Die BESTE VOORBEREIDING vir DIE HUWELIK...
-
0:00 - 0:08
-
0:08 - 0:13
-
0:13 - 0:22
-
0:22 - 0:28
-
0:28 - 0:32
-
0:32 - 0:35
-
0:35 - 0:42
-
0:42 - 0:50
- Title:
- Die BESTE VOORBEREIDING vir DIE HUWELIK...
- Description:
-
“Ek het 'n woord van raad vir diegene wat op die Here wag vir die huwelik. Daar is niks mooi daaraan om kleinlik te wees nie. Daar is niks aantreklik in onvolwassenheid nie. Die bou van jou karakter met die blokke van goddelike dissipline is die beste voorbereiding vir die huwelik. Want let op hierdie - die dissipline wat nodig is om jou te hou vir die huwelik is ook nodig om jou te hou in die huwelik.”
Jy kan die volledige boodskap van broer Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=BWyJInXxbLM
- Video Language:
- English
- Team:
God's Heart TV
- Duration:
- 0:50
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for The BEST PREPARATION for MARRIAGE… | |
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for The BEST PREPARATION for MARRIAGE… |