< Return to Video

As jy OMRING voel, is die antwoord OORGAWE!

  • 0:00 - 0:08
    As jy omring voel, is die antwoord oorgawe.
  • 0:08 - 0:16
    Is jy op hierdie oomblik omring deur twyfel,
  • 0:16 - 0:22
    deur afleidings, deur moedeloosheid?
  • 0:22 - 0:34
    Is jy omring deur 'n situasie wat so oorweldigend lyk?
  • 0:34 - 0:41
    Die antwoord lê in oorgawe.
  • 0:41 - 0:48
    Want wanneer jy na God draai,
  • 0:48 - 0:54
    daar is geen situasie wat Hy nie kan omdraai nie.
Title:
As jy OMRING voel, is die antwoord OORGAWE!
Description:

“As jy omring voel, is die antwoord oorgawe. Is jy op hierdie oomblik omring deur twyfel, deur afleidings, deur ontmoedigings? Is jy omring deur 'n situasie wat so oorweldigend lyk? Die antwoord lê in oorgawe. Want wanneer jy na God draai, is daar geen situasie wat Hy nie kan omdraai nie.”

Jy kan die volledige boodskap van broer Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=rGcRR2HdONY

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:55

Afrikaans subtitles

Revisions