< Return to Video

MOET NOOIT OPGEE NIE! | Motivational Message | Broer Chris #Kort films

  • 0:00 - 0:06
    Moet nooit opgee nie!
  • 0:06 - 0:13
    As jy aanhou druk, as jy aanhou streef
  • 0:13 - 0:16
    met die hulp van die Heilige Gees,
  • 0:16 - 0:18
    as jy weier om oor te gee
  • 0:18 - 0:22
    ten spyte van die struikelblokke rondom jou
  • 0:22 - 0:27
    die beginsel van lewe sê eendag,
  • 0:27 - 0:32
    eendag, my vriende, sal julle daar kom.
Title:
MOET NOOIT OPGEE NIE! | Motivational Message | Broer Chris #Kort films
Description:

"Moet nooit opgee nie! As jy aanhou druk, as jy aanhou streef met die hulp van die Heilige Gees, as jy weier om oor te gee ten spyte van die struikelblokke rondom jou, sê die beginsel van die lewe eendag, sal jy daar kom!"

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:33

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions