< Return to Video

What is Human Trafficking

  • 0:15 - 0:18
    In n klein slapende dorpie,slaap mense
  • 0:19 - 0:22
    Maar nie almal se drome word waar nie.
  • 0:24 - 0:26
    Menseverkeer is n prooi op almal se drome
  • 0:27 - 0:29
    en lei hul weg van hul eie voordele af.
  • 0:30 - 0:31
    Hoe doen hulle dit?
  • 0:33 - 0:35
    Menseverkeer gebeur nie eweskielik nie.
  • 0:36 - 0:37
    Dis n proses.
  • 0:44 - 0:45
    Die handelaars tree eers op.
  • 0:46 - 0:48
    Dit sluit in die verwerwing van slagoffers
  • 0:48 - 0:51
    vervoer hul en dan word hul uitgebuit,
  • 0:51 - 0:53
    word weggesteek van die oewerhede
  • 0:53 - 0:56
    kry nog slagoffers van ander handelaars.
  • 0:56 - 0:59
    Hoekom hardloop hul nie weg of se nee nie?
  • 0:59 - 1:01
    Want handelaar gebruik ander middele.
  • 1:01 - 1:05
    Dit sluit in om die slagoffers te vorseer,
  • 1:05 - 1:08
    onvoering, misbruik die mag van slagoffer.
  • 1:08 - 1:11
    Handelaar belowe n klein bedrag
  • 1:11 - 1:13
    vir die slagoffer om saam te werk.
  • 1:13 - 1:15
    Maar hoekom doen die handelaars dit?
  • 1:15 - 1:18
    Die rede vir handeldryf is vir uitbuiting.
  • 1:19 - 1:23
    Handelaars maak misbruik vir hul eie wins.
  • 1:23 - 1:25
    Dit is menseverkeer.
  • 1:29 - 1:30
    Die mans in die buurt se vir hom
  • 1:30 - 1:34
    hy het n goeie werk by n konstruksie area.
  • 1:34 - 1:36
    en dat hy baie geld sal betaal.
  • 1:38 - 1:40
    Met meer geld kan hy sy drome waar maak.
  • 1:44 - 1:46
    Hy stem in en vat die werk.
  • 1:47 - 1:50
    Paar dae later tel bure se vriend hom op,
  • 1:50 - 1:52
    en hul ry na die konstruksie area toe.
  • 1:52 - 1:54
    Dis n baie ver van die huis af.
  • 1:55 - 1:57
    Die man word dadelik aan werk gesit
  • 1:57 - 1:59
    sonder opleiding of veiligheids toerusting
  • 1:59 - 2:02
    sonder genoeg kos of water en min breuke.
  • 2:02 - 2:06
    Hy word betaal nie betaal wat belowe was.
  • 2:06 - 2:09
    Hy het nie geld nie en weet hy word vekul.
  • 2:09 - 2:12
    Die man is n slagoffer van menseverkeer.
  • 2:13 - 2:14
    Hy was verwys deur sy bure,
  • 2:15 - 2:16
    en verkul en gedink,
  • 2:16 - 2:20
    hy gaan goed betaal word by die maatskappy
  • 2:20 - 2:25
    hy moes werk in onveiligheid met min geld
  • 2:25 - 2:28
    ander het baat gevind deur hom uit tebyt.
  • 2:29 - 2:31
    Terwyl hul werk soek aanlyn,
  • 2:31 - 2:36
    kom n vrou op n geleentyd af by n eetplek.
  • 2:37 - 2:42
    Aansoek was suksesvol en haar vervoer reg.
  • 2:43 - 2:46
    Op die lughawe ontmoet en stad toe gevat
  • 2:46 - 2:48
    niks het gelyk soos wat sy verwag het nie.
  • 2:49 - 2:51
    Die motor stop toe voor n gebou.
  • 2:51 - 2:53
    Die deur word toe gemaak en gesluit.
  • 2:54 - 2:57
    Sy moet seks he teen haar wil.
  • 3:02 - 3:03
    Sy is vas gekeer.
  • 3:08 - 3:11
    Die vrou is n slagoffer van mensverkeer.
  • 3:11 - 3:15
    Sy is vervoer deur n handelaar na die werk
  • 3:16 - 3:20
    Sy het besef dis nie die weksplek nie
  • 3:20 - 3:24
    sy was swanger,hul het haar aangehou daar.
  • 3:24 - 3:26
    Sy was geforseer of seks werk te doen.
  • 3:33 - 3:37
    N 14 jarige seun word voorgekeur op straat
  • 3:37 - 3:39
    deur n vrou wat vertroulik lyk.
  • 3:39 - 3:42
    Sy se vir hom ons soek mense by my fabriek
  • 3:43 - 3:45
    En sy belowe hom baie geld.
  • 3:46 - 3:48
    Hy bring sy ouers om haar te ontmoet,
  • 3:48 - 3:49
    hul is baie bly vir hom.
  • 3:49 - 3:52
    Hy sal nou geld kan spaar vir skool.
  • 3:54 - 3:57
    Hul ry toe na die volgende dorp.
  • 4:00 - 4:01
    Stop daar voor n ou gebou.
  • 4:02 - 4:04
    Daar is iemand wat vir hom wag.
  • 4:05 - 4:08
    Soos hy binne gaan,ry die vrou weg.
  • 4:09 - 4:11
    Die fabriek is niks soos wat sy gese het.
  • 4:11 - 4:15
    Daar is mense en kinders wat daar werk.
  • 4:15 - 4:16
    Hy werk al die heeldag,
  • 4:16 - 4:19
    na n paar ure se slaap begin hy weer.
  • 4:19 - 4:22
    Hy is hartseer,dis nie wat hy verwag het.
  • 4:23 - 4:24
    Hy mis sy familie.
  • 4:24 - 4:29
    Geen geld ontvang of kontak met sy familie
  • 4:30 - 4:31
    Hy is vasgevang.
  • 4:31 - 4:34
    Die seun is n slagoffer van menseverkeer.
  • 4:34 - 4:38
    Verkul deur die vrou wat hom genader het.
  • 4:38 - 4:42
    Hy is verwelkom deur n handelaar
  • 4:42 - 4:45
    en is gedwing om klere reg te maak.
  • 4:45 - 4:47
    Vir almal on die ouderdom van 18,
  • 4:47 - 4:53
    in enige geval kan jy n slagoffer wees.
  • 4:53 - 4:57
    Menseverkeer gebeur nie op eenslag nie,
  • 4:57 - 5:01
    maar dis n proses van verstaan en optree,
  • 5:01 - 5:04
    wat help om slagoffers en handelaars kry.
  • 5:08 - 5:10
    Mense orals droom,
  • 5:11 - 5:15
    soek geleenthede wat drome waar maak.
Title:
What is Human Trafficking
Description:

more » « less
Video Language:
English
Team:
Amplifying Voices
Project:
Human Trafficking
Duration:
05:55

Afrikaans subtitles

Revisions