< Return to Video

Greenwashing: Is sustainable fashion a myth?

  • 0:01 - 0:05
    As jy inkopies gedoen het
    onlangs in 'n winkelsentrum vir klere,
  • 0:05 - 0:07
    jy het dalk 'n tendens opgemerk.
  • 0:07 - 0:10
    musiek.
  • 0:10 - 0:14
    'n Toename in mode
    belowend is meer volhoubaar.
  • 0:14 - 0:17
    Selfs die gedrukte ontwerp
    is plant gebaseer.
  • 0:19 - 0:20
    Omgewing gewys vriendelik.
  • 0:20 - 0:22
    Dis hoekom 79% van ons kledingstukke
  • 0:22 - 0:24
    het reeds volhoubare eiendomme.
  • 0:24 - 0:28
    Meer kopers wil mode hê
    wat minder impak op die planeet het
  • 0:28 - 0:31
    en maatskapye reageer daarop.
  • 0:31 - 0:32
    Dis op die oomblik n groot tendens.
  • 0:32 - 0:35
    So daar is n groot aanvraag op die mark
  • 0:35 - 0:37
    wat lei na volhoubaarheid.
  • 0:37 - 0:40
    Terwyl maatskapye die regte ding doen,
  • 0:40 - 0:42
    Baie kliente met wie ons praat is skepties
  • 0:42 - 0:44
    Hul gebruik al die regte woorde
  • 0:44 - 0:47
    dit word nie in die praktyk toegepas nie.
  • 0:47 - 0:50
    As ek na iets gaan wat beweer dit "eco" is
  • 0:50 - 0:52
    vra die kassier of hul weet?
  • 0:52 - 0:53
    Eerlikwaar,No
  • 0:54 - 0:56
    Stel groot terme soos:
  • 0:56 - 1:00
    Neutraal, organies, vegataries,
  • 1:00 - 1:02
    Die soort terme word gebruik.
  • 1:02 - 1:05
    Kelly Drennan is die uitvoerende direkteur
  • 1:05 - 1:06
    Fashion Takes Action (FTA).
  • 1:06 - 1:09
    Haar nie-wingewend het gewerk vir 16 jaar
  • 1:09 - 1:11
    volhoubaarheid in die Kanadese mode.
  • 1:12 - 1:15
    So ons verlei eintlik die verbruik
  • 1:15 - 1:18
    en die produkte word volhoubaar gemaak
  • 1:18 - 1:20
    deur om daardie woorde te gebruik.
  • 1:20 - 1:24
    Aannamens maak van die verbruiker.
  • 1:24 - 1:26
    en het nie tyd om navorsing te doen nie.
  • 1:26 - 1:28
    En eindig op om die produk te koop
  • 1:28 - 1:31
    dink om iets goed te doen vir die planeet.
  • 1:31 - 1:33
    Sy se sy het al als gesien
  • 1:33 - 1:35
    sluit maatskappye in wat in manier kry
  • 1:35 - 1:37
    in die Kanadese kaste.
  • 1:37 - 1:42
    Dis die werklikheid in terme van aansprake
  • 1:42 - 1:44
    en maatskappye wat daarmee weg kom.
  • 1:44 - 1:49
    Is skokend hoe ons die eise sien inkom?
  • 1:49 - 1:52
    Dis frustrerend want dis handelsmerke
  • 1:52 - 1:55
    wat baie goed en goeie dinge doen.
  • 1:55 - 1:58
    Die wat die dit ordentlik doen,
  • 1:58 - 2:01
    het sertifikate om eise te ondersteun
  • 2:01 - 2:03
    of hul is deursigtig.
  • 2:03 - 2:07
    Laat jou in agter die skerms om in te kom
  • 2:07 - 2:10
    om te sien wat hul se waar is.
  • 2:10 - 2:13
    Dan het jy die handelsmerk op die wa
  • 2:14 - 2:16
    en vat dan die voordeel van die verbruiker
  • 2:16 - 2:19
    Misleidende bemarking in Kanada is onwetig
  • 2:19 - 2:21
    Kelly wil he die regering moet in tree.
  • 2:21 - 2:26
    Sommige lande het meer wette in plek
  • 2:26 - 2:28
    antieke waswette, deursigtigheidswette,
  • 2:28 - 2:32
    wat die verbruiker beskerm aan die einde.
  • 2:32 - 2:35
    Daar is goeie mense en slegte mense.
  • 2:35 - 2:37
    Ons oorvebruik van vinnge mode
  • 2:37 - 2:39
    maak die bedryf besoedeld
  • 2:39 - 2:41
    en n probleem vir die planeet.
  • 2:43 - 2:48
    Tekstiele in ons stortingsterein is hoer
  • 2:48 - 2:52
    Jy het sintetiese materiaal ,nylon....
  • 2:52 - 2:55
    Is plastiek,so wanneer sy stortingsterrein
  • 2:55 - 2:57
    Dit sal nooit bioafbreek nie.
  • 2:57 - 2:59
    Ons moet stadiger met ons verbruik,
  • 2:59 - 3:01
    ons koop te veel goed.
  • 3:01 - 3:04
    Ons koop 60% meer as 20 jaar terug,
  • 3:04 - 3:07
    en hou ons klere vir die helfte vdaarvan.
  • 3:07 - 3:10
    Sommige verbruikers aandag gee.
  • 3:10 - 3:14
    "Lys" mode tegnologie ontleed koopkrag.
  • 3:15 - 3:20
    Soektogte na volhoubare mode is gevind.
  • 3:21 - 3:25
    Maatskappye is toegewyd volhoubaar
  • 3:25 - 3:28
    moet uitvind hoe om hulself te onderskei.
  • 3:31 - 3:35
    Dis n fotosessie van haar versameling.
  • 3:38 - 3:43
    en is die stigter en uitvoerende hoof.
  • 3:48 - 3:51
    Dit lyk wonderlik. Nou gaan ons dit omkeer
  • 3:51 - 3:55
    Sy het die maatskappy begin in 2012,
  • 3:55 - 3:59
    wil onderskei en volhoubaarheidseise maak.
  • 4:00 - 4:04
    aansoek is gedoen vir B CORP sertifikaat
  • 4:04 - 4:07
    sosiale, omgewings en besigheidspraktyke.
  • 4:07 - 4:10
    Alles op haar eie onkostes.
  • 4:10 - 4:13
    Derde party audit is belangrik dit wys
  • 4:13 - 4:17
    ons het gedoen wat ons gese het ons gaan
  • 4:17 - 4:18
    ek dink daardie tyd het ek begin sien
  • 4:18 - 4:20
    baie meer groenwas begin gebeur.
  • 4:20 - 4:22
    vinnige handelsmerk is bekend gestel,
  • 4:22 - 4:24
    jy weet, bewuste versamelings
  • 4:24 - 4:28
    ek het baie meer druk gevoel daaromtrent,
  • 4:28 - 4:31
    kon die uitdagings gesin het
  • 4:31 - 4:34
    om te skei van die wat sou werk groenwas.
  • 4:35 - 4:37
    Deel van die kwessie met volhoubaarheid,
  • 4:37 - 4:40
    labirint van die verskaffingsketting.
  • 4:48 - 4:50
    Die handelsmerk groei plaaslik,
  • 4:50 - 4:54
    Materiale word in Toronto gemaak.
  • 4:58 - 5:02
    Gesaag binne van 'n 60 km van sy ateljee.
  • 5:09 - 5:11
    (Kristi S.) daaglikse rok wat ons is.
  • 5:11 - 5:13
    Jack sny nou jou bestelling af.
  • 5:13 - 5:14
    (joernalis) Sjoe.
  • 5:15 - 5:18
    Al hierdie oorwegings kom met 'n hoe prys.
  • 5:19 - 5:22
    Mense sou kyk na volhoubare mode en se:
  • 5:22 - 5:24
    "Dis soveel duurder om die hemp te koop"
  • 5:24 - 5:25
    Absoluut is dit,
  • 5:25 - 5:28
    ons voorsieningsketting,arbeidspraktyke,
  • 5:28 - 5:30
    en omdat dit tyd vat om dit te ontwerp,
  • 5:30 - 5:32
    vaardighede wat ons as handelsmerk het.
  • 5:32 - 5:36
    Om 20 rokke te koop vir $10
  • 5:36 - 5:37
    en jy gooi dit net so,
  • 5:37 - 5:40
    wel,dis nie gepas vir ons planeet nie.
  • 5:44 - 5:47
    Onderrig is die sleutel van Kelly se werk.
  • 5:47 - 5:49
    Duisende maatskappye het haar hulp kom vra
  • 5:50 - 5:53
    Soveel verskeidenheid sedert eerste stapel
  • 5:54 - 5:59
    Besoek Wuxly in Toronto vir materiale
  • 6:00 - 6:03
    Die kleure,stowwe word streng getoets.
  • 6:04 - 6:06
    Dis n Kanadese uitloop maatskappy
  • 6:06 - 6:09
    met n B Corp sertifikaat.
  • 6:09 - 6:13
    Klein gedeelte Kanadese klere word benoem
  • 6:13 - 6:15
    Ons werk nie net met die bedryf nie
  • 6:15 - 6:17
    die mense wat die klere maak,verkoop dit.
  • 6:17 - 6:21
    Werk met mense dit koop,aantrek,en oppas
  • 6:21 - 6:22
    en raak dan onstlae daarvan.
  • 6:22 - 6:25
    as ons praat om die systeem te verander
  • 6:25 - 6:27
    jy moet werk met enkele belanghebbende
  • 6:27 - 6:29
    wat deel is van die systeem.
  • 6:31 - 6:34
    Beteken handelsmerk en niewinsorganisasies
  • 6:34 - 6:35
    meeste van die opvoeding.
  • 6:36 - 6:38
    Dis die maatskappy se verantwoordlikheid
  • 6:38 - 6:41
    Handelsmerk behoort bewustheid te verhoog
  • 6:41 - 6:43
    binne in hul klientebasis
  • 6:43 - 6:46
    op watter postiewe impakte hul het.
  • 6:47 - 6:50
    Op die staduim moet die regering intree
  • 6:50 - 6:53
    om toegang te he tot onderrig
  • 6:53 - 6:55
    en om te weet hoe ons produkte gemaak word
  • 6:55 - 6:56
    waar hul gemaak word
  • 6:56 - 6:59
    watter impak dit het op mens en planeet
  • 6:59 - 7:01
    dis iets waarna die regering moet oplet.
  • 7:03 - 7:05
    Bob Kirke is die uitvoerende direkteur
  • 7:05 - 7:07
    van die Kanadese Klere Federasie,
  • 7:07 - 7:11
    verskillende klere, maatskappye in Kanada
  • 7:12 - 7:13
    Nou wie se verantwoordlikheid is dit?
  • 7:13 - 7:17
    Maatskappye moet hulself verduidelik
  • 7:17 - 7:21
    om n byskrif of te se "Ons is groen"
  • 7:21 - 7:23
    Wat is dit? wat beteken dit vir jou?
  • 7:23 - 7:27
    Bob se maatskappye "groenbos" nou
  • 7:27 - 7:30
    nie publiseer,volhoubaarheid of aanspraak.
  • 7:31 - 7:33
    Om daardie tipe eise te maak is maklik.
  • 7:34 - 7:36
    So dis hoekom baie mense terug trek,
  • 7:36 - 7:39
    veral in groter maatskappye,
  • 7:39 - 7:41
    omdat hul bekommerd is oor handhawing,
  • 7:41 - 7:44
    hul besef hoe ingewikkeld die ketting is
  • 7:44 - 7:45
    Dis reg oor die wereld,
  • 7:45 - 7:47
    verkillende fabrieke,verkeie verskaffers.
  • 7:49 - 7:53
    Word greenhushing genoem is versigtig
  • 7:53 - 7:57
    Hul doen steeds als wat hul doen en weer,
  • 7:57 - 8:00
    beveel aan ons lede en alle maatskappye
  • 8:00 - 8:02
    om bewaak te wees in wat hul se.
  • 8:02 - 8:04
    Om groeneise aan te pak in die algemeen
  • 8:04 - 8:08
    EU het n nuwe wette voorgestel
  • 8:08 - 8:09
    insluitend mode
  • 8:09 - 8:13
    Die VK is besig met mode groenwas.
  • 8:13 - 8:16
    Vir nou maak Kanada geen veranderings nie
  • 8:17 - 8:19
    Nie nodig om ons wete te verander
  • 8:19 - 8:21
    Ons moet net n manier kry
  • 8:21 - 8:23
    wat vir die kompetiese bureau werk
  • 8:23 - 8:26
    en vir nywerheid en,
    uiteindelik vir verbruikers.
  • 8:26 - 8:28
    Maar een ding wat ek kan se
  • 8:28 - 8:32
    die mededingingsburo
    is huiwerig om dit op te neem,
  • 8:32 - 8:34
    hulle het ander prioriteite
    en dit is goed,
  • 8:34 - 8:37
    maar ek sou sê dit gaan nuttig wees.
  • 8:37 - 8:39
    Ons het uitgereik
    na die mededingingsburo
  • 8:39 - 8:43
    sien dit beplan die toepassing te verhoog
    van greenwashing mode.
  • 8:43 - 8:46
    Die buro het 'n onderhoud van hand gewys
  • 8:46 - 8:49
    en het nie die vrae beantwoord nie
    teen ons produksiesperdatum
  • 8:51 - 8:52
    Kelly gaan voort met haar missie.
  • 8:53 - 8:55
    Mode is iets
    waarmee ons almal kan vereenselwig.
  • 8:55 - 8:59
    Ons bestuur nie almal motors nie.
  • 9:00 - 9:01
    Maar ons dra almal klere.
  • 9:01 - 9:03
    Jy staan ​​elke dag op en trek klere aan
  • 9:03 - 9:06
    Ons wil baie graag sien
    'n bewuste modestelsel.
  • 9:06 - 9:08
    En terselfdertyd,
  • 9:08 - 9:11
    ons erken daardie volmaaktheid
    bestaan ​​nie in hierdie ruimte nie.
  • 9:12 - 9:14
    As die bedryf dit gesamentlik doen
  • 9:14 - 9:16
    dan kan ons eintlik, jy weet,
  • 9:16 - 9:18
    maak 'n paar veranderinge
    en volhoubaarheid bevorder.
  • 9:18 - 9:20
    musiek
Title:
Greenwashing: Is sustainable fashion a myth?
Description:

more » « less
Video Language:
English
Team:
Amplifying Voices
Project:
Greenwashing
Duration:
09:28

Afrikaans subtitles

Revisions