sou
bose aanvalle kry, bose drome voortdurend. -
2:26 - 2:33Ek is deur 'n geestelike man aangeval
en my gesondheid was ook nie goed nie. -
2:33 - 2:39Ek het dokters toe gegaan omdat ek hoë bloeddruk en geswelde enkels gehad het.
-
2:39 - 2:44So, ek het medikasie gekry -
maar tevergeefs. -
2:44 - 2:49By die werk sou ek net met mense baklei weens die woede wat dit my veroorsaak het.
-
2:49 - 2:51En my prestasie by die werk was nie goed nie.
-
2:51 - 2:57My finansies was so sleg dat
ek nie eens enige rekening kon betaal nie. -
2:57 - 3:02So dit het so aangehou totdat
ek God's Heart TV gekontak het -
3:02 - 3:05om God se ingryping in my lewe te kry.
-
3:05 - 3:11Dit was in die begin van die jaar in Maart toe ek gebed van broer Chris ontvang het.
-
3:11 - 3:19Ek kon voel hoe God se hand aan my raak, want ek het 'n paar giftige stowwe opgegooi.
-
3:19 - 3:27En in my hart was daar hierdie vreugde wat ek gehad het – dat ek verlos is. God het dit vir my gedoen!
-
3:27 - 3:32Ek is vry van hierdie verslawing
en Jesus het my vrygemaak. -
3:32 - 3:39En sedert daardie tyd in Maart, tot nou toe, was my lewe nog nooit dieselfde nie.
-
3:39 - 3:42Ek is volkome genees en verlos.
-
3:42 - 3:44Nie meer hoë bloeddruk nie.
-
3:44 - 3:47Selfs die medikasie wat hulle vir my gegee het,
ek het opgehou om dit te neem. -
3:47 - 3:51Geen siekte meer nie. Geen hoofpyne meer nie.
Geen meer duiseligheid nie. -
3:51 - 3:58In die oggend toe ek wakker word, het ek so duiselig en swaar van binne gevoel, maar nie meer nie.
-
3:58 - 4:02Al daardie drome, die slegte drome
en aanvalle - hulle het almal opgehou! -
4:02 - 4:05Ek sien nie meer daardie geestelike man nie.
-
4:05 - 4:10Het jy enige drang om
die snuif (tabak) te neem? -
4:10 - 4:16Nee. Ek het eintlik geleer dat
in die Woord van God staan, -
4:16 - 4:23wanneer ons gebede van verlossing ontvang,
moet ons die manier waarop ons dink verander. -
4:23 - 4:30So, die verandering van die manier waarop ek dink en in die Woord van God woon, het my baie gehelp.
-
4:30 - 4:33Want as jy nie die manier waarop jy dink verander nie,
-
4:33 - 4:37dan kan jy agteruit gaan
na dit waarin jy was. -
4:37 - 4:45Maar deur die manier waarop jy dink te verander en God op Sy Woord te neem, word dit 'maklik'.
-
4:45 - 4:48Wat ek wil adviseer aan wie
in dieselfde situasie het - -
4:48 - 4:52moenie daaroor stilbly nie;
moenie daarvoor skaam wees nie. -
4:52 - 4:56Want God is nie skaam nie.
Hy gaan nie nee sê nie. -
4:56 - 5:00Die Woord van God sê in Psalm 66 -
-
5:00 - 5:05'As ek nie my sonde bely het nie,
sou God my nie gehoor het nie.' -
5:05 - 5:07Dit is die raad wat ek vir jou wil gee.
-
5:07 - 5:13Ons moet dit vir God sê, om te sê,
'God, ek het 'n situasie.' -
5:13 - 5:19Ons moenie bang of skaam wees om God te vertel van die probleem waarmee ons te kampe het nie.
-
5:19 - 5:21En God is goed.
- Title:
- Geestelike Man WEG! Dekades van verslawing GEBREEK!
- Description:
-
"Nadat ek by die Interaktiewe Gebed aangesluit het, was my lewe NOOIT dieselfde nie..." Esther van Suid-Afrika het verlossing ontvang van etlike dekades van verslawing aan snuif (tabak), vryheid van verskriklike geestelike aanvalle en genesing van verskeie gesondheidskwessies nadat sy by die Interaktiewe Gebedsdiens saam met broeder Chris aangesluit het. Ons glo dat haar kragtige getuienis jou geloof in Jesus Christus sal bemoedig!
Om vryelik gebed van broeder Chris deur Zoom te ontvang, dien asseblief jou gebedsversoek hier in - https://www.godsheart.tv/zoom
➡️ Ontvang daaglikse bemoediging op WhatsApp - https://godsheart.tv/whatsapp/
➡️ Ondersteun God's Heart TV finansieel - https://godsheart.tv/financial/
➡️ Inligting oor interaktiewe gebed - https://godsheart.tv/interactive-prayer/
➡️ Vrywilliger as 'n God's Heart TV-vertaler - https://godsheart.tv/translate/
➡️ Deel jou getuienis - https://godsheart.tv/testimony
➡️ Sluit aan by ons regstreekse gebedsdiens op die eerste Saterdag van elke maand - https://www.youtube.com/godshearttv/live... - Video Language:
- English
- Team:
God's Heart TV
- Duration:
- 05:52
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Spiritual Husband GONE! Decades Of Addiction BROKEN! | |
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Spiritual Husband GONE! Decades Of Addiction BROKEN! | |
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Spiritual Husband GONE! Decades Of Addiction BROKEN! |