Hul REAKSIE moet nie jou AKSIE bepaal nie!
-
0:00 - 0:04Wanneer jy iemand liefhet sonder om te verwag
-
0:04 - 0:08iets terug van die persoon wat jy gee,
-
0:08 - 0:12dan saai jy saad in die gees.
-
0:12 - 0:16Wanneer jy vir iemand gee, hul reaksie
-
0:16 - 0:18behoort nie jou optrede te bepaal nie.
-
0:18 - 0:21Of hulle wederkerig is of nie -
-
0:21 - 0:22hou aan gee!
-
0:22 - 0:26Of hulle waardeer of nie – hou aan help!
-
0:26 - 0:27Of hulle sê, 'Dankie' of nie -
-
0:27 - 0:28hou aan deel!
-
0:28 - 0:31Want jy saai saad vir die gees.
- Title:
- Hul REAKSIE moet nie jou AKSIE bepaal nie!
- Description:
-
more » « less
“As jy iemand liefhet sonder om iets terug te verwag van die persoon wat jy gee, saai jy sade in die gees. Wanneer jy aan iemand gee, moet hul reaksie nie jou optrede bepaal nie. Of hulle nou wederkerig is of nie - hou aan om te gee! Of hulle nou waardeer of nie, help! Of hulle sê, ‘Dankie’ of nie - hou aan om te deel! Omdat jy saad saai aan die spiritus.”
Jy kan die volledige boodskap van broer Chris hier kyk -
- Video Language:
- English
- Team:
God's Heart TV
- Duration:
- 0:32
|
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Their REACTION should not determine your ACTION! | |
|
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Their REACTION should not determine your ACTION! |
