45 video forsubs
-
0:00 - 0:03WordPress 4.5 [Jazzer]
-
0:03 - 0:05vernoem na Jazz legende [Jazzer],
-
0:05 - 0:07vergemaklik die uitrig van take,
-
0:07 - 0:08of jy iets skryf
-
0:08 - 0:09en of jy jou webwerf bou.
-
0:09 - 0:11Met 'n aanpasbare voorskou in Pasmaker,
-
0:11 - 0:13het jy nie jou foon nodig om
-
0:13 - 0:15jou webwerf se foon-voorskou te besigtig.
-
0:15 - 0:17Gebruik net die uitlegskakel om na
-
0:17 - 0:19jou webwerf te kyk in verskillende skermgroottes.
-
0:19 - 0:21Terwyl jy daar is, gaan kyk
-
0:21 - 0:23ook na die webwerf se identiteitsinstellings.
-
0:23 - 0:24Indien jou tema dit ondersteun,
-
0:24 - 0:26kan jy jou webwerf se embleem oplaai.
-
0:27 - 0:29Klein veranderinge is aangebring aan die wysiger
-
0:29 - 0:31wat jou skryf-ervaring sal verbeter.
-
0:31 - 0:33Indien jy kliek om 'n skakel by te voeg,
-
0:33 - 0:36verskyn 'n veld wat jou toelaat om
-
0:36 - 0:37'n skakel in te voeg, hetsy op jou
-
0:37 - 0:39eie webwerf, of elders op die internet.
-
0:40 - 0:42Hierdie weergawe sien die bekendstelling
-
0:42 - 0:44van selfs meer formaat kortpaaie,
-
0:44 - 0:46om skryf selfs nog meer te vergemaklik.
-
0:46 - 0:48Plaas teks tussen 'Back Ticks' om
-
0:48 - 0:50dit te wys as kode teks.
-
0:50 - 0:52Of gebruik drie strepies om 'n
-
0:52 - 0:53horisontale lyn te maak.
-
0:53 - 0:56Dit is net 'n voorsmakie van WordPress 4.5,
-
0:56 - 0:58'n weergawe gefokus om dit makliker
-
0:58 - 1:00te maak om te skryf en te publiseer.
-
1:00 - 1:03WordPress 4.5 [Jazzer], vir
-
1:05 - 1:09'n meer vaartbelynde ervaring.
- Title:
- 45 video forsubs
- Video Language:
- English
- Duration:
- 01:06
![]() |
Afrikaans edited Afrikaans subtitles for 45 video forsubs | |

Afrikaans edited Afrikaans subtitles for 45 video forsubs |