-
Wil jy eerste gaan?
-
Wie begin?
-
Hoekom stem jy, mamma?
-
Dis belangrik dat my stem gehoor word
-
dit is n voorreg dat my oumagrootjie
-
en haar ma en haar ma
-
het nie gehad nie
-
Stem ek nie, dink niemand aan my probleme
-
Toegang tot gesondheidsorg
-
Polisiegeweld
-
Immigrasie hervorming
-
Omgewingskwessies
-
Toegang tot goedkoop huise
-
Geslagsgeweld teen vroue en anderkleurige
-
Al hierdie beleide raak my persoonlik
-
Ek word geinspireer deur die dame langs my
-
want sy is ingelig
-
Vroue soos sy leer my oor myself praat
-
Ons begin sien dat ons wel n verskil maak
-
Stem is die manier om dit te doen
-
Elke vrou stem vir jouself en jou susters
-
YWCA skakel rassisme en vrou bemagting uit
-
Jou stem,jou stem,jou toekoms
-
Jou stem,jou stem,jou toekoms