< Return to Video

Sukkel jy om geestelik te groei? KYK DIT!

  • 0:00 - 0:03
  • 0:03 - 0:06
  • 0:06 - 0:09
  • 0:09 - 0:14
  • 0:14 - 0:15
  • 0:15 - 0:19
  • 0:19 - 0:25
  • 0:25 - 0:30
  • 0:30 - 0:33
  • 0:33 - 0:39
  • 0:39 - 0:45
  • 0:45 - 0:49
  • 0:49 - 0:55
  • 0:55 - 0:59
Title:
Sukkel jy om geestelik te groei? KYK DIT!
Description:

“Baie kla, ‘ek raak so besig - besig met my werk, besig met gesinsverantwoordelikhede, besig met my kinders, besig met verhoudings, besig met hierdie. Ek is so besig dat ek dit moeilik vind om tyd vir my Bybel te hê, tyd te hê vir gebed, tyd te hê vir my geestelike lewe’. En ek het dit vandag aan jou gestel dat as so 'n klagte ooit in jou hart gelui het - ‘O, waar vind ek die tyd om my geestelike lewe te bou?’ - Ek sou vir jou sê: Dit is nie tyd wat jy kort nie; dit is begeerte. Want jy maak tyd vir die dinge wat jy regtig begeer. Jy maak tyd vir die dinge wat jy regtig waardeer. As jy besef dat jou lewe eintlik van iets afhang, dan het jy geen alternatief as om tyd daarvoor te skep nie.” – Broeder Chris

Jy kan die volledige boodskap oor geestelike groei hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=1YqM_C2gEzU

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:59

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions