WordPress 4.5 [Jazzer]
vernoem na Jazz legende [Jazzer],
vergemaklik die uitrig van take,
of jy iets skryf
en of jy jou webwerf bou.
Met 'n aanpasbare voorskou in Pasmaker,
het jy nie jou foon nodig om
jou webwerf se foon-voorskou te besigtig.
Gebruik net die uitlegskakel om na
jou webwerf te kyk in verskillende skermgroottes.
Terwyl jy daar is, gaan kyk
ook na die webwerf se identiteitsinstellings.
Indien jou tema dit ondersteun,
kan jy jou webwerf se embleem oplaai.
Klein veranderinge is aangebring aan die wysiger
wat jou skryf-ervaring sal verbeter.
Indien jy kliek om 'n skakel by te voeg,
verskyn 'n veld wat jou toelaat om
'n skakel in te voeg, hetsy op jou
eie webwerf, of elders op die internet.
Hierdie weergawe sien die bekendstelling
van selfs meer formaat kortpaaie,
om skryf selfs nog meer te vergemaklik.
Plaas teks tussen 'Back Ticks' om
dit te wys as kode teks.
Of gebruik drie strepies om 'n
horisontale lyn te maak.
Dit is net 'n voorsmakie van WordPress 4.5,
'n weergawe gefokus om dit makliker
te maak om te skryf en te publiseer.
WordPress 4.5 [Jazzer], vir
'n meer vaartbelynde ervaring.