< Return to Video

Dat iemand jou AANDAG gee, beteken nie dat hulle goeie BEDOELINGS het nie!

  • 0:00 - 0:07
  • 0:07 - 0:15
  • 0:15 - 0:22
  • 0:22 - 0:26
  • 0:26 - 0:30
  • 0:30 - 0:37
  • 0:37 - 0:43
Title:
Dat iemand jou AANDAG gee, beteken nie dat hulle goeie BEDOELINGS het nie!
Description:

“Dat iemand jou aandag gee, beteken nie dat hulle goeie bedoelings het nie. Dat iemand gereed is om na jou te luister, beteken nie dat die persoon jou liefhet nie. Daar is baie met jeukende ore maar onvolwasse harte. Klag jy by iemand vir aandag of vertrou jy iemand vir oplossing? Want as jy meer belangstel in simpatie as oplossing, sal jy waarskynlik jou beginsels op die altaar van jou probleme opoffer.” – Broeder Chris

Hierdie snit is geneem uit 'n preek tydens 'n onlangse God's Heart TV-vennootvergadering. Vir meer inligting oor vennootskap, kan jy ons webwerf hier besoek - https://godsheart.tv/partnership/

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:44

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions