< Return to Video

Hoe ek ’n windmeul gebou het

  • 0:04 - 0:06
    Chris Anderson: William, hallo. Goed om jou te sien.
  • 0:06 - 0:07
    William Kamkwamba: Dankie.
  • 0:07 - 0:12
    CA: So, ek dink ons het ’n foto? Waar is hierdie?
  • 0:12 - 0:16
    WK: Dis my huis. Dis waar ek bly.
  • 0:16 - 0:18
    CA: Waar? Watter land?
  • 0:18 - 0:21
    WK: In Malawi, Kasungu. In Kasungu. Ja. Mala.
  • 0:21 - 0:24
    CA: OK. So, jy's nou 19?
  • 0:24 - 0:26
    WK: Ja. Ek's nou 19 jaar oud.
  • 0:26 - 0:29
    CA: Vyf jaar gelede het jy ’n idee gehad. Wat was dit?
  • 0:29 - 0:31
    WK: Ek wou ’n windmeul gemaak het.
  • 0:31 - 0:32
    CA: ’n Windmeul?
  • 0:32 - 0:33
    WK: Ja.
  • 0:33 - 0:37
    CA: En so -- vir -- vir krag -- vir ligte en so aan?
  • 0:37 - 0:39
    WK: Ja.
  • 0:39 - 0:42
    CA: So wat het jy gedoen? Hoe het jy dit gerealiseer?
  • 0:42 - 0:46
    WK: Na ek skool gelos het, het ek biblioteek-toe gegaan,
  • 0:46 - 0:50
    en ek het ’n boek gelees -- "Using Energy,"
  • 0:50 - 0:53
    en ek kry die inligting om die meul te bou.
  • 0:53 - 0:55
    En ek probeer en ek't dit gemaak.
  • 0:55 - 1:05
    (Applous)
  • 1:05 - 1:09
    CA: So jy't nagevolg -- jy't die ontwerp in die boek presies nagevolg.
  • 1:09 - 1:11
    WK: Ah, nee. Ek't net --
  • 1:11 - 1:13
    CA: Wat het gebeur?
  • 1:13 - 1:17
    WK: Inderwaarheid, ’n ontwerp van die windmeul wat dit in die boek was,
  • 1:17 - 1:21
    dit het vier -- ah -- drie lemme gehad,
  • 1:21 - 1:24
    en myne het vier lemme gehad.
  • 1:24 - 1:26
    CA: Die boek s'n het drie gehad, joune vier.
  • 1:26 - 1:27
    WK: Ja.
  • 1:27 - 1:29
    CA: En jy't dit gemaak uit... wat?
  • 1:29 - 1:34
    WK: Ek't vier lemme gemaak, net omdat ek die krag wou vermeerder.
  • 1:34 - 1:35
    CA: OK.
  • 1:35 - 1:36
    WK: Ja.
  • 1:36 - 1:38
    CA: Jy't drie getoets en ontdek vier werk beter?
  • 1:38 - 1:40
    WK: Ja. Ek toets.
  • 1:40 - 1:43
    CA: En waaruit het jy die windmeul gemaak?
  • 1:43 - 1:45
    Watter het -- materiale het jy gebruik?
  • 1:45 - 1:51
    WK: Ek gebruik ’n fietsraam, en ’n katrol, en plastiek pyp, wat dan trek --
  • 1:51 - 1:54
    CA: Het ons ’n foto daarvan? Kan ons die volgende skyfie sien?
  • 1:54 - 1:56
    WK: Ja. Die windmeul.
  • 1:56 - 2:00
    CA: En so, daai windmeul, wat -- dit het gewerk?
  • 2:00 - 2:05
    WK: Wanneer die wind waai, draai en genereer dit.
  • 2:05 - 2:06
    CA: Hoe baie elektrisiteit?
  • 2:06 - 2:08
    WK: 12 watt.
  • 2:08 - 2:13
    CA: En so, kon dit ’n lig brand vir die huis? Hoeveel ligte?
  • 2:13 - 2:15
    WK: Vier gloeilampe en twee radios.
  • 2:15 - 2:16
    CA: Wow.
  • 2:16 - 2:17
    WK: Ja.
  • 2:17 - 2:27
    CA: En so -- (Applous) -- volgende skyfie --
  • 2:27 - 2:29
    wie's daai?
  • 2:29 - 2:32
    WK: Dis my ouers, met die radio.
  • 2:32 - 2:36
    CA: So wat dink hulle -- jy was toe 14, 15 --
  • 2:36 - 2:39
    wat dink hulle hiervan? Was hulle beïndruk?
  • 2:39 - 2:40
    WK: Ja.
  • 2:40 - 2:42
    CA: En so wat's jou -- wat gaan jy doen hiermee?
  • 2:42 - 2:44
    WK: Um --
  • 2:44 - 2:48
    CA: Wat wil jy -- ek bedoel -- wil jy nog een bou?
  • 2:48 - 2:51
    WK: Ja, ek wil nog een bou --
  • 2:51 - 2:56
    om water te pomp en besproei -- besproeiing vir lande.
  • 2:56 - 2:58
    CA: So dit sou groter moes wees?
  • 2:58 - 2:59
    WK: Ja.
  • 2:59 - 3:00
    CA: Hoe groot?
  • 3:00 - 3:05
    WK: Ek dink dit sal meer as 20 watt produseer.
  • 3:06 - 3:10
    CA: So dit sal besproeiing vir die hele dorpie genereer?
  • 3:10 - 3:12
    WK: Ja.
  • 3:12 - 3:15
    CA: Wow. En so jy's besig om te praat met mense hier by TED
  • 3:15 - 3:19
    om mense te kry wat dalk op ’n manier kan help om --
  • 3:19 - 3:21
    om hierdie droom waar te maak?
  • 3:21 - 3:25
    WK: Ja, as hulle my kan help -- met materiale, ja.
  • 3:25 - 3:28
    CA: En as jy dink aan jou lewe vorentoe,
  • 3:28 - 3:31
    jy's nou 19, sien jy --
  • 3:31 - 3:35
    sien jy jouself voortgaan met hierdie droom, werk met energie?
  • 3:35 - 3:40
    WK: Ja. Ek dink steeds om te werk aan energie.
  • 3:40 - 3:44
    CA: Wow. William, dis ’n groot eer om jou by die TED konferensie te hê.
  • 3:44 - 3:46
    Baie dankie dat jy gekom het.
  • 3:46 - 3:48
    WK: Dankie.
  • 3:48 - 3:53
    (Applous)
Title:
Hoe ek ’n windmeul gebou het
Speaker:
William Kamkwamba
Description:

Toe hy net 14 jaar oud was het die Malawiese uitvinder William Kamkwamba uit ou onderdele en met rowwe planne uit ’n biblioteekboek vir sy familie ’n windmeul gebou wat elektrisiteit kon opwek.

more » « less
Video Language:
English
Team:
closed TED
Project:
TEDTalks
Duration:
03:54
Ingrid Lezar edited Afrikaans subtitles for How I built a windmill
Ingrid Lezar edited Afrikaans subtitles for How I built a windmill
Ingrid Lezar edited Afrikaans subtitles for How I built a windmill
Ingrid Lezar edited Afrikaans subtitles for How I built a windmill
Ingrid Lezar edited Afrikaans subtitles for How I built a windmill
Ingrid Lezar added a translation

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions